Cielie (Prinsloo) Swart
Privacy Level: Public (Green)

Catharina Maria Francina Cecilia (Prinsloo) Swart (1933 - 2019)

Catharina Maria Francina Cecilia (Cielie) Swart formerly Prinsloo
Born in Hekpoortmap
Ancestors ancestors
Wife of — married 8 Jun 1957 in Boksburgmap
Descendants descendants
Died at age 85 in Amanzimtoti, Durban, KwaZulu-Natal, South Africamap
Problems/Questions Profile managers: Peet Swart private message [send private message] and Jolinde van As private message [send private message]
Profile last modified | Created 24 Jan 2015
This page has been accessed 1,085 times.

Contents

Biography

South African Flag
Cielie (Prinsloo) Swart is genealogies verbind aan Suid Afrika /is genealogically connected to South Africa

Catharina was born on 10 June 1933. Catharina Prinsloo is the daughter Petrus Johannes Prinsloo and Martha Magdalena van Dyk.

Catharina Passed away after a short sickbed on 21 January 2019 in Kingsway Hospital in Amanzimtoti, Durban, KwaZulu-Natal, South Africa

Marriage

Name: Petrus Jacobus Niemann Swart
Event Date: 08 Jun 1957
Event Place: Boksburg, Transvaal, South Africa
Residence Place: Tweedestr 39 Boksburg Noord
Gender Male Age: 30
Birth Date: 1926
Spouse's Name: Catharina Maria Francina Cecilia Prinsloo
Spouse's Residence Place: Sewendestr 17 Boksburg Noord
Spouse's Age: 23
Spouse's Marital Status: Single
Spouse's Birth Date: 1933

Sources

Residence

Tweedestr 39, Boksburg Noord
Google maps 26.2074159!4d28.254194!6m1!1e1 Tweedestr 39, Boksburg Noord.

Seen and entered Oct 1, 2016 by Petrus Swart

Uploaded Father's Death Notice Prinsloo-246 as source for CMFC Prinsloo

Uploaded Funeral Letter after she passed away.





Memories: 10
Enter a personal reminiscence or story.
Shaun Raasch letter


This is in English because it is my language even though I have very few English forefathers, there is more German, Welsh, Irish and Scot. I first met Ouma when I drove from Durban to Margate to meet Hanna on our “First Date.” After coffees and some small talk at Wimpy at Margate beach I was invited to follow Hanna to their home in Ramsgate. I was very nervous because I sometimes accidently say the wrong things and speaking Afrikaans to Ouma was difficult. Well that did not last long because after introductions things fell silent. I was soon ushered out and sent home. Hanna and Ouma moved to Pinetown soon after that and Hanna re-contacted me saying she was bored and needed a Guide to show her around Durban. I saw Hanna and Ouma a lot more after that. Long drives, lunches and suppers were enjoyed by all of us together, sometimes Jessica joined our adventures. When Hanna and Ouma moved to the flat in South Beach I used to come home to ‘home cooked’ meals and sometimes a clean flat. Ouma used to walk from their flat to my little flat, a block-and-a-half away. She was quite fit in those days. We eventually all moved into a house together and lived under the same roof at last. Ouma and I slowly got used to each other. My cooking scared everyone, so we agreed that Ouma run the kitchen when she was around. The “koshuis kos” included mince and spaghetti with veg and potatoes, frikkadels, chicken pieces and marinade porkchops. After rushing to Northam a few weeks ago, getting Ouma back to Durban and admitted to hospital, I expected Ouma to be up and about really soon. The outcome of the last surgery was scary and seeing Ouma fading away in the ICU reminded me of my mother’s description my father’s passing. I am really sorry that Ouma will not be at our impending wedding, I’m sure her spirit will be with us all from now on. Rest in Peace Ouma. Shaun Raasch.

posted 12 Jun 2019 by Peet Swart   [thank Peet]
Author Unknown 

“When you speak of her, speak not with tears, for thoughts of her should not be sad. Let memories of the times you shared give you comfort, for her life was rich because of you.”   Om iemand vir wie jy lief is te verloor, is seker die seerste groet van almal.  Die skeiding is so finaal.  Dit is swaar om te weet Ouma is nie meer by ons in vlees nie want jou invloed en bydrae het ‘n blywende invloed op ons lewenspad gemaak.  Ons sal altyd onthou hoe sterk ‘n persoonlikheid Ouma was, hoe groot Ouma se hart was in tye van swaar gemoedere en die bemoediging wat Ouma ons gegee het in tye van onsekerheid. Ons het berusting want ons weet dat God se tydsberekening volmaak is, want soos in Johannes 14:2 weet ons dat Ouma by die huis van ons Vader is, dieselfde huis waarheen Jesus gegaan het om vir jou ‘n plekkie reg te kry. Gaan verlang na jou Ouma, maar die herinneringe wat jy by ons los sal ons nooit vergeet nie. Kobus, Irene en Cameron

posted 12 Jun 2019 by Peet Swart   [thank Peet]
Mamma,

Dankie vir als wat mamma ons gedoen het. Al het dit partykeer gelyk asof ons dit nie waardeer nie. Mamma was ‘n ystervrou wat ons moes grootmaak na pappa weg is, en ek weet dit was nie altyd maklik gewees nie. Nou is mamma weer by pappa en al die ander. Ek gaan al die oproepe mis. Gaan ons Namibie roadtrips mis. Gaan mamma mis. Lief jou altyd, tot eendag Ousus

Ouma RIP ek gaan jou mis. Ons is al jare saam. Harde bene saam gekou maar die Liewe Vader het altyd vir ons gesorg. Love you now and vir always. En onthou om so nou en dan die skottel goed te kom was en die kombuis te kom skoon maak net soos jy van gedroom in icu. Die bottels wat jy so hard aan skoon gemaak het vir die wedding sal n special place he op die tafels. Rus sag Ouma Love You Hanna

posted 12 Jun 2019 by Peet Swart   [thank Peet]
To our dearest Ouma Cookie...

Our time was short, oh so very short but for always both myself, Angel, Junior, Zia and Kaiden(ouma se witkoppie) will treasure the last 2weeks we had together.. Ouma we love you dearly and miss you uncontrollably but we know that Ouma is happy now.. I will forever miss Oumas sweet and sour liver and never again will The 3 Stooges be the same my Oumie.. We had so much to catch up on and so much we still wanted to do.. but I am so so very grateful that Kaiden got to meet his Ouma Cookie and that Angel ,Junior and Zia got to see and spend time with their Ouma Cookie again after so long.. Rest well my dearest Oumie with Oupa, Oom Bokka and my darling little Hunter, and know that until we meet again Oumies place in our heart will be empty.. Gone but never ever forgotten, Oumies memory will live on with us for always.. We love you!!!! Tash and kiddies xoxo

Oumie, Vir ewig sal koekiesbak, gebarste geysers en knoffelsous op nuwe matte van ons gunsteling herinneringe oproep. Woorde is te min. Die seer is baie. Ons het jou lief so deur die baklei en die totsiens se. Rus sag. Stuur groete Liefde JP, Lila en Matta

posted 12 Jun 2019 by Peet Swart   [thank Peet]
Vars reuk van koekies in die koshuis gange. Dit is die eerste ding wat opkom as ek aan ouma dink

Dan weet ons ouma was streng en liefdevol. Sy het op elke manier geweet hoe om met ons almal te wees. Elke kind en kleinkind en agter-kleinkind is op sy of haar eie manier hanteer.

Ek sit met 'n traan vanoggend in my oog, die reuk van vars gebakte koekies in koshuis gange gaan ons nie weer ervaar nie . Die vriendelike gesig met die kenmerkende ronde bril gaan ons nie weer sien nie, maar ek is nie hartseer daaroor nie. EK het blydskap in my oor ouma so lank vir ons gespaar is en ek op amper 40 nog my ouma hier kon he.

Rus sag by die wat reeds vir ons wag tot ons ouma weer sien. Lief vir ouma altyd

Liefde Groete

Jaco, Juan-Pierre, Duhandre, en Jaco Jnr.

posted 12 Jun 2019 by Peet Swart   [thank Peet]
;Mamma u het soveel jare gesorg,
Vroegdag tot laat in die nag.
Oor ons altyd so besorg,
Het u gehou oor ons die wag.
Soms het ons gehoor hoe u bid,
En Jesus gevra om by ons te staan.
Hart-probleme was nooit vir u te groot,
Vele male het u ons trane afgevee,
Moed het u in die plek daarvan gegee.
Soms het u ons teer in u arms toegevou,
En 'n moed-gee soentjie op ons voorkop geplant.
Teer het u gefluister om moed te hou,
Dit is daarvoor wat ons u wil bedank.
Mamma u het soveel jare vir ons gestry,
Geleer van Jesus, alles wat u weet.
Vir die lewe het u ons voorberei,
Mamma, daarvoor sal ons u nooit vergeet.

My hart is stukkend maar vol dankbaarheid dat ons Hemelse Vader Ma ‘n lang lyding gespaar het sodat Ma so waardig kon gaan, soos wat Ma gelewe het maar wel die geleentheid gegun is om te groet en rustig afskeid te neem van al Ma se geliefdes. Rus sag daar waar Ma en Pa nou herenig is. Tot ons weer ontmoet. Peet en Zet

posted 12 Jun 2019 by Peet Swart   [thank Peet]
Catharina Maria Francina Cecilia Prinsloo is op 10 Junie 1933 gebore, Op 8 Junie 1957 trou sy die liefde van haar lewe, Piet Swart, te Hervormde Kerk Boksburg.

Hulle het 5 kinders en op 5 November 1975 verloor sy vir Piet aan die ewigheid. Tussen 1980 en 2017 word sy 13 kleinkinders en 24 agterkleinkinders ryker. Sy het nooit terug gestaan vir 'n uitdaging nie, sy was 'n vrou wat so hard met almal baklei het soos wat sy hulle liefgehad het. Op 21 Januarie 2019 sluit sy aan by haar geliefde Piet in die ewigheid. Sy word geken vir haar brei-vernuf, haar kook vernuf en haar baklei-vernuf. Sy laat een sin oor wat tot aan die einde van dae sal voortgaan .... "Ek het jou mos gese". Haar plek is leeg maar sy laat 'n groep mense agter wat haar naam sal voortdra. Rus in vrede ons Ma, Ouma en Ouma-groot. Tot ons mekaar weer sien.

posted 12 Jun 2019 by Peet Swart   [thank Peet]
Wat 'n ystervrou...was nog altyd jonk van gees en dit tot die einde.Ons gaan ouma mis saam al die herinneringe wat dit meebring. Die yswater bottel en waslappie net om af te koel, slippers vir gemaklikheid en die flits in die nag langs ouma se

bed... Miané sal altyd haar ouma groot se "krullebol nukkebol" wees en Lischané ouma se liefie.

Nooit weer sal ouma my Petie noem nie, nooit weer sal ek vertel as die reismiere kom, kom ouma kuier nie... Ouma was Hard, Ouma was Liefde.. daar sal 'n groot leemte wees in ons wêreld..

Ons het nooit so iets verwag vir 2019 nie, maar die Here het sy plan of dit nou ons tyd pas of nie. Ons het vrede en weet ouma is nou op 'n beter plek en is seker ouma sou dit nie vir 1 sekonde verruil nie. Rus sag ouma Cielie xx Peet, Dine en kids

posted 12 Jun 2019 by Peet Swart   [thank Peet]
Liefste Ouma Cielie

Vandag neem ons afskeid van Ouma , By Ouma was elke kind op sy eie voetstuk en was vir elkeen n Kruk. Intye van nood en duister, was sy die een wat geduldig sou luister en advies te gee Langs jou met elke tree, liefde in oorvloed en gebede vir teespoed. Ons was dalk nie elke dag daar om te kyk na haar, maar ons het haar liefde eerstehands ervaar! En sal dit vir EWIG bewaar,elke herinnering op n ere plekkie gebere tussen hemel,maan en sterre. Ouma Cielie ons gaan jou so baie mis jou plekkie is leeg elke daggie gaan n stryd wees, maar Oumie dit was n vooreg om Oumie vir so lank tydperk te hê Rus sag in Jesus se arms Oumie Hein en Eugene Swart

posted 12 Jun 2019 by Peet Swart   [thank Peet]
Ouma Cielie

Jy het altyd n storie gehad om te vertel en om te deel, maar wat ek meer sal onthou is n sterk onafhanklike, selfstandige en kwaai ouma wat nie nonsense gevat het van enige iemand nie. Wat my ook sal bystaan is die lekker tye opi plaas met die jaarlikse kuier van droëe wors en biltong maak. Waar daar altyd n opinie was oor die speserye en dat die koljander so bietjie baie is op die biltong en ons asb moet onthou sy eet nie nat biltong nie dit moet droog wees. Jy het n groot gat gelos in baie mense se lewens en harte maar ons weet daar sal altyd n skouer wees oor wat geloer word net om seker te maak almal is veilig en ouma se legacy sal voort leef Lief ouma vir altyd Die Bekkers

Liewe Ouma Cielie Ek is baie baie lief vir ouma. Ek gaan ouma baie mis maar ek weet dat ouma op ‘n beter plek is. Ouma is na 43 jaar weer by oupa en sal nou verewig by hom bly. Ek is dankbaar dat ek altyd by ouma kon kom sit het as ek hartseer is of as ons saam 7de laan of Binnelanders of Suidooster kyk. Dit wat Hanna hulle nooit doen nie. Ek is ongelooflik baie lief vir ouma en ek mis Ouma rerig baie. Jessica

posted 12 Jun 2019 by Peet Swart   [thank Peet]
Login to add a memory.
Is Cielie your relative? Please don't go away!
 star icon Login to collaborate or comment, or
 star icon contact private message private message a profile manager, or
 star icon ask our community of genealogists a question.
Sponsored Search by Ancestry.com

DNA
No known carriers of Cielie's DNA have taken a DNA test.

Have you taken a DNA test? If so, login to add it. If not, see our friends at Ancestry DNA.



Comments

Leave a message for others who see this profile.
There are no comments yet.
Login to post a comment.

P  >  Prinsloo  |  S  >  Swart  >  Catharina Maria Francina Cecilia (Prinsloo) Swart

Categories: South African Roots