Gerbrecht Levina (Olivier) Henning
Privacy Level: Open (White)

Gerbrecht Levina (Olivier) Henning (1812 - 1880)

Gerbrecht Levina Henning formerly Olivier
Born in Vreesfontein, Brakfontein, Middelburg, Kaapkoloniemap
Ancestors ancestors
Wife of — married 21 Sep 1828 in Graaff Reinetmap
Descendants descendants
Died at age 67 in Damfontein, Aliwal-Noord, Kaapkoloniemap
Problems/Questions Profile managers: Ronel Olivier private message [send private message] and Kobus Schoombie private message [send private message]
Profile last modified | Created 17 Feb 2012
This page has been accessed 501 times.

Contents

Biography

Name: Gerbrecht Levina was born in 1812.[1] (Gebregt Levina) [2]
Daughter of Philippus Olivier and Hester Venter [2]
Datum: 26 Februarie 1812 [2]
Naam: Gerbrecht Levina (Gebregt Levina) [2]
Plek: Vreesfontein Wyk Brakrivier, Wyk Middelburg, Kaapkolonie
Vreesfontein behoort in 1850 aan Jan Hercules Albertus Schoombee *26.05.18033 x 07.12.1823 Johanna Magdalena Henning + 13.08.1847 (Suster van Gert Frans Henning) xx (c 1847] Matha Maria Olivier [3]

Baptism

Nederduits Gereformeerde Kerk Graaff Reinet : 12 Oktober 1812
Date: 1812-10-12
Event: Baptism
Event Place: Dutch Reformed Church, Graaff Reinet
Child: Gebregt Levina Olivier
Father: Philippus Arnoldus Olivier
Mother: Hester Venter
Getuies: Nicolaas Albertus Venter, Johanna Maria Venter, Johs Hendrik Snyman, Gerbregt Levina Catharina Olivier : Velkornet J Venter
[2]

Huwelik

Huwelikshof Cradock - Huwelik Gerrit Frans Henning en Gerbregt Lavina Olivier : 20 September 1828
Naam:............................Gerrit Frans Henning'...................................................Gerbregt Lavina Olivier
Wooning .........................Graaff Reinet...................................................................Cradock
Ouderdom .....................40 jaar..............................................................................18 Jaar
Verwant.......................... Nee...................................................................................Nee
Voorheen getroud.........Ja ......................................................................................Nee
Aangeneem.................Ja ......................................................................................Ja
Ouers se toestemming....... Ja ......................................................................................Verskaf
Sertifikaat Verskaf.......Ja.......................................................................................Ja

[4]

Note that she was only 16 when married to a 43 year old man[1]

Woning

Damfontein: Plaas opstal en buite geboue
Damfontein 1850

Death

Sterfte Kennis Gerbrecht Levina Olivier : 3 Januarie 1880:Date: 1880-01-03
Event Place: Damfontein, Distrik Aliwal Noord
Name: Gerbrecht Lavina Olivier
Birth Place: Vreesfontein, Distrik Middelburg
Father mentioned on DN: Phillippus Arnoldus Olivier
Mother mentioned on DN: Hester Venter
Residance: Damfontein, Distrik Aliwal Noord
Occupation: Farmer's wife Widow
Predeceases Spouse : Gert Frans Henning
Surviving Children:
Hester Gerbregta Maria †
Philippus Arnoldus
Olivier Johannes Gerhardus Cornelis
Gerbrecht Levina Catharina †
Dorothea Maria Elizabeth †
Johanna Catharina
Gertruida Francina Magdalena
Johannes Lodewyk
Anna Cecilia Louisa
Cornelia Hendrina Lavina
Age at death: 69 years
[5][6]

Laaste Rusplek

Gerbrecht Levina Olivier word te Waterval, Aliwal-Noord Distrik, begrawe [7]

Sources

  1. 1.0 1.1 added by Kobus Schoombie on Feb 17, 2012
  2. 2.0 2.1 2.2 2.3 2.4 Transcription made by Ronel Olivier at "Die Genealogiese Instituut van Suid-Afrika, Stellenbosch Leeskamer :Die Genealogiese Instituut van Suid-Afrika (GISA) versamel en bewaar genealogiese bronnemateriaal . GISA is as nie-belasbare instansie geregistreer by die SAID: Baptismal records: . Doopregister: Ng Kerk Graaff Reinet p103 RGN Rol 5-84 : Nicolaas Albertus Venter, Johanna Maria Venter, Johs Hendrik Snyman, Gerbregt Levina Catharina Olivier : Velkornet J Venter: Seen and entered by Ronel Olivier Sept 01, 2015.
  3. Bewaarders van ons Erfenis- Drakenstein Heemkring. Distrik Cradock Deel 16. Bygevoeg deur Ronel Olivier November 2018.
  4. Civil registration (misc. marriage documents), Cradock (Cape Province), 1819-1876 Items 5-6 V. 1 Minutes & certs. 1819-1821 V. 2 Minutes & certs. 1828-1838 Births 1875 Huwelik Marriages 1862-1876 Bygevoeg deurRonel Olivier
  5. "National Archives of South Africa (NASA) Database: KAB SK 6/9/172 Ref 7780: Transcription made by Ronel Olivier at Cape Town Repository, Roeland Street, Cape Town : Seen and entered by Ronel Olivier Sept 01, 2015.
  6. "FamilySearch Image Sterfte Kennis Gerbrecht Lavina Olivier Probate records D.N. 8970-10065 1861-1862 1-841 1863: Citation: No citation is available. Added by Ronel Olivier Jan 30, 2017.
  7. Informasie veskaf deur familie, maar ek kon nie die graf opspoor nie. Bygevoeg deur Ronel Olivier November 2018.
Navorsings Notas:
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum
  1. Hester Gerbregta Maria Henning Vroulik Gert Frans Henning 29 Aug 1829
  2. Philippus Arnoldus Henning Manlik Gert Frans Henning 22 Mei 1831
  3. Olivier Johannes Gerhardus Cornelis Henning Manlik Gert Frans Henning 1 Des 1834
  4. Gerbrech Levina Catharina Henning Vroulik Gert Frans Henning 21 Jul 1838
  5. Dorothea Maria Henning Vroulik Gert Frans Henning 14 Mrt 1841
  6. Johanna Catharina Philippina Henning Vroulik Gert Frans Henning 23 Sep 1843
  7. Gertruida Francina Magdalena Henning Vroulik Gert Frans Henning 7 Des 1845
  8. Johannes Lodewyk Henning Manlik Gert Frans Henning 21 Sep 1847
  9. Anna Cecilia Louisa Henning Vroulik Gert Frans Henning 22 Jun 1849
  10. Cornelia Hendrina Lavina Henning Vroulik Gert Frans Henning 24 Jun 1855

Brakrivier Wyk is vandag Middelburg Kaap Gerbreg Leviena Olivier * Op die plaas Vreesfontein in die Brakrivier wyk (dit is tans die distrik Middelburg, Kaap) 26-2-1812. Sy is die voorgeslag van Olivier HENNING- , wat 'n Henning familiregister saamgestel het. (Hierdie bewegings tussen Damfontein en Waterval was heel komies. Volgens oorlewering het Gert Frans en sy eggenote wel by hulle seun Olivier gewoon, dog wanneer laasgenoemde dorp toe- of vir lang rukke weggegaan het,het Philippus Arnoldus sy vader kom "steel". Met Olivier se terugkeer, het hy dan weer sy vader op Waterval gaan "steel". Hierdie oor en weer "stelery" het op 'n dag in 1868 ontwikkel in 'n oor en weer skietery tussen die twee broers. 'n Brief wat Gert Frans se eggenote, Gerbreg Leviena, op 9 November 1868 in hierdie verband aan haar seun Olivier geskryf het, is vandag nog in besit van die skrywer - 'n agterkleinseun van gemelde Olivier.)

Sy eggenote ontval hom gedurende 1827, skynbaar met of kort na die geboorte van hulle vyfde kind, Gert Frans. Daar word vermoed dat Gert Frans meer as vyf kinders by Maria Dorothea Vorster gehad het, omdat die ouderdomsverskil van nege jaar tussen hulle eerste en tweede kinders uitsonderlik groot vir daardie dae was. Vermoedelik is daar babas in hierdie tyd gebore wat baie vroeg oorlede is. Op 21-9-1828 tree hy op 43-jarige ouderdom weer in die huwelik met die jong sestienjarige nooientjie, Gerbreg Leviena Olivier. Sy was jonger as sy oudste seun, Pieter Hendrik. Pieter Hendrik, wat self kort tevore getrou het, het dus kinders gehad wat ouer as sy eie half broers en susters was.

Gerbreg Leviena Olivier is op Vreesfontein, 'n buurplaas van De Keur, gebore en het daar groot geword. Die Schoombee treinhalte, waarna hierbo verwys word, lê op die plaas Vreesfontein. Haar voorsate was die volgende: Haar ouers was Philippus Arnoldus Olivier * 1764 en Hester Venter * 1782; haar grootouers was Philip Arnold Olivier * 1731 en sy vrou Anna Catharina Putter * 1728 en Jan Venter * 1744 en sy vrou Johanna Catharina van der Walt * 1754 (Henning FB CD) Aanhalings uit Henning Kronieke HOOFSTUK 8/ DIE GERT FRANS TAK Geskiedenis van die Tak / Skrywe onbekend (http://www.henning.org/CD/kroniek/hs8.htm) Van Heerden-335 23:54, 29 January 2017 (EST)





Is Gerbrecht Levina your ancestor? Please don't go away!
 star icon Login to collaborate or comment, or
 star icon contact private message private message a profile manager, or
 star icon ask our community of genealogists a question.
Sponsored Search by Ancestry.com

DNA Connections
It may be possible to confirm family relationships with Gerbrecht Levina by comparing test results with other carriers of her mitochondrial DNA. Mitochondrial DNA test-takers in the direct maternal line: It is likely that these autosomal DNA test-takers will share some percentage of DNA with Gerbrecht Levina:

Have you taken a DNA test? If so, login to add it. If not, see our friends at Ancestry DNA.



Comments: 1

Leave a message for others who see this profile.
There are no comments yet.
Login to post a comment.
Henning-100 should be added to this family Waiting for trusted list request

O  >  Olivier  |  H  >  Henning  >  Gerbrecht Levina (Olivier) Henning

Categories: South African Roots Validated