Volgens die Doopregister van Uniondale word Martha Jacoba Kritzinger se geboorte datum aangetoon as 17 Februarie 1894 [1][4]
Martha Jacoba Gebore 17 Februarie 1894 Gedoopt 15 April 1894. Ouers: Mathys Johannes Lourens Kritzinger en Martha Jacoba Olivier. Getuigen: Okker Jacobus Olivier en Christina Gertruida Kritzinger
Is Martha your ancestor? Please don't go away! Login to collaborate or comment, or
contact
a profile manager, or ask our community of genealogists a question.
Sponsored Search by Ancestry.com
DNA Connections
It may be possible to confirm family relationships with Martha by comparing test results with other carriers of her mitochondrial DNA.
However, there are no known mtDNA test-takers in her direct maternal line.
It is likely that these autosomal DNA test-takers will share some percentage of DNA with Martha:
Kritzinger-875 and Kritzinger-33 are not ready to be merged because: Haar man se moeders stem nie ooreen nie. . Meer informasie nodig om seker te maak ons het met dieselfde persone te doen aangesien die name dikwels herhaaldelik gebruik is. Die datums stem ooreen maar ek is onseker waar die fout ingekom het.... Is die datums foutief ? of is die moeder foutief of was daar nog 'n kind met dieselfde name wat uit die tweede huwelik gebore is wat glad nie by die vrou hoort nie ? Michiel Ackermann (Profielbestuurder van Ackermann-710) sal eers na die inligting moet kyk en sy insette lewer..
See the two husbands added --- mothers are different
See the two husbands added --- mothers are different
edited by Ronel (van Heerden) Olivier