Geskryf deur Chanel Bekker: "Einde Oktober het my ouma Debbie nog kom kuier by my ma Belinda Bekker om "bye" te se vir ons. Sy het haar "laaitie" Quintin terug gebring. (Quintin van den Berg is eintlik Belinda se seun wat vandat hy n jaar of 2 was by Debbie laat bly het en ook oor Debbie baie lief was vir hom. Sy was lief vir al haar kleinkinders maar Quintin was haar oogappel) Dit was een van die ergste dae in haar lewe en toe na dit het Wayne Bekker saam haar gegaan en haar op n bus gesit Durban toe omdat sy vir Shirley Jooste ook wou gaan groet en sy het daar gesterf
Cause of death emphysema and Tubercilosis (TB)
Sy was gediagnoseer met emfiseem deur haar dokter in Germiston wat vir haar gese het in 2006 sy moet ophou rook anders gaan sy vinniger dood. Sy het toe dadelik opgehou rook. So omtrent begin 2008 het sy weer hospitaal toe gegaan (Germiston staats hospitaal) en dis toe sy TB opgetel het. Vir Familie was dit nie lekker om my ouma te gesien het om so lank te gely nie. [1]
For access to Debbie Odendaal's full information you must be on the Trusted List. Please login.
Is Debbie your relative? Please don't go away! Login to collaborate or comment, or
contact
a profile manager, or ask our community of genealogists a question.
Comments
Leave a message for others who see this profile. If you prefer to keep it private,
send a message to a profile manager: