Hi Luzette, a warm welcome to WikiTree! I will leave you in the hands of very friendly & capable mentors, but would just like to add that on both sides of my family tree there are hundreds of Liebenbergs. Our common progenitor will be Christiaen (Leeuwenbergh) Liebenberg (1695 - 1763), my seventh great grandfather. What you basically need to do (but the mentors will guide you through these steps with instructions), is to connect your branch of the familytree (best is manually, so that you get a feel for how WikiTree works) to the nearest to your generation already existing Liebenberg ancestor profile on WikiTree.
In Afrikaans: WikiTree se doel is om slegs een profiel per persoon te hê. Dit beteken dat daar gekyk moet word of ’n profiel al reeds bestaan, voordat ’n nuwe een geskep mag word. Let viral op variaties in vanne - miskien het bestaan 'n profiel al met 'n ander variasie in die spelling. Dit is WikiTree beleid om die vanne (LastNameAtBaptism) presies so te spel soos op dit in die dooprekords staan. Dit is daarom belangrik om te let op die geldende konvensies / gebruike vir ’n land. In Suid-Afrika, Nederland en elders word die tussenvoegsel in vanne met klein letters gespel, tensy dit anders op die primêre rekords gespel word, byvoorbeeld ''van der Merwe'', ''van der Walt'', ''van den Berg'', ''du Preez'', ''de Villiers'' ens. En probeer soveel moontik met bronne te werk ... Dooprekords, trourekords, sterftekennisse ...
As daar enige vrae is ... huiwer nie (perhaps you would like to join the South African Roots Project first to learn a bit how everything works here at WikiTree? We are working on help pages for everyone can learn more about WikiTree and how everything works around here).