Searching for Botha-3450 Parents

+2 votes
107 views
Theodorus Ernst Botha (Botha-3450) was my grandfather. He was born in 1884.

 I have difficulty to link his profile, as the sibling information that my father gave me, does not link due to dates that do not match.

Some of his siblings were, Jacobus Petrus Botha, Sarie (Botha) Herbst, Nicolaas Botha, Sannie Labuschagne. They were born between 1832 - 1852, which indicates a year gap of more than 30 years.

See profiles created :  (Botha-149), (Botha-170), (Botha-248), (Botha-172), (Botha-178), (Botha-280).

(Botha-303), (Botha-3525) - how do I delete them?
WikiTree profile: Theodorus Botha
in Genealogy Help by Elma du Plessis G2G Crew (480 points)
retagged by Dorothy Barry

2 Answers

+3 votes
Hello Elma, We cannot delete profiles on Wikitree. You can edit any errors as long as you have sources to support the new information you want to add. If an individual has two existing profiles then we resolve that by merging them and then cleaning up any duplicate or conflicting information in the merged profile.
by Lynda Crackett G2G6 Pilot (627k points)
Thank you Lynda.
+2 votes

Hi Elma

Ek gaan probeer om jou te help maar wil net eers alles verstaan.

As jy kyk na die volgende link en veduidelik waar die probleem lê.

https://www.wikitree.com/genealogy/Botha-Descendants-3526

Waar pas die in by jou oupa, See profiles created :  (Botha-149), (Botha-170), (Botha-248), (Botha-172), (Botha-178), (Botha-280).

dit lyk vir my na 'n ander Botha familie

by Esmé van der Westhuizen G2G6 Pilot (115k points)
My father told me what his aunts and uncles names were: I have searched these names, but could not match them due to the 30 year difference in the birth dates. (As referred in question).

My grandfather,  Theodorus Ernst Botha's eldest son was Jacobus Petrus Botha.

(My father was Johannes Jurgens Potgieter Botha - named after the Potgieter family.)

My grandfather also had a brother named Jacobus Petrus (known by myself as Groot Oom, and others as oom Koot). They all lived in the Piet Retief.

There were however cousins with the same names - hence the confusion onmy side.

My father told me that his father (grandfather?) wsd a cousin of Generaal Louis Botha.
Beste Esme,

Die persone wat ek nagegaan het, pas juis nie in by my oupa nie. Slegs die persone se name lyk bekend, maar die geboorte datums pas nie in by my oupa se geboorte datum nie.

Sien ander kommentaar met vorige vraag/antwoord.

Groete

Elma
Hi Elma

Die Bothas bly maar 'n moelike lyn om op te los. Ek het nog so paar plekke om te soek. Het jy dalk enige idee met wie sy broers en susters getroud was?

Sal jou laat weet as iets begin sin maak.

Groete

Esmé
Die een suster se naam was "Sarie" moontlik Susarah getroud met Herbst. Die ander suster "Sannie" moontlik Susanna was getroud met Labuschagne. Ek dink sy het iewers in Germiston by haar kinders gebly. Ek was baie klein toe ons eendag by hulle gekuier het.

Theodorus Ernst Botha was 'n krygsgevangene in die 2de Vryheidsoorlog (Ceylon).Hy het aanvanklik in Wakkerstroom gebly as jong man, getroud met Isabella Cornelia Potgieter - gewoon op Plaas Kromdraai Rustplaats distrik, Piet Retief  waar sy eerste vrou(Isabella) begrawe is.

Daarna is hy toe getroud met Maria Elisabet (Potgieter) *8-1-1905 - 15-2-1989 oorlede. Sy het geen kinders gehad nie, maar die vier jonste kinders van sy eerste vrou help groot maak. Hulle het op Piet Retief gebly.

Volgens die notas wat ek geneem het van my pa soos oorvertel, die volgende;

Hy was die tweede kind van vyf kinders - Jacobus Petrus Botha, Theodorus Ernst Botha (my oupa), Sarie Herbst, Nicolaas Botha, en Sannie Labuschagne.

Die vermoede is: sy pa was Jacobus Petrus Botha (neef van Genl Louis Botha) en sy ma moontlik Susanna van Rensburg. Geen leidrade of bewyse nie.

Verder het ek geen ander inligting nie.

Related questions

+4 votes
0 answers
+2 votes
1 answer
+3 votes
0 answers
34 views asked Jul 15 in Photos by Thea Botha G2G Crew (540 points)
+1 vote
0 answers
36 views asked May 13 in Genealogy Help by Brenda Mellitchey
+4 votes
2 answers
+6 votes
0 answers
117 views asked Jan 17, 2016 in Genealogy Help by Crystal Kilian
+4 votes
0 answers

WikiTree  ~  About  ~  Help Help  ~  Search Person Search  ~  Surname:

disclaimer - terms - copyright

...