5. Helena Maria Olivier * 1766 x Jan Dirk Heyns xx Daniel van den Berg [4]
6. Philip Lodewyk Olivier = 27.03.1768 x Beatrix Geertruy Fourie [4]
7. Gerrit Cornelis Olivier = 27.03.1771 x Aletta Catharina Engelbrecht xx Aletta Maria Engelbrecht [4]
8. Andries Hermanus Olivier *1773 x 29.01.1792 xx Anna Maria Engelbrecht [4]
9. Anna Hendrina Engela Olivier = 14.04.1776 x Pieter Jacobus Fourie[4]
Events
Hier in Armoed langs die vrugbare Olifantsrivier het Ockert hom in die 1700's reeds kom vestig. Soos reeds genoem is die plaas blykbaar van 'n Koi kaptein, Armoeda, aangekoop. Vandaar die naam Armoed. Later jare het die naam die inwoners te veel herinner aan swaarkry en armoede en is die naam mettertyd na Volmoed verander. [8]
In 1755 betaal Ockert huur "by 't warme water" agter Kogmanskloof saam met Hendrik Schoeman. [9]
In 1765 het Ockert 'n verlofbrief uitgeneem om op "Armoed onder de Sandplaas dicht aan die Oliphants Rivier agter Attaquas Kloof" te woon. [10]
Hy is dus die stamvader van al die Klein Karoo Oliviers. (Die NG Gemeente Oudtshoorn 1853-1953 - MS Greeff) en Ockert Olivier was die stamvader van die Twee Rivieren Oliviers. [8][11]
Op 16 Januarie 1794 het Jacob Kritzinger die plaas Twee Rivieren aan Ockert verkoop. (Gelee langs die Piesangrivier Plettenbergbaai.) [8][9][10]
Death
Date: 1768 [3] Incorrect date -Last child born 1776. Will filled 1799 indicating date of death
1. Dirkje Olivier gedoop 10.04.1789 X Johannes Petrus Strydom [8]
2. Michiel Olivier * 12.05.1791 X Magdalena Josina Strydom XX Anna Charlotta Vosloo [8]
3. Margaretha Aletta Olivier * 29.10.1793 X Hercules Tobias Strydom[8]
4. Ockert Olivier * 30.01.1801 X Anna Catharina Strydom XX Susanna Magdalena Ferreira [8]
Die twee seuns se vrouens was susters terwyl die twee susters se mans broers was. [8]
Michiel (1791-1847) is in 1821 met Magdalena J. Strydom en in 1829 met Anna Charlotta Vosloo getroud. Laasgenoemde se vader was Wessel Vosloo en haar moeder Johanna M. Strydom, 'n ouer suster van die twee ooms van Michiel se eerste vrou. [8]
Uit die eerste huwelik is net twee kinders gebore, t.w. Groot Ockert (1823-1906) en Helena Charlotta wat eers met Vermaak en toe met Ackerman getrou het. [8]
Groot Ockert is in 1850 met Magdalena Josina Strydom getroud en het ag van sy kinders gesien opgroei. [8]
Die ouste seun, Michiel, het met Dirkie S. Olivier getrou en is in 1894 op die pad na Port-Elizabeth onder 'n wa verongeluk. [8]
Die tweede seun Hercules Tobias (Klas, 1858-1936) se weduwee is tans die oudste lidmaat van hierdie gemeente. [8]
'n Dogter, Dirkie Elizabeth, het met C.F. Olivier getrou. [8]
Uit Ockert snr. se tweede huwelik spruit daar vier seuns en vyf dogters.
Die seun, Michiel, (1831-1878) is eers met Margaretha A. Strydom en toe met Hester A.E. Wagner getroud. [8]
Sy oudste seun was ouderling Michiel Basie (1855-1921) en aan die tweede vrou se voornaam is die bynaam van die Hessie-boere ontleen. [8]
Die seun Christiaan Frederik is na sy grootvader Wagner vernoem. [8]
Een van Ockert se dogters, Johanna M.C. is in 1870 met die messelaar van Twee Riviere, George Henry Murry getroud en 'n ander dogter, Dirkie E. in 1868 te Humansdorp met die skoolmeester Dennis Simpson Screiber . [8]
Die ander seun, Daniel Jacobus, getroud met Agatha C. Vermaak, was die eerste Danie Mof. [8]
II. Ockert (1801-1860), trou in 1824 op Uitenhage met Anna Catharina Strydom. [8]
1. Ockert Jacobus (1826-1874) getroud met Helena C. Kritzinger, die vader van Ockert Jacobus Witperd (1855-1914), getroud 1878 met Christina C. Kritzinger, ouderling onder Uniondale en die eerste leier van die Sabbatariers in die Kloof. Nog 'n broer en suster van hom het ook met Kritzingers getrou. [8]
Vier van Ockert se seuns het met dogters van J.D.W. Strydom van Krakeel getrou. Hulle was [8]:
(1) Daniel Jacobus (1832-1885), ouderling onder Uniondale en getroud met Aletta Strydom waarvandaan die Lettie-boere, skoonvader van Giel Bokkie Olivier, snr.; [8]
(2) Michiel Jacob (1834-1862), vader van Giel Bokkie, snr.; [8]
(3) Johan Daniel Wilhelm (1836-1906), Ouderling onder Uniondale en vader van die Jans van Twee Riviere;
(4) Matthys Johannes (1838-1929), hertrou in 1873 met Susanna M. Wasserman, grootvader (uit die eerste huwelik) van Mnre. Thys Bas en Louis Botha Olivier en vader (deur die tweede huwelik) van verskeie kinders vandag nog in lewe. (1957) 'n Dogter van Ockert, snr., Dirkie S., trou in 1875 met Michiel Basie Olivier en Martha Jacoba (1852-1927) met die jeugdige wewenaar M.J.L. Kritzinger. [8]
↑ 5.05.15.2 "South Africa, Dutch Reformed Church Register, Drakenstein. Private photo collection: Photo taken by R. Olivier (2005) : Page 86, Image 86 Doop Okker Olivier Source: Verbatim Copies VC 644: Cape town repository Original registers located at Dutch Reformed Church Archive, Noordwal-Wes, Stellenbosch as G3 3/1 : Baptism Date 1727-08-10 Child: Okker, Father: Jan Oliviers , Mother: Helena Burgers, Entered Ronel Olivier March 23, 2015.
↑ ”The Genealogical Society of South Africa: eGSSA branch, South African Records Transcribed. A selection of historical records transcriptions.(http://www.eggsa.org/sarecords/index.php) Source: Tulbagh - Nederduits Gereformeerd Kerk (NGK), Tulbagh, Western Cape. marriages register, 1744-1839, page 7, entry no 6. Repository: NGK archives, Stellenbosch University, G4 9/1. Transcribed by Trysie Joubert, Marelize Keyter, Marie Greyvenstein and Annatje Erasmus as part of the eGGSA Project, from VC 664, Cape Archives Repository. Seen and entered by Ronel Olivier March 29, 2016.
↑ 7.07.1 Parish registers for the Dutch Reformed Church at Tulbagh, Cape Province: Memberships 1816-1840. -- Marriages 1744-1922. Huwelik Olivier en Olivier Added by Ronel Olivier on 31 Jul 2017.
↑ 9.09.1 (NG Kerk Calitzdorp 1873-1973 - Author: H C Hopkins. Publisher: Calitzdorp : Nederduitse Gereformeerde Kerk, 1973.) and (Die NG Gemeente Oudtshoorn 1853-1953 MS Greeff) Seen and Added by [[van Heerden-335|Ronel Olivier] 28 Jun 2016.
↑ 10.010.1 George - Stigting van Drosdy 1811 Stigting van Gemeente 1813 p 80 Bewaarders van ons Erfenis (George) Added by Ronel Olivier 28 Jun 2016.
↑ and information from Gedenkboek by die Goue Jubileum van die Ned. Geref. Kerk Joubertina 1907-1957. Aan God alleen die eer: 'n geskiedenis van die Nederduitsch Gereformeerde Gemeente, Gedenkboek by die Goue Jubileum van die Ned. Geref. Kerk Joubertina . The NTC (Natal Technical College), 1907 1957: a jubilee history. Natal. Added by Ronel Olivier
Olivier Family Tree. Ref No. BK 485: Author. Ronel Olivier en Josey Olivier Olivier Familie Added by Ronel Olivier March 25, 2016.
Sponsored Search by Ancestry.com
DNA Connections
It may be possible to confirm family relationships with Okker by comparing test results with other carriers of his Y-chromosome or his mother's mitochondrial DNA.
However, there are no known yDNA test-takers in his direct paternal line.
Mitochondrial DNA test-takers in the direct maternal line:
I placed the names Petrus Jacobus in the nickname field, because he was baptised "Okker" married as "Okker" and the names Petrus Jacobus was only adopted later in life. Please advise?
Thanks for spotting that Ronel, I corrected the incorrect edits made on 6 November 2017. I had to re-construct the bio from scratch because in the past the wrong edits had been accredited to the wrong data, but forgot to correct that other last names field after I had correct the first name from 'Unknown'. You might want to check if you agree with the current names and variations thereof; it is one of your direct ancestors.
Now the names Petrus Jacobus are added to the other last name. The name fields are explained in the help pages and according to me the other last name field are used for the Surname not the name? He now has a name for a surname ?
I placed the names Petrus Jacobus in the nickname field, because he was baptised "Okker" married as "Okker" and the names Petrus Jacobus was only adopted later in life. Please advise?
I will edit all the "shouting" :-) out of the profile in the next week and then also verify the facts