Nederduitse Gereformeerde Kerk Bethlehem : 5 September 1897
Christiaan Pieter Gebore 19 Julie 1897. Gedoop deur Ds. C P Theron. Ouders: Christiaan Pieter Olivier en Anna Sophia Kotze. Doopgetuigen: Gert Cornelis Olivier, Margaretha Thomson, Schalk Willem Lubbe, Geertruida Louisa Kotze.
Christiaan Pieter Olivier se een seun, gedoop Christiaan Pieter, het in die Rietz omgewing naby Bethlehem geboer.
Abel Olivier het sy lewe lank op die plaas Excelcior in die Bethlehem distrik gebly.
Aangrensend tot die plaas was die twee plase van sy broers, Willem Olivier en Christiaan Olivier. Soos jy seker kan aflei het my oupa geboer en so ook sy twee broers. Die een broer, Christiaan, het by 'n klerewinkel, Bishops, in Bethlehem gewerk en deeltyds geboer. Abel verkoop later die plaas aan sy skoonseun, Johannes Mattheus Booyens.
Christiaan Pieter Olivier (Sover ek weet het Christiaan Pieter Olivier 'n seun en 'n dogter gehad, maar het geen idea waar hulle nou is nie. Die seun weet ek het in die Rietz omgewing naby Bethlehem geboer.) Christiaan Pieter Olivier se seun, ook gedoop Christiaan Pieter Olivier is getroud met Albertha Wilhelmina Cilliers, dogter van Abraham Albertus Cilliers en Anna Catharina Cilliers. Hulle het twee kinders gehad naamlik Anna Catharina Olivier (09/11/1952) en Christiaan Pieter Olivier (16/12/1955). [3]
Huwelik
Nederduits Gereformeerde Kerk, Bethlehem. Huwelik Christiaan Pieter Olivier en Anna Maria van den Bergh : 19 September 1922
Christiaan Pieter Olivier 25 jarige Jongman , Winkel klerk, Langspruit Distrik Bethlehem, met Anna Maria van den Bergh 25 Jarige Jonge Dogter, van Clarens, Distrik Bethlehem, na gebooie, Toestemming van albei se Ouers
↑ Baptism Record: "South Africa, Free State Dutch Reformed Church Records, 1848-1956," database with images, FamilySearch : Doop , Free State > Bethlehem > Christenings 1896-1897 > image 23 of 27; Dutch Reformed Church Synod Centre, Bloemfontein. Entered by Tony Hawkins on 11 June 2022.
↑ Inligting verskap deur Pieter Booysen, Seun van Anna Sophia Olivier x Johannes Mattheus Booyens. Bygevoeg uit databasis van Ronel Olivier Junie, 2018.
↑ Transkripsie van Sterfte kennis Bygevoeg deur Ronel Olivier Junie, 2022.
↑ Death Notice: "South Africa, Orange Free State, Estate Files, 1951-2006," database with images, FamilySearch : Sterfte Kennis1977 > no 300-309 > image 110 of 402; Master of the Free State High Court, Bloemfontein. Added by Tony Hawkins on 11 June 2022.
↑ Verskap deur Pieter Booysen, Seun van Anna Sophia Olivier x Johannes Mattheus Booyens. Bygevoeg uit databasis van Ronel Olivier Junie, 2018. Bethlehem
Olivier Family Tree. Ref 12990 : Authors Ronel Olivier en Josey Olivier Added by Ronel Olivier Junie, 2018.
Is Christiaan Pieter your ancestor? Please don't go away! Login to collaborate or comment, or
contact
a profile manager, or ask our community of genealogists a question.
Sponsored Search by Ancestry.com
DNA Connections
It may be possible to confirm family relationships with Christiaan Pieter by comparing test results with other carriers of his ancestors' Y-chromosome or mitochondrial DNA.
However, there are no known yDNA or mtDNA test-takers in his direct paternal or maternal line.
It is likely that these autosomal DNA test-takers will share some percentage of DNA with Christiaan Pieter:
Olivier-1050 and Olivier-6413 appear to represent the same person because: Same LNAB, same parents and same date and place of birth. Dates of death differ.
Groetnis
Piet