Nederduits Gereformeerde Kerk, Graaff Reinet : 22 Mei 1808
t Kind: Gerrit Jacobus. Geboren den 10 April 1808. Veldconet Jacob Venter. Ouders: Johannes Lodewijk Olivier en Maria Albertze. Getuigen: Gerrit Jacobus Koekemoer, Maria Overholster, Gerrit Meijburg de oude, Anna Cicilia Olivier, Gerrit Vosloo, Cornelia de Beer, Jacobus Potgieter Philipzoon, Maria Magdalena Coetzee
Gert Jacobus Olivier, Wewenaar, Boer Oorkant die grens van die Kolonie, Cradock Na Geboden met Frederika Johanna Catharina Maria Botha Weduwee van C M J van Heerden deur J Taylor In de tegenwoordigheid van G W J de Beer en D G de Beer.
Nederduits Gereformeerde Kerk, Burgersdorp: 06 Februarie 1877
Gert Jacobus Olivier, 68 Weduwenaar VeeboerZewfontein Afdeling Albert Na Huweliks geboden, Op certificaat van den Magistraat van Albert 22 Januarie 1877 met Corneliaa Elizabeth Wiesner 44 Weduwee, Kruisrivier Albert Op Certificaat van den Magistraat can Albert 3 Februarie 1877. Door mij D Postman In de Tegenwoordigheid van H P Kruger en S A de Kock.J
Getuie van: Hester Maria Olivier #11096 Gedoop 22-02-1863 Gerf Kerk Burgersdorp
Getuie van: Frederika Johanna Catharina Maria Olivier #11106 Gedoop 25.03.1877 Gerf Kerk Burgersdorp
KAB MOOC 1087/1893 6/9/317 Onderteken deur sy vrou C.E. Wiesner op Burgersdorp op 02.06.1893. Hy laat los en vaste goedere na.
Is hierdie persoon verkeerd geplaas deur SAG Gisa En Josey
Ek het sy Sk nagegaan en sy pa word opgegee as Johannes Lodewyk Olivier x Maria Magdalena Elizabeth Francina NN My vraag is dus wie was Maria Magdalena Elizabeth Francina NN ???? Was dit Maria Albets????
Nota by BK 744
Daar is ook verwarring tussen 744 en 848 Josey en Sag plaas 848 hier
Ek het 848 se sk weer nagegaan en hy was 85j1m19 dae op 29st Mei 1893 dus gebore c 10-04-1808 dus is die ouderdom en plek van afsterwe (Burgersdorp) 'n aanduiding dat die twee persone verskil, maar die ouderdom by afsterwe kan foutief wees Ek behou egter BK 744 net vir ingeval dit twee mense is
Nota by BK7264
Op 23.01.2006 Het ek na die Kleinkinders van Maria Alberts se name gaan kyk Ek vind dat Twee kleinkinder Maria Elizabeth en een Kleinkind Maria Magdalena Elizabeth genoem is/ Dit dui vir my aan dat Maria Alberts meer as een naam moes he. Ek aanvaar dus hier dat haar name wel Maria Magdalena Elizabeth Kan wees en vervang Die BK Nommers met die in hakkies BK 744 (BK848) BK 3228 (725) En BK 7264 (967)
Jan Visagie gee hierdie man [Bk 744 Gerrit Jacobus Olivier] aan as die een wat getrek het en met Gouws getroud is, maar ek verskil van hom
Vermoedelik was dit BK 9315 [Barend Jacobus Olivier] wat getrek het en met Gouws getroud is.
Let daarop dat BK 744 37 jaar oud sou wees met troue en Bk 9315 19 jaar oud met troue
Dus aanvaar ek voorlopig [na aanleiding van die ouderdomme] dat Jan Visagie verwys na BK 9315
Gert Jacobus is in Burgersdorp oorlede en het nie getrek nie.
Hierdie huwelik vind in Cradock plaas
Eerste kind gedoop Cradock
By die doop van Margaritha Helena Olivier dv Benjamin Jacobus Olivier en Maria Elizabeth Venter kom Gerrit Jacobus Olivieren Frederika Johanna Catharina Botha voor as Doop Getuies
Daar is verwarring tussen #848 en # 744 by Jan Visagie wat # 744 aantoon as getroud met Gouws Sien # 744 vir detail
Sien ook nota by BK 3063 x 3064 Daar word die SK Nr KAB MOOC 2898/1905 aangetoon dat 'n stiefseun Kruger geteken het is daar moontlik 'n verband tussen die twee. BK 3063 as getroud met Aucamp BK 3064 en van der Walt BK 3250 Van Heerden-335 11:40, 7 January 2022 (UTC)
Sources
↑ 1.01.11.21.31.4 Lys van Geboren Kinders van het jaar 1808 Probate records GR.141 Catalog Record, Civil registration (births, baptisms, marriages), Graaff-Reinet (Cape Province), 1805-1900: Item 1: Baptisms and births 1808-1811 Deaths 1825?-1826? Births and deaths 1896-1900 Deaths (not chronological) 1822-1851. Image found Family Search Registrasie van Geboorte Seen and entered by Ronel Olivier June 15, 2017.
↑ Privaat versameling Doopregister Graaf Reinet nagegaan te GISA Stellenbosch Reeks 1804-1810 (G6/3/2) Oorspronklike Register. Bygevoeg deur Ronel Olivier Bygevoeg Desember 2019.
↑ South Africa, Civil Marriage Records, 1840-1973, database, FamilySearch : 2de Huwelik, > image 1 of 1; Pietermaritzburg Archives (Formerly Natal State Archives), South Africa. and "South Africa, Dutch Reformed Church Registers (Cape Town Archives), 1660-1970 ," database with images, FamilySearch :Tweede Huwelik > image 1 of 1; State Archives, Cape Province. Bygevoeg deur Ronel Olivier Jan, 2022.
↑ "South Africa, Reformed Church Records, 1856-1988," images, FamilySearch : 3de Huwelik South Africa > Cape of Good Hope > Burgersdorp > Marriages 1868-1883 > image 231 of 347; Reformed Church Archives, Potchefstroom. Bygevoeg deur Ronel Olivier Jan, 2022.
↑ Informasie vanaf testament en Likwidasie Rekening. Bygevoeg deur Ronel Olivier Desember, 2019.
↑ Privaat Versameling. MOOC 1087/1893 6/9/317 Los en vaste goedere Testament -ja:1869/56 7/1/363 gd 13.05.1869 Geteken op 2/86/1893 deur Sy wed. en 3de vrou C.E. Weisner Sy was ook die eksek. van die boedel. Nagegaan 14/8/2002 Argief Kaapstad Kaap 1087/1893 6/9/317 Gert Jacobus Olivier (85:01:19) Afgetrede Boer * c.10.04.1808 (Cradock division 28.01.1912) Los en vaste Bates: Geteken in Burghersdorp deur CE WIESNER Weduwee op 02.06.1893. Depot KAB Bron MOOC Volume 6/9/317 Verwysings nommer 1087 Beskrywing Olivier, Gert Jacobus, Sterfte Kennis Begin 1893 Eindig 1893 . Sk KAB gedoen deur Josey en Ronel Olivier / SK in VAB gedoen deur Derik De Bod / Ander Dokumentasie en SK's in Argief Kaapstad Fotos geneem Malan Jacobs. Bygevoeg deur Ronel Olivier Desember, 2019.
Olivier Family Tree. Ref No. BK 848 : Authors Ronel Olivier en Josey Olivier Added by Ronel Olivier June 15, 2017.
Nasionale Argief Leeskamer: Roelandstraat, Kaapstad. MOOC 1087/1893 6/9/317 Testament 1869/56 7/1/363 Nagegaan 14/8/2002 Argief Kaapstad KAB 1087/1893 6/9/317 Gert Jacobus Olivier. Bygevoeg deur Ronel Olivier Desember, 2019.
Acknowledgments
Thank you to Amanda Calitz for creating WikiTree profile Olivier-399 through the import of Olivier Family Tree.ged on Jun 27, 2013.
Is Gerrit Jacobus your ancestor? Please don't go away! Login to collaborate or comment, or
contact
a profile manager, or ask our community of genealogists a question.
Sponsored Search by Ancestry.com
DNA Connections
It may be possible to confirm family relationships with Gerrit Jacobus by comparing test results with other carriers of his Y-chromosome or his mother's mitochondrial DNA.
However, there are no known yDNA test-takers in his direct paternal line.
Mitochondrial DNA test-takers in the direct maternal line:
Hierdie persoon moet nagevors word. Volgens Jan Visagie het hy getrek Hy word aangedui in Voortrekker Stamouers van Jan Visagie . Ek vermoed hier is 'n fout
this is another duplicate
Thanks in advance