Note: MALAN Betekenis: 'n Melaatse. Dié naam is waarskynlik as skimpnaam gegee aan dié wat afvallig aan die Rooms-Katolieke geloof was en is toe deur hierdie "ketters" tot erenaam verhef.
Stamvader: Jacques Malan, van Merindol naby Abignon in Provence of van La Motte-d'Aigues (albei in Suidoos-Frankryk), geb. ca. 1672, oorl. ca. 1742. Kom waarskynlik in 1688 hier aan op die skip Berg China. Hy het op 18.10.1694 eienaar geword van 'n plaasin Franschhoek wat hy "La Motte" genoem het; hy het dit in 1719 verkoop. In 1709 het hy "Morgenster", een van die vier gedeeltes van "Welgelegen", die landgoed van Adriaan van der Stel, gekoop. Trou 1699 met Elisabeth le Long, wed. van Jean Jourdan (Jordaan) (7 kinders).
Wapen: Deurgesny in drie dele: rooi, blou en goud, in die skildhoof belaai met 'n silwer toring, in die dwarsbalk met drie goue Franse lelies en in die skildvoet met 'n drietoppige heuwel wat van die voet uitgaan
Source: IGI/ancestry24
Record File Number
Record File Number: 220573931
Sources
WikiTree profile Malan-53 created through the import of Law family tree 2012.ged on Jan 8, 2012 by Charlene Deacon. See the Changes page for the details of edits by Charlene and others.
Is Susanna your ancestor? Please don't go away! Login to collaborate or comment, or ask our community of genealogists a question.
Sponsored Search by Ancestry.com
DNA Connections
It may be possible to confirm family relationships with Susanna by comparing test results with other carriers of her mitochondrial DNA.
However, there are no known mtDNA test-takers in her direct maternal line.
It is likely that these autosomal DNA test-takers will share some percentage of DNA with Susanna:
Closed so I cant edit a1b6c5d9e2f6 (R4825) Susanna Magdalena
http://malanbond.co.za/index.php/Special_Register?soekGenNommer&gennoma1b6c5d9e2
Regards Angie