Dit is die verhaal van hoe een vrou geheers het as vrou oor 'n plaas in Paarl/Drakenstein soos wat dit van eienaarskap verhandel het tussen drie andersins onverwante vryburgers. Marie le Febre is die dogter van David le Fevre en Elisabeth le Bleu van Marck, naby Calais, Noord Picardie, Frankryk. Sy vertrek saam met haar eerste man, Charles Prevost, 1 seun en twee dogters op 19 Februarie 1658 aanboord die Schelde vanuit Nederland. Hulle arriveer op 29 Mei 1688 in Tafelbaai. Hier skenk sy geboorte aan haar seun Jacques. Hulle stap op 5 Junie 1688 aan wal in Kaapstad. Charles is egter in Julie 1688 oorlede en laat sy vrou met vier kinders agter, waarvan die jongste 'n baba van slegs 'n paar maande oud is. [1][2]
Dit is dus te verstane dat Marie met amper onbehoorlike haas weer in die eg sou tree. Sy trou op 20 Augustus 1688 met die Duitser Heinrich Eckhoff. Heinrich is afkomstig van Essen, Rynland, Duitsland. Heinrich het in 1684 as 'n soldaat in diens van die VOC aan die Kaap arriveer. Hy het drie jaar in die Kaapse garnisoen diens gedoen en toe sy ontslag aangevra en 'n vryburger geword in Desember 1687. Of Heinrich reeds in Paarl/Drakenstein geboer het weet onsnie verseker nie. Hulle het egter, indien hy nie reeds daar grond besit het nie, 'n plaas bekom waaruit hulle 'n karige bestaan gemaak het. [1][2]
Gelukkig is Marie, ten spyte van haar huwelik, steeds as 'n behoeftige Hugenoot deur die Kompanjie beskou. Hulle ontvang dan gedurende April 1690 'n bedrag van 450 Riksdaalders as hulp uit die Bataavse Weesfonds. Dit is dan ook omtrent hierdie tyd dat sy geboorte skenk aan 'n seun vir Eckhoff. Dan tref 'n tweede ramp haar toe Eckhoff gedurende 1692 sterf. Sy boedelinventaris van 19 Augustus 1692 word opgestel deur twee van sy bure, Willem Schalk van der Merwe en Ary Dirksz Lecevent (Lekkerwyn in die volksmond). Die inventaris toon aan dat hulle 'n huis, geploegde lande waarop 8 sakke koring en een sak gars gesaai was besit het. Daar was ook omgeploegde lande sonder enige gesaaides,agt werksosse en twee ander osse, vier koeie met twee kalwers, 150 skape en een perd. Die boedel word gewaardeer op 2200 Gulden tesame met die huishoudelike items en meubels. Die skuld teen die boedel beloop egter 1300 Gulden, wat haar slegs los met 900 Gulden. Sy onderteken die inventaris met 'n klein letter f. [1][2]
Weereens wag Marie nie om weer te trou nie. Sy tree twee maande later op 19 Oktober 1692 in die huwelik met Louis de Peronne. Hy was afkomstig van Nazaret, blykbaar suidwes van Gent, Vlaandere. Hy het ook soos Eckhoff as 'n soldaat na die Kaap gekom aanboord die Eemland in 1687. Hy doen vir drie of vier jaar diens in die Kaapse garnisoen. Hierna werk hy vir 'n tyd as skaapwagter. Sy geluk verander egter toe hy met Marie in die huwelik tree, hy word toe dieeienaar van haar plaas as gevolg van sy huwelik. Hy het meer sukses as Eckhoff met die boerdery, miskien omdat hy beter gekwalifiseer was of dalk omrede Marie meer van die boerdery geweet het as vroeër, of omdat hy jonger was as Eckhoff. In 1695 'n jaar voor sy dood word in die opgaafrolle die volgende gegee vir hulle: 35 aanteel beeste, 150 skape, 6 varke, en 7000 wingerdstokke. Hy het 3 sakke koring gesaai en 9 geoes. Louis en Marie het ook twee kindersin die tyd, 'n dogter, Maria en 'n seun, Bernardus. Louis was ook soos Eckhoff, slegs vier jaar met Marie getroud. [1][2]
Hy sterf in 1696 en hulle gesamentlike boedelinventaris word opgestel en geteken op 26 Januarie 1697. Daarvolgens besit hulle die volgende: 'n plaas naby Paarl, waar Marie woon, 'n klompie plaasimplemente ten waarde f 2500, 30 beeste, 100 skape, 'n merrie met 'n vul. Die netto waarde van die boedel beloop 3920 Gulden. Marie teken weereens die inventaris met 'n klein letter f. [1][2]
Synde sy nou vir die derde keer 'n weduwee was en reeds in haar middel veertigs lyk dit of sy vasbeslote was om 'n huweliksmaat te vind wat haar sou oorleef. Sy trou dan ook met 'n man wat heelwat jonger as sy was, naamlik Hercules du Preez, seun van Hercule du Preez, 'n mede-Hugenoot. Die Prevot's en du Preez's het saam op die Schelde na die Kaap gekom en het mekaar toe reeds ten minste 11 jaar lank geken. Hulle was ook bure van mekaar. Hulle het ook oor en weer by dope opgetree as getuies. Hercules se broer, Philippe, is dan ook getroud met Marie se dogter, Elisabeth. Hercules het dalk nie net oor die jarelange vriendskap met Marie getrou nie, maar moontlik ook omdat sy 'n plaas besit het. Hulle is getroud in 1697. Die ouderdomsverskil tussen hulle was ongeveer 20 jaar. [1][2]
Hercules was nie net jonk nie, hy was ook ambisieus. Hy het slegs twee jaar na sy huwelik op 4 September 1699 'n addisionele 60 morge grond 'Wes van die Bergrivier' van Gerrit Jansz van Deventer gekoop, hierdie transaksie het dan gehelp om by te dra tot die groot konsternasie later oor die twee eiendomme ontstaan het. Die plaas van Marie wat sy bekom het deur haar huwelik met Eckhoff het nie ? naam gehad nie, selfs nie by die afsterwe van De Peronne nie. Daar was ook klaarblyklik nooit 'n grondbrief uitgereik om eienaarskap te bevestig nie. Die tweede plaas was aanvanklik op 25 Oktober 1692 aan Roelof van Wyk toegeken, wie dit verkoop het aan Gerrit Jansz van Deventer op 23 Maart 1694.[1][2]
Marie se lewe was 'n lewe van opwinding en swaarkry. Sy moes eers vir haar geloof gevlug uit haar vaderland. Sy staan drie eggenote aan die dood af en is vier keer getroud. Sy het nege kinders gehad. Presies waneer sy oorlede is is nie seker nie, maar Hercules word in die 1700 opgaafrolle aangetoon as 'n wewenaar en hulle gesamentlike boedel word afgehandel in Mei 1701. Volgens die inventaris het hulle drie plase besit in die Paarl, waarvan twee nie grondbriewe gehad het nie. Verder was daar 75 beeste, 200 skape, 6 perde, 1 slaaf, koring en wyn. Die totale waarde van die boedel beloop 9242 Gulden. Na die eise teen die boedel afgetrek is het dit 4187 Gulden beloop. [1][2]
Marie se nageslag kom voor in verskeie families, nl. Prevost, van der Merwe, Du Preez, Eckhoff, Mostert en Brits. Sy het meer as 40 kleinkinders gehad. [1][2]
Haar taaiheid en deursettingsvermoë verdien om onthou te word in vandag se wêreld van relatiewe gemak en tegnologiese deurbrake, wat ons so maklik as vanselfsprekend aanvaar. [1][2]
English
Maria le Fébre was born about 1651 in Marcq, Calais, Frankryk. She died before 12 May 1701 in Paarl/Drakenstein, Wes-Kaap. Arrived in Cape 1688 on De Schelde with husband and 4 children. Settled on Watervliet, Simondium.[3]
"In the Muster Rolls of 1692, the year of her marriage to Louis de Peronne, Maria le Febre is listed along with Louis de Pieromme and four children. We know that four of her children born prior to that marriage survived to adulthood so that I have assumed that when, in 1693 the couple is still listed with four children, these are still her four children from previous marriages, three Prevots and one Eekhof (see the notes with Marie Le Febre). [3]
In the 1695 muster roll (no date, but likely taken at the end of the year) this couple is listed with five children, a child presumably having been born to the couple since 1693. The 26 January 1697.statement of accounts drawn up after the death of Louis de Peronne, says that there were then two children of the marriage. I have assumed therefore that one child was born before the muster roll of 1695, say in 1694 or 1695, and that the second child was born most probably during 1696. The children are not named.[3]
Their names are given in the inventory of goods drawn up after Marie le Febre's death in 1701 as: Abraham Pruvo, Elizabeth Pruvo, Anna Pruvo, Matthijs Hendrik Eeckhout, Bernardus de Peronne and Maria de Peronne.[3]
I have combined these two pieces of information, taken the order of children as given in that document and assumed that it was Bernardus who was born first and Maria second, but this is only an assumption."[3]
"She [Marie Prevot} is not mentioned as one of the three surviving children of Charles Prevot in the Inventory drawn up on 26th January 1697, after the death of Louis de Peronne, Maria le Febre's third husband, so she had presumably died before that date."[3]
Place: Marcq, near Calais [3][8] / Marcq-en-Baroul, France[10] / Calais, Nord-Pas-de-Calais, France [4]
Parents
Vader (father): David le Févre, overleden voor 1657. Zijn vrouw heeft dochter bij tweede man in 1657. Vermeld als overleden bij huwelijk dochter Marie, 1673; vermeld als overleden bij huwelijk zoon Daniel, 1676. Hij was gehuwd met Elizabeth Bleu, geboren rond 1621, overleden te Fort de Lincq op 23 maart 1678 (56 of 57 jr). Vermeld als moeder 1676 van Daniel le Févre. O: Elizabeth le Bleu, agée de 56 ou 57 ans, femme de Henry Raire, dec. au fort de Lincq le 23e; get. David le Févre, Marie Raire. (Zij was later gehuwd met Henry Raire.) [11]
Uit dit huwelijk: Marie le Févre, geboren te Marck (62-Guînes) rond 1651. Zij is getrouwd te Guînes {dtb Guînes} op 8 oktober 1673 voor de kerk met Charles Pruvost, geboren te Dombroy (prez de l'Ille) rond 1650, wonende te Duinkerken = Dunkerque (59), zoon van Henry Pruvost en Jeanne de Viffe. [11]
Date: 1688: vanaf Amsterdam op die skip De Schelde.[12] Date: 29 MAY 1688[13]
"De Schelde left for Cape February 19, 1688, 140 feet long, arrived Table Bay June 5, 1688, no deaths nor any sickness on board, put in at St. Jago for repairs June 22-30, 1688":
Charles Prevost (1650-1688) andMarie le Fèvre (1651-1701)
Abraham Prevost (1679-1767)
Anne Prevost (1681-aft.1725)
Isabeau Prevost (1683-1750)
Ships Passenger List for Huguenot Ship Vosmaer to South Africa 1696:[16]
Vosmaer, 1696 - 10 refugees. Only 5 survived:
* Jacques Bisseux (Bisseau) of Picardie
* Pierre Bisseux (Bisseau) of Picardie
* Paul le Febvre, Champagne
* Marie Le Febvre
* Elizabeth Sezille
Elsewhere in the same source[17] the names are spelled slightly differently (maybe deceased during the voyage; captain Jacob Lantsheer writes: "Another terrible crossing - 94 people died on board and the crew was so depleted that the ship required help to dock"):
Sy xx 29 Aug 1688 Heinrich ECKHOFF v. Eusen. xxx Stellenbosch 19 Oct 1692 Louis DE PERONNE v. Nazareth, Vlaandere [4]
Le Fevre Marie of Marcq near Calais daughter of David le Fevre and Elizabeth le Bleu married (1) Charles Preuost or Prévot q.v. (2) H. Eekhoff (3) Louis de Perrone q.v. [18]
1st Charles Prevot 8/10/1673;
Marie married Charles PREVOT, son of Henri PREVOT and Jeanne DE FIEF, on 8 Oct 1673 in Guines, Calais, Frankryk. (Charles PREVOT was born about 1650 in Dombray, Saint-Amand-les-Eaux, , Nord-Pas-de-Calais, France and died in Jul 1688.) [18][2]
Maria Magdalena de Peronne b. 1696 married Jacob Mostert in 1712.
4th Hercules Depree de jonge
Marie next married Hercules DU PREEZ, son of Hercule DES PRES and Cecilia D'ATIS, about 1697. (Hercules DU PREEZ was born about 1672 in Courtrai, , West-Vlaanderen, Belgium and died on 9 May 1721 in Paarl, , Cape Province, South Africa.) [18][2]
xxxx ł1696 Hercules DE PREEZ. SAG PREVOT en ook SAG DE PéRONNE/PIERONE.
(Dit is dalk nie so gewees nie aangesien Hercules DU PREEZ oorlede is c. 1695. Volgens SAG DE PéRONNE/PIERONE, was hulle getroud c. 1696. Dit is nie moontlik nie.)
Death
Date: Marie Le Fevre passed away about 1701 [8][9] / (assumed from date of inventory) [3] / [on] 11 MAY 1701[10]
"Inventory - Lafeber, Maria - 12 May 1701 - 'Inventaris en exacte tacxatie der roerende en onroerende goederen nagelaten en met de dood ontruijmt bij den overleden vrijburgeresse Maria Lefeber, ten voordelen van haar nagelaten 8 voorkinderen soo mondigh als onmondig ter eener en haar man Hercules Dupree ter anderen zijde'. Ten tye van haar dood besit hulle die volgende eiendom: '3 stucken land leggende aan drakensteijn waarvan de twee nog geen ervbrieven en sijn tesamen gesteld op f 4000.' [7]
The inventory of goods drawn up after her death in 1701 lists the names of all six surviving children: Abraham Pruvo, Elizabeth Pruvo, Anna Pruvo, Matthijs Hendrik Eeckhout, Bernardus de Peronne and Maria de Peronne."[4]
In the statement of accounts drawn up after the death of her third husband, Louis de Peronne, and dated 26 January 1697, she is said to have six children, three by her first husband Charles Pruvo, one by her second husband Hendrik Eekhof, and two by her third. Their names are not given. [4]
No additional information is available. Can you add something?
↑ 2.002.012.022.032.042.052.062.072.082.092.102.112.122.132.14C Waller 23 Feb, 2016. Source: [Web Site Christo van Rensburg URL: www.montxsuz.ca/familie/links.htm Web Site Christo van Rensburg April 2007] ; Pottas. The French Refugees at the Cape': from 1688: le Fevre Marie.
↑ Jul 31, 2014 by Karina Mulder. Source: "Church Registers - Guines, near Calais, as quoted in: The Cape Huguenots from the Calaisis - by M. Boucher, in Familia, in: Familia vol. 12, no. 1, 1975, p. 6-10, 14-17.
↑ Jul 31, 2014 by Karina Mulder. Source: Deed of Gift - Van der Merwe, Willem Schalk & Elsie Jacob Cloeten - 1696, dated 5th June 1696 at Drakenstein, Cape Archives, 1 STB 8/1, 9.
↑ 7.07.1 Jul 31, 2014 by Karina Mulder. Source: Inventory - Die Boedelinventarisse van Erflaters in die Distrik Stellenbosch 1679-1806, transcribed by Annemarie Krzesinski-De Windt, published by Stellenbosch Museum 2002, page 50, MOOC 8/1,64 Aldus geinventariseert en getacxeert aan Kaap de Goede Hoop 12 maij 1701"
↑ Sources: mostly Appendix 2 of "Hugenotebloed in ons are" by J.G. le Roux (1992; ISBN 0-7969-0566-5) and "French speakers at the Cape" by M. Boucher (1981, ISBN 0-86981-222-X) (Contributor Lesley Robertson). Source: Olivetreegenealogy Ships Carrying Huguenots to South Africa, seen July 19, 2014 by Philip van der Walt.
↑ Jul 31, 2014 by Karina Mulder. Source: "The details of her parents and her Prevot children come from the Church registers of the Protestant Church at Guines, near Calais, as transcribed by W. Minet and W.C. Walter, 1891, and recorded in the book by C. G. Botha: The French Refugees at the Cape, 1919, and the article by M. Boucher, The Cape Huguenots from the Calaisis, in Familia vol.12 no.1, 1975, p. 6-17.
↑ In a list of April 1690 she is listed as the wife of Henrik Eekhoff, with four children. Jul 31, 2014 by Karina Mulder. Source: G.M.Theal, Chronicles of Cape Commanders, Cape Town, W.A.Richards & Son, Castle Street, 1886m, page 286.
↑ In the Muster Rolls of 1692, as the wife of Louis de Pieromme, still with four children, in 1693 the couple is still listed with four children. Jul 31, 2014 by Karina Mulder. Source: Muster Rolls, VC39, vol 1, 1692, p.121, 1693, p. 129.
WikiTree profile Le Febre-13 created through the import of Ancestors_DippenaarAndre_noinfo.GED on Oct 23, 2012 by Andrew Dippenaar. Record ID Number: MH:I487 : User ID: 0EBE5796-BA6A-4026-81C0-133FF8A11E63 : UPD 28 JAN 2012 23:10:59 GMT+2
WikiTree profile Le Febre-15 created through the import of Ancestors_DippenaarAndre_noinfo.GED on Oct 23, 2012 by Andrew Dippenaar. User ID: 480B7963-5EBD-41B2-85FE-EC83A5B2AEF0 : Record ID Number: MH:I1334 : UPD 07 JAN 2012 10:58:33 GMT+2
WikiTree profile Le Fébre-4 created through the import of wikitree upload.ged on Jul 19, 2012 by Arrie Klopper. User ID: 427B271D52590B44A6196D0234BF6AA52B6A Prior to import, this record was last changed 8 Jan 2010.
WikiTree profile Le Fevre-22 on 5 Sep 13 by Lou Larney.
WikiTree profile Le Fèbre-39 through the import of Vermaak Family Site - 05 May 2013.GED on May 5, 2013 Dina Vermaak. ID: 6FD77241-4D72-418B-B6B5-A6B6A7D24549 : ID Number: MH:I1332 : UPD 28 JUL 2010 16:06:01 GMT+2
Source: Author: derick opperman Title: Derick Opperman familie boek Web Site Text: MyHeritage.com Page: Marie le Febre
Source: Author: Isabel du Plessis Title: RSA People Puzzle Web Site Text: MyHeritage.com Page: Marie le Febre
Source: Author: Lionel Thomas Title: Lionel Thomas Family Text: MyHeritage.com Page: Marie Le Febre
Source: Author: Isabel du Plessis Title: du Plessis Web Site Text: MyHeritage.com Page: Marie le Fevre
Source: Author: Unknown Text: MyHeritage.com Page: Marie le Fevre
WikiTree profile Le Fébre-59 was created through the import of export-Ancestors.ged on Jul 31, 2014 by Karina Mulder. Record File Number: geni:4243960285730019698 : Submitter: @S362454288270001772@ Prior to import, this record was last changed 00:35:06 10 DEC 2013.
Acknowledgments
Thank you to Janet Taylor for creating WikiTree profile Le Fevre-9 through the import of De koker Family.ged on Mar 8, 2013.
Sponsored Search by Ancestry.com
DNA Connections
It may be possible to confirm family relationships with Marie by comparing test results with other carriers of her mitochondrial DNA.
However, there are no known mtDNA test-takers in her direct maternal line.
It is likely that these autosomal DNA test-takers will share some percentage of DNA with Marie:
http://databases.tanap.net/mooc/make_pdf.cfm?output=pdf&id=MOOC8/1.64
Reference no.: MOOC8/1.64
Testator(s):
Maria Lefeber
12 Maij 1701
Inventaris en exacte tacxatie der roerende en onroerende goederen nagelaten, en met de dood ontruijmt bij de
overleeden vrijburgeresse Maria Lefeber; ten voordelen van haar nagelaten ses kinderen soo mondigh als
onmondig ter eener; en haar man Hercules Dupréé ten anderen zijde
October, 1673.
Le 8° A Esté beny le mariage de Charles Preuost, M°Chaton, agé de 23 ans, fils de defi" henry et de J canne de viffe, natif de Dombroy pres de lIlle et dem a Dunquerque, assisté de Jacques du Crocq et Jacques le Dan, amis ;
> .Et Marie leféure, agée de 22 ans, fille de defi David et Elizabeth le bleu, natiue de Marcq et dem°°aussi a Dunquerque, assistée de sa mere et de son beau pere. Ï.J acob le Secq et Jean de la balle ont signez pour ternoin en Yabsence de deux dernier susnommez assistans a lad. le féure.
Le Febre-76 and Le Févre-34 appear to represent the same person because: Duplicate. Le_Févre-34 already existed. I'll do the final integration of the bio after the merge, thanks!
Le Fèbre-39 and Le Fébre-4 appear to represent the same person because: Same data, though I'm doubting myself now le Fébre has the correct accent (é) and therefore (most) correct spelling.
Le Fébre-4 and Le Fevre-11 appear to represent the same person because: Same data; Though not clear yet le (lower case 'l' !!!) Fébre-4 will most probably have the correct French spelling of the LNAB. The 'b'and the 'v' has very similar sounds in the French language (if not indistinguishable) ...
http://databases.tanap.net/mooc/make_pdf.cfm?output=pdf&id=MOOC8/1.64 Reference no.: MOOC8/1.64 Testator(s): Maria Lefeber 12 Maij 1701 Inventaris en exacte tacxatie der roerende en onroerende goederen nagelaten, en met de dood ontruijmt bij de overleeden vrijburgeresse Maria Lefeber; ten voordelen van haar nagelaten ses kinderen soo mondigh als onmondig ter eener; en haar man Hercules Dupréé ten anderen zijde
October, 1673. Le 8° A Esté beny le mariage de Charles Preuost, M°Chaton, agé de 23 ans, fils de defi" henry et de J canne de viffe, natif de Dombroy pres de lIlle et dem a Dunquerque, assisté de Jacques du Crocq et Jacques le Dan, amis ; > .Et Marie leféure, agée de 22 ans, fille de defi David et Elizabeth le bleu, natiue de Marcq et dem°°aussi a Dunquerque, assistée de sa mere et de son beau pere. Ï.J acob le Secq et Jean de la balle ont signez pour ternoin en Yabsence de deux dernier susnommez assistans a lad. le féure.
From:Transcript of the registers of the Protestant church at Guisnes, from 1668 to 16... pg 75 (looks like it has some typos u instead of v , c instead of e )