no image
Privacy Level: Open (White)

Madeleine (Menanteau) du Plessis (abt. 1670 - abt. 1699)

Madeleine "Marie" du Plessis formerly Menanteau
Born about in Poitiers, Poitou, Francemap
[sibling(s) unknown]
Wife of — married about Jun 1687 in St. Thomas, Antilles, Virgin Islandsmap
Descendants descendants
Died about at about age 29 in de Caep de Goede Hoopmap
Profile last modified | Created 19 Apr 2012
This page has been accessed 1,616 times.
The Huguenot symbol
Madeleine (Menanteau) du Plessis was a Huguenot emigrant.
Join: Huguenot Migration Project
Discuss: huguenot
This profile lacks source information. Please add sources that support the facts.
boat at sea with people approaching coast of Cape of good Hope
Madeleine (Menanteau) du Plessis is a Cape of Good Hope - Kaap de Goede Hoop (1652-1806) Stamouer-Progenitor
Join: Cape of Good Hope - Kaap de Goede Hoop (1652-1806) Project
Discuss: DUTCH_CAPE_COLONY_PROGENITORS

Contents

Biography

Name

Madelaine Menanteau [1]
Marie Menantheau (Found multiple versions of NAME. Using Madelaine /Menanteau) [1]
Madelein Menanteau ... [2]

Birth

Date: 1642 [3] / (alt.) 1645 [3]

Immigration

Date: 26 APR 1688 [4]
Place: op die Oosterlandt saam met haar man [4]

Marriage & Events - Familie (Afrikaans)

STAMVADER Jean Prieur du Plessis [...] gebore in Poitiers in Poitou in 1638, was 'n Franse Hugenoot en chirurg. Voor sy koms na die Kaap, vlug hy uit Frankryk en gaan na die eiland St Thomas in die Karibbiese See. By terugkeer in Nederland word hy lidmaat van die Waalse Kerk op 20 Sep 1687. Hy lê die eed van getrouheid af in die stad Middelburg op 8 Jan 1688 om as vryburger na die Kaap te gaan. In 1688 op die Oosterlandt - die derde skip van die najaarsvloot met Franse vlugtelinge vir die Kaap - het hy vertrek op 3 Februarie 1688, vir rekening van die kamer Zeeland uit Goeree na die Kaap. Dit was 'n baie voorspoedige reis sonder enige sterfgevalle onderweg en by die aankoms in Tafelbaai was daar ook geen siektes aan boord nie. Die tydsduur van die vaart was eweneens 'n rekord vir daardie dae - twee maande en 22 dae volgens die Dagregister. Op Sondag 25 April 1688 het die skip in Tafelbaai geland, om op Sondag 15 Mei 1688 teen ongeveer 09h00 weer te vertrek. Aan boord die Oosterland was daar 24 Hugenote. Met Jean Prieur du Plessis was sy vrou Magdalena Menanto (Menanteau), eweneens van Poitiers. Terwyl op see is hulle eerste kind, Carel (Charl of Charles) gebore. Die stamvader was van adelike afkoms en sy voorouers het behoort tot die oudste families in Poitiers. Voor sy vlug uit Frankryk het hy te Poitiers as geneesheer gepraktiseer, dog het al sy landgoed agtergelaat en na Holland gevlug. Hy het egter in 1694 teruggekeer na Europa op die skip St. Jansland, omdat hy gesukkel het om 'n bestaan te voer as boer. [5]
Dit is nie bekend wanneer en waar Madeleine Menanteau oorlede is nie aangesien geen rekord daarvan aan die Kaap of in Nederland of in Ierland gevind kon word nie. Volgens die monsterrol van die skip St. Jansland word vermeld dat "Jean du Plijser vryburger fransman met sijn vrouw en kinderen" aan boord was. Jean Prieur du Plessis het nie lank 'n wewenaar gebly nie. Voordat hy egter weer kon trou moes hy eers sekuriteit gee aangaande die erfporsie van sy drie kinders by sy oorlede vrou, Madeleine Menanteau. Die aantekening in die "Archief Weeskamer Amsterdam" lui as volg: "Jean Prieur du Plessis, Chirurgyn, heeft drie kinderen geprocreert by Madelaine Menanteau, overleeden aan de Caep de goede hoop, dogh geen middelen, soo hy verkarede, sulx hy aan deselve niets voor moeders erf konde bewysen, twelcq François Darnier en François Amat, de goede bekenden, getygen waerheyt te syn. Den 14 August 1700 door orde van Weesmeesteren". (Calisregister 110. folio 242). Die stelling "Madelaine Menateau, overleeden aan de Caep de goede hoop" moet verkeerd wees. Jean Prieur du Plessis het in 1697/1698 'n kort besoek aan die Kaap gebring, maar kort daarna weer teruggekeer na Europa. Ook waarskynlik om ondersoek in te stel in sake sy landgoed, maar niks is verder daaromtrent met sekerheid bekend nie. Ons weet wel dat hy nie instaat was om die passaat te betaal nie. [5]
Hy het op 31 Julie 1700 aan Rachel Noël van Sedan verloof geraak. Hulle het toe albei in Amsterdam gewoon. Die verlowing is egter op 7 Augustus 1700 verbreek en op 14 Augustus 1700 het Du Plessis aan Marie Buisset van Sedan verloof geraak. Hulle is op 29 Augustus 1700 in die Nieuwe Kerk in Amsterdam getroud (hy was 62 jaar oud en sy 22 jaar). Die gesin het in 1702 na die Kaap teruggekeer, waar hy in 1703 hom in Drakenstein vestig het. Hy dien dus as geneesheer vanaf 1688 tot 1693 en toe weer vanaf 1697 tot 1707. [5]
Hy het 2 kinders van sy eerste huwelik, en 5 van sy tweede huwelik gehad [6] :
  1. Charl (Carel) Prieur, * 1688 ~18/4/1688 wat ook later as chirurg gepraktiseer het x 12/6/ 1712 Cecilia Marcevene + 18/9/1737
  2. Jean Louis * 13/2/1691 ~ 25/2/1691 Stellenbosch + Waveren, Tulbagh x 5/5/1714 Madeleine Rousseau
Kinders van sy tweede huwelik was...
  1. Judith * Ierland, 1694 tydens die terug rit na die Kaap x 29 Maart 1711 Ary van Eeden xx 14 Jan 1714 Jan Oberholster xxx 1724 Claas Donselaar van Gelderland
  2. Marie * 1702 x 7 Nov 1718 Jan van Ellewee xx 31 Aug 1749 Johan Georg Zorn van Hesse-Nassau
  3. Anne * 1704 x 16 Aug 1733 Johannes Frederik Bierman xx 17 Sep 1747 Johan Martin Vogel van Schnabelwald
  4. Pieter * Jun 1708 x 21 Okt 1731 Geertruy van Deventer xx 17 Apr 1745 Francina Maree [7]
  5. {Elizabeth ~ 31 Jan 1717} [8]

Death

Date: 1699 [3]

Sources



  • WikiTree profile Menanteau-3 created through the import of wikitree upload.ged on Jul 19, 2012 by Arrie Klopper. User ID: FADABF0A4EC81D46ACE9C5E3EC1787E3C0E4 Prior to import, this record was last changed 8 Jan 2010.

  • WikiTree profile Menanteau-4 through the import of Van der Walt Family Tree.ged on Jan 22, 2013 by Rene van der Walt. ID: A9B9D3D7-EBA7-4C50-9E46-3C6C25D77D10 : ID Number: MH:I2878 : 31 OCT 2012 22:06:10 GMT+12

  • WikiTree profile Menanteau-1 created through the import of Champion Family Tree.ged on Apr 18, 2012 by Werner Schneeberger.

  1. 1.0 1.1 May 8, 2012 by Linda Smit.
  2. Entered by Pieter Meyer, Apr 25, 2013.
  3. 3.0 3.1 3.2 Jan 22, 2013 by Rene van der Walt.
  4. 4.0 4.1 Jul 19, 2012 by Arrie Klopper.
  5. 5.0 5.1 5.2 May 15, 2014 by Wendy Schoeman.
    • Sources: {geni:about_me} & {geni:occupation} - Judi Meyer-Marais + inligting:
    1. Dictionnaire de la Noblesse, par De la Chenaye-Desbois et Radier, Troisiemme, Tomme Quinsieme, a Paris. Chez Schlesinger frères Libraiere - editeure 1869. Column 994 nombre Xicol. word die naam Francois du Plessis II genoem maar nie die name van sy kinders nie.
    2. In die Annaire de la Noblesse de France par bodel word die naam van Guillayme du Plessis I (uitgespreek GUI-YOM), die voorvader van Francois du PLessis II genoem. 1882 bls 771 en 772.
    3. Prieur du Plessis. Die volgende inligting oor die Prieur-geslagte is van die Society des Amis de la Biblioteque Nationale Office de Documentation, Parys, te kry.
    4. O.D. 618 van 8.10.1956, vertaal uit Frans - 'n direkte vertaling in Engels soos verkry van S.C.M. du Plessis.
    5. Emmerentia van Rensburg - NAAIRS Genealoog.
    6. Geslagsregister van vroeë Kaapse families - Christoffel Coetzee de Villiers.
    7. Afrikaanse Families - Cor Pama
    8. DIe familienaamboek van du Plessis 1688 - 1988: Dr NA Coetzee
    9. Judi Marais- Meyer registers (Judi Marais, kleindogter van Jan Johannes Marais en Elizabeth Susanna du Plessis.)
    10. Martina Louw (nee van Breda)
    11. GC de Wet Vryliede en Vryswartes in die Kaapse Nedersetting 1657-1707
    12. CC de Villiers Geslachtsregisters der Oude Kaapsche Familien
    13. M Upham, "Claas van Malabar" in N Claassen, & GH Claassen, Die Claas(s)en afstammelinge in Suid-Afrika, Centurion, Outeurs, 2001.
    14. SA Stamouer webwerf (AM van Rensburg)
  6. May 15, 2014 by Wendy Schoeman. Sources / Verwysings:
    Judi Marais- Meyer registers (Judi Marais, kleindogter van Jan Johannes Marais en Elizabeth Susanna du Plessis.)
    De Villiers/Pama
    Heese/Lombard
    Verwysingsmateriaal, Boksburg biblioteek
    Verwysingsmateriaal, Springs LDS FHC biblioteek
  7. This is incorrect as all the sources point to Franciskelle (Marre) du Plessis (1718 - 1787) being married to Pieter (Duplies) du Plessis (bef. 1716 - 1747) , the son of his half-brother Charl (Carel) Prieur. Added by Philip van der Walt 3 April, 2017.
  8. "Elisabeth, gedoop 31 Januarie 1717 was nie 'n dogter van Jean Prieur du Plessis nie. Sy was die buite-egtelike kind van Elisabeth Vivier en Charl (Prieur) du Plessis, die oudste kind van Jean Prieur en Madeleine Menateau. Stamvader Abraham Vivier en sy vrou Jacquemine des Pres is in 1713 en 1715 oorlede. Hulle dogters is deur hul tante, Marie-Jeanne des Pres en haar man Jacques Therond groot gemaak. 'n Skandaal is in 1716 in Drakenstein veroorsaak deur Elisabeth Vivier se aantuiging dat Charl du Plessis, die vader van haar buite egtelike kind is. (Elisabeth Vivier en Cecilia van Marseveen die vrou van Charl du Plessis, was niggies). Die doopinskrywing van Elisabeth (jnr) lui as volg: "den 31 Jan 1717 Elisabeth, dogter van Elisabeth Viefier en Charel Duplici, die een getrouwdt man is, en uijt dien hoofde een kint van hoerery en overspel". Elisabeth Vivier se reputasie het blykbaar nie veel onder die skandaal gely nie, want sy is ses maande later, op 13 Junie 1717 met Nicolas Labat getroud." Source: Email Correspondence from: "Hugenoot Museum" (Juna Malherbe) FRANSCHHOEK to Alma Smyth en Hennie Nel, subject: [GenForum] DU PLESSIS vragies Date: 27 March 2003 11:50 ({geni:about_me} Geni.com > Jean Prieur du Plessis (seen and added by Philip van der Walt 18 April, 2014).




Sponsored Search by Ancestry.com

DNA Connections
It may be possible to confirm family relationships with Madeleine by comparing test results with other carriers of her mitochondrial DNA. However, there are no known mtDNA test-takers in her direct maternal line. It is likely that these autosomal DNA test-takers will share some percentage of DNA with Madeleine:

Have you taken a DNA test? If so, login to add it. If not, see our friends at Ancestry DNA.



Comments: 6

Leave a message for others who see this profile.
There are no comments yet.
Login to post a comment.
Her husband was recorded at Stellenbosch at the end of December 1697 with no wife, 2 sons and 2 daughters.

Source: https://www.nationaalarchief.nl/en/research/archive/1.04.02/invnr/4039/file/NL-HaNA_1.04.02_4039_0165

posted by Gerhard Swart
Not sure how cast in stone the parents are as currently attached to the bio, but there is also the following baptism for Magdelaine Menanteau, daughter of Pierre Menanteau and Marie Eveillard that could be followed up by any researchers.

Source: "France, registres protestants, 1536-1897", , FamilySearch (https://www.familysearch.org/ark:/61903/1:1:QGCK-HYB3 : Wed Nov 22 18:26:56 UTC 2023), Entry for Magdelaine Menanteau and Pierre Menanteau, 05 Feb 1668.

posted by Gerhard Swart
Hi, could one of the active managers also add the project profile [email address removed] to the trusted list of this profile [Privacy Tab] and then also activate it as active manager to this profile, please? And send me a notice, thanks, Philip
posted by Philip van der Walt
Error database says:

Warning: Check the dates.

  1. A mother's death date should not be before one of her children's birth dates.
posted by Philip van der Walt
Menanteau-2 and Menanteau-1 appear to represent the same person because: Same data (spouse etc,)
posted by Philip van der Walt