Volgens die Doopregister van Mosselbaai word Anna Maria Magdalena Olivier se geboorte datum aangetoon as 29 April 1848 [1]
Nederduitse Gereformeerde Kerk, Mosselbaai - Gedoop te Seekoeirivier wyk Olifantsrivier : 03 September 1848
Anna Maria Magdalena Geboren den 29 April 1848. Ouders Gerrit Olivier en Maria Magdalena Botha. Beide Ledematen. Getuigen: Johannes Stephanus Olivier, Margaretha Hendrina Zimmerman, Philip Roedolp Botha, Susarah Margaretha Schoeman [3]
Doop
Op 03 September 1848 vind die doop van Anna Maria Magdalena Olivier plaas op die Plaas Seekoeirivier wyk Olifantsrivier : Aangetoon in die Nederduitse Gereformeerde Kerk, Mosselbaai register[1]
Huwelik
Sterf
Sterfte Kennis Anna Maria Magdalena Olivier : 4 Mei 1936
Plek: Het Kamp, Smithfield
Geboorte plek: Oudtshoorn
Vader soos aangetoon op SK: Gert Cornelius Olivier †
Moeder soos aangetoon op SK: Maria Magdalena Botha †
Woonplek: Het Kamp, Smithfield
Beroep: Huisvrou
Vooroorlede Gade: Willem Gerhardus Olivier † 15 Desember 1930
Plek van Huwelik: Oudtshoorn
Oorlewende Kinders: Almal Mondig
Maria Magdalena Olivier
Johannes Stephanus Olivier
Gert Cornelius Olivier
Willem Gerhardus Olivier
Andries Hermanus Olivier
Anna Maria Magdalena Olivier
Geteken te Smithfield hierdie 15de dag van Junie W G Olivier Seun van oorledene- teenwoordig by dood
Olivier Family Tree. Ref 4509 Authors Ronel Olivier en Josey Olivier Added by Ronel Olivier June, 2018.
National Archives of South Africa (NASA) Database: Free State Archives Repository VAB O VAB 1936 O 27729 Get te Smithfield 20.05.1936 Deur WG Olivier Seun. Added by Ronel Olivier Feb 04, 2017.
Is Anna Maria Magdalena your ancestor? Please don't go away! Login to collaborate or comment, or
contact
a profile manager, or ask our community of genealogists a question.
Sponsored Search by Ancestry.com
DNA Connections
It may be possible to confirm family relationships with Anna Maria Magdalena by comparing test results with other carriers of her mitochondrial DNA.
Mitochondrial DNA test-takers in the direct maternal line: