Help me with Cilliers

+5 votes
50 views
Hi, ek is op soek na my Ouma se Ma en Pa, my Ouma is gebore Johanna Alleta Cilliers. Cilliers-610. Geboorte 21 January 1922, Ladysmith Kaap. Sy was getroud aan Nils Thore Lundin. Lundin-193. Nils is gebore op 04 May 1916 in Kaapstad. Nils se pa was Nils Thore Lundin, Lundin-236, gebore in Sweden 25 Agustus 1878 en sy ma was, Anna Katharina Magdalena Van_Rooyen. Van_Rooyen-1118, Gebore in Port Elizabeth, Oos Kaap op 20 June 1889.

Nils en Johanna is getroud op 22 January 1944 in Dundee, Natal.

Nils is dood op 17 Feb 1996 in Ladysmith Natal en sy is dood op 19 February 1999 in Pietermaritzburg, Natal.

Die familie wat ons as kinders gekuier het was in Robertson, George, Montegu en Worcester.

Einige Help sal ek baie waardeur.

Dankie
WikiTree profile: Hannah Lundin
asked in Genealogy Help by Shaun Doust G2G6 Pilot (212k points)
edited by Shaun Doust

(Afrikáans to English)


Hi, I'm looking for my Grandmother's Mom and Dad, my grandmother is born Johanna Alleta Cilliers. Cilliers-610. Birth 21 January 1922, Ladysmith Cape. She was married to Nils Thore Lundin. Lundin-193. Nils was born on May 04, 1916 in Cape Town. Nils's father was Nils Thore Lundin, Lundin-236, born in Sweden 25 Agustus 1878 and his mother was Anna Katharina Magdalena Van_Rooyen. Van_Rooyen-1118, Born in Port Elizabeth, Eastern Cape on June 20, 1889.

Nils and Johanna were married on 22 January 1944 in Dundee, Natal.

Nils died on February 17, 1996 in Ladysmith Natal and was killed on 19 February 1999 in Pietermaritzburg, Natal.

The family we visited as children was in Robertson, George, Montegu and Worcester.

Only help I will help.

Thank you

Shaun, please add the tags South_Africa and South_African_Roots otherwise this post will not be seen by the people who could help you.

Rubén, "only help I will help" should read 'Any help will be appreciated 'Very nice effort though ☺

1 Answer

+1 vote
 
Best answer

Jou Ouma se Ma en Pa was Johannes Bernardus Cilliers en Helena Johanna Verwij. Tobias Johannes Verwij en Johanna Aletta Saaijman was getuies by die doop op 5 Maart 1922.

Laai op die fotos op WikiTree anders gaan dit verlore gaan. Ons weet nie vir hoe lank ons nog toegang gaan hê tot daardie bundels nie. Soos laas kan hulle net weer gesluit word.

answered by Louis Heyman G2G6 Mach 3 (38.2k points)
selected by Shaun Doust
Hi Louis, baie dankie vir die inlugting ek waardeur dit opreg. Ek sal die tags byvoeg.
Die vertaaling het hulle met google gedoen, maar dit vertaal nie 100% reg nie.
Nogmals dankie.

Plesier

Related questions

+3 votes
1 answer
41 views asked Jun 4 in Genealogy Help by Shaun Doust G2G6 Pilot (212k points)
+3 votes
0 answers
17 views asked May 21 in Genealogy Help by Shaun Doust G2G6 Pilot (212k points)
+7 votes
2 answers
37 views asked Jun 9 in Photos by Shaun Doust G2G6 Pilot (212k points)
+2 votes
2 answers
+2 votes
5 answers
+2 votes
0 answers

WikiTree  ~  About  ~  Help Help  ~  Search Person Search  ~  Surname:

disclaimer - terms - copyright

...