Hi Leon
This is all I find in SAG.
f4 Johannes Hermanus * 6.7.1819 = Uitenhage 26.7.1819 x Francina Jacomina Florentina KOTZE
g3 Francina Jacomina Florentina x Albanie 28.4.1861 Stephanus VAN DER MERWE (Willem-sn)
I dont find her in the Coetzee / see or Kotze families
Hier is dalk 'n leidraad - ek kry 'n
e6 (BOTHA) Maria Margaretha = 2.1.1802 x Graaff Reinet 4.8.1816 Dirk Jacobus COETZEE
e2 Dirk Jacobus J 14.3.1796 x Graaff-Reinet 4.8.1816 Maria Margaretha BOTHA XX Hester KRUGER * 12.8.1821 = Cradock 26.12.1821 d.v. Gerrit Kruger en Johanna Margaretha Lessing
Dit is ongelukkig al wat ek in die SAG bundels kry.
Iets wat vir my baie snaaks is, is dat daar geen Dirk voorkom in die Bezuidenhout kinders se name nie. ;)
Ek sal kyk of ek nog iets kan opspoor