Looking for the parents of Johanna Maria van Wyk (1890-1969)

+2 votes
44 views
WikiTree profile: Johanna Van Wyk
in Genealogy Help by Loulitte van Buuren G2G Crew (460 points)

1 Answer

+1 vote

Ongelukkig is daar nie 'n vader nie

Doop https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSK6-M9QQ-K?i=559&cat=960849

Huwelik https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-C91V-RS15-1?cc=2727134

Volgens hierdie huwelik was sy 'n "spinster" nooit voorheen getroud nie.

Kan ek vra dat jy asseblief nie die kinders se doop foto's op die ouers se profiele sit nie. Dit maak die profiele baie deurmekaar om te lees. Net 'n skakel na die kind se doop as jy iets spesifiek wil meld in die Biografie is meer as voldoende. Hou elke dokument by die profiel waarop die dokument direk betrekking het asseblief.

NS Jy kan hier kyk of jy 'n beter kandidaat kry

https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSV8-Q9LL-X?cc=1478678&personaUrl=%2Fark%3A%2F61903%2F1%3A1%3A6Z32-13SW

by Louis Heyman G2G6 Mach 6 (68.5k points)
edited by Louis Heyman
Baie dankie Louis, waardeer die hulp. Ek sal die moeder nou probeer opsoek en kyk wat ek kan uitvind.

Hoe weet n’ mens of dit die regte persoon is as daar nie enige bronne is nie? Die datum wat ek van my familie gekry het was 8/1/1889, maar daar is baie foute met datums en name daarom is ek nie 100% seker van die datums nie, maar    die inligting wat ek wel het dui aan sy was 1889/90 gebore en ek weet sy is in 1969 oorlede want ek het haar net voor haar dood besoek.

Op die huweliks dokument se dit hulle is altwee van die kaap.  Lucia Barbara Bosch (my ouma ) is in 1910 gebore en sy het haar pa geken voor sy dood (dalk1918) Johanna moes voorheen getroud gewees het en ek is opsoek na die 1ste huwelik . Sy was 29 toe sy met Simon CJ Bosch getrou het en volgens die familie was haar 1ste man sy broer.
Lucia se huwelik toon aan dat sy in die Vrystaat gebore is, so die kans is goed dat haar ouers daar getroud is

Ek het deur almal gekyk, maar niemand wat pas nie.

Op haar dogter Naomi se doop register is daar n’ Hester Cornelia Gant wat as getuie geteken het as “The Mother” .

Ek het een dokument gekry , maar ek dink dis 1894, so dalk n’ sussie? Maar niks verder gekry op family search nie.

Record Collection:

South Africa, Transvaal, Civil Marriages, 1870-1930

Document Information:
Digital Folder Number  007749176 
Image Number  02542 
Record Number 
Citing this Record

"South Africa, Transvaal, Civil Marriages, 1870-1930," database, FamilySearch(https://familysearch.org/ark:/61903/1:1:QPQB-7KMX : 27 September 2019), James Irvan Grant and Hester Cornelia van Wijk, Johannesburg, Johannesburg; citing Marriage, , NARS "Civil registration (marriages - coloureds), Transvaal and Swaziland, 1898-1927." The National Archives and Records Service of South Africa, Pretoria.

Ek het n’ foto op haar profiel gesit, so dalk herken iemand haar.

"The mother" most likely meant that in addition to Hester Cornelia signing as witness, the other witness that signed was the mother of the child i.e. Johanna Maria

Shaun : A Witness only appeared at baptisms of adults. As such an unlikely conclusion. There was no second witness only the sponsor who was referred to as mother
Shaun,

I still think Hester Cornelia Grant was a sibling rather than the mother. Just need to solve the riddle of her parents now that you've solved the mystery of the parents of her husbands! :)

Related questions

+3 votes
0 answers
+11 votes
1 answer
127 views asked Jan 23, 2016 in The Tree House by Arnold Groot G2G Crew (460 points)
0 votes
1 answer
148 views asked May 6, 2013 in Genealogy Help by Selwyn Bosch G2G Crew (960 points)
+6 votes
5 answers
+5 votes
2 answers
221 views asked Oct 21, 2015 in Genealogy Help by Ellen Smith G2G Astronaut (1.2m points)
+2 votes
2 answers
245 views asked Feb 21, 2014 in Genealogy Help by Magdalena Bosch G2G Rookie (220 points)

WikiTree  ~  About  ~  Help Help  ~  Search Person Search  ~  Surname:

disclaimer - terms - copyright

...