Is Cornelis Gerritsz van Niekerk (Kaap) 'n kind van Gerrit Van Nieuwkerken en Chieltje Cornelissen Slecht (Ulster, NY)

+4 votes
344 views

http://www.geni.com/people/Gerrit-Cornelison-Newkirk/6000000006576859167

Is Cornelis Gerritsz van Niekerk wat in die Kaap aangekom het van dieselfde familie as die van Gerrit van Nieuwkerken en Chieltje Cornelissen Slecht wat in Ulster, NY gevestig is? Die VSA afstammelinge se van word later Newkirk.

in Genealogy Help by

I haven't researched either family (surely someone has) but either answer is possible since there's a place called Nieuwkerk and both families could have just originated from that area. http://en.wikipedia.org/wiki/Nijkerk

2 Answers

+1 vote
Since travel was so difficult 1600,Marriages usually occured in the same county

spouse lived in. So you wll find spouse parents born  same area.
by Wayne Morgan G2G6 Pilot (916k points)
0 votes
Ja blykbaar volgens 'n Hollandse webblad en ook Jacobs/ Doyle Family Tree. Hulle meld ook dat pa Gerrits Cornelisse heet. Die seun Cornelis Gerrits is gebore 1667 en sterf volgens hulle 11 Jan 1711, maar die sterfdatum is nie korrek nie, aangesien die datum aangedui deur sy weduwee Maria vd Westhuizen , op sy inventaris reeds Aug 1710 is. Volgens Leon Endeman van GISA is dit ook nie korrek om te sĂȘ dat Cornelis Gerritz ons stamvader is nie aangesien hy maar omtrent 5 jaar oud was toe hy in 1671 met sy ouers arriveer in die Kaap. Dit maak dus dat Gerrits Cornelisse eintlik die stamvader is. ek hoor graag jul kommentaar.
by

Related questions

+4 votes
1 answer
44 views asked Jan 12, 2019 in Appreciation by Elize Taylor G2G6 Mach 2 (21.2k points)
+3 votes
0 answers
48 views asked Jan 12, 2019 in Appreciation by Elize Taylor G2G6 Mach 2 (21.2k points)
+6 votes
1 answer
47 views asked Nov 7, 2015 in The Tree House by Ann Ross G2G6 Mach 1 (11.6k points)
+3 votes
4 answers
+7 votes
2 answers

WikiTree  ~  About  ~  Help Help  ~  Search Person Search  ~  Surname:

disclaimer - terms - copyright

...