Team Springbokke. Source-a-thon 2018 Chat Room [closed]

+6 votes
453 views

Ons wonderlike Span- Suid Afrika Springbokke 2018

Dankie aan elkeen van julle wat bereid is om te help

Goeie oggend Springbokke: 

Kom gesles saam, - In enige taal waarin julle gemaklik voel - 

Vertel ons waar julle belangstelling is

Watter werk julle bereid is om te doen

Waarmee julle sukkel en waarvan julle onseker is

Waarmee kan ons mekaar help  of kom ons klets sommer net lekker saam om mekaar te inspireer. 

Gaan lees op die verskillende skakels om julle meer paraat te maak, en vra gerus hier as iets onduidelik is.

Die Skakels na ons tuisblad is: 

[https://www.wikitree.com/wiki/Space:Suid_Afrika_Team_Springbokke]

Sien uit daarna om van julle te hoor. 

Go Bokke Go !!!

closed with the note: Last years chat room
in The Tree House by Ronel Olivier G2G6 Pilot (123k points)
closed by Ronel Olivier

Ek konsentreer meer op my eie Watch List. 

Ek moet in skaamte vertel dat ek nie trots is op die hoeveelheid wat nie bronne by het nie  blush

Het nog nie bronne nie maar ek het die ou spul almal in 'n spreivel geplaas sodat ek die Oliviers en hulle vrouers, mans en kinders kan doen,  Lekker almal bymekaar om soek in WikiTree te verminder.

Ek sal seker nie by Esme se totaal kom nie, maar ek het nou iets om na te mik !!!  

Esme jy het kompetiese  cheeky

I'll try to sort out my own managed profiles first and then work on the unsourced profiles list or anywhere else needed. Maybe I should concentrate on 1820 settler profiles?
Thanks in advance Sharon

Sounds like a good plan to me Sharon

The 1820 settlers are your speciality and you are very good at it. So you go girl. !!
Ons finale lys van deelnemers is op die tuisblad

Baie dankie aan elk een wat bereid was om kosbare tyd af te staan om die SA Roots projek beter te maak.

Julle is sterre !!!

Spring bokke spring !!

Our final list of participants are on the home page

A warm welcome to Geoff

Thanks to  each and every one who wil be giving  some valuable time  to make SA Roots a better project.

Jou are stars !!!

Go Bokke Go

12 Answers

+8 votes
Ek werk aan "Location: South Africa, Category:Unsourced Profiles" - 1800-1899

Ek is klaar met Bladsy 2 en werk nou aan bladsy 3 en dink dit sal al wees wat ek doen - daar is sowat 500 wat ek bronne voor gekry het. Dit mag dalk meer punte wees want daar is heelparty huwelike.
by Esmé van der Westhuizen G2G6 Pilot (149k points)

Fantastiese nuus Esme 

Sjoe!!  Kyk hoe spring so 'n bok :-D 

You Go Girl !!!  Baie dankie  

Is dit moontlik dat ons die Id nommers kan kry sodat ander nie dubbeld werk doen nie . 

Op ' spreivel iewers ? 

Enige voorstelle? 

wow 500 is baaaaie  !!!  

Ek dink ek sal my ou sokkies moet optrek  wink

Dankie Esme

Dit gaan baie help om onodige mors van mannekrag te spaar

Ek waardeer.
Ek het ook nou begin werk aan Bladsy 1 van "Location: South Africa, Category:Unsourced Profiles" - 1800-1899

http://www.softdata.si/wt/Unsourced_20180902/ZAF/2_1800-1899_0.htm

As ek nie al my bronne op die naweek van die Source-A-Thon kan laai nie sal ek dele van my spreivel vir ander spanlede stuur wat tyd het om te help
Aaah dit is voorwaar baie mededeelsaam van jou Esme

Dankie  Jy is 'n ster !!!
+7 votes

Ons het nog twee lede bygekry. Sjoe ouens ons gaan kook !!!!

Welkom 

by Ronel Olivier G2G6 Pilot (123k points)
edited by Ronel Olivier
Baie dankie Gordon en Marlene!!!
+8 votes
Hi

Ek werk aan die profiele 1700 - 1799. Ek het darm al so ongeveer 80.

Ag Ronel, gesels bietjie met ons

HAHAHA

Lekker dag vir almal
by Susanna Hendrina Elisa de Bruyn G2G6 Mach 5 (59.0k points)
Susan jy gaan pak kry hie hie
+8 votes
My belangstelling op die stadium is die volgende vanne

Bezuidenhoudt (soms wens ek hul het nie so baie tradisionele name gegee nie... Lol)  Daar is n "estate file" maar slegs beskikbaar by die Archives in PTA self. Dit behoort dalk n link kan gee om die profile aan die Groot families boom the konnekteer.

Ek probeer hul almal link maar show n men's word lekker deurmekaar, na die vierde Coenraad seun ook Coenraad is...ek het all n paar verlore Bezuidenhoudt profiele adopt on the probeer help met sie sin maak.

Lindeque, ma se nooiens van

Evans, parental grandmother nooiens van

Bennett, maternal grandmother nooiens van

Met die source a ton, gaan ek bietjie probeer on meet sources the kry van die adopted profiles

Ek gaan ook werk aan die unsourced profiles,

Sjoe, maar die laaste run was ek bedrywig en het nie werklik by WikiTree uitgekom nie... Gelukkig is die source a ton in die skool vakansie...

Groete
by Maggie van den Heever G2G2 (2.6k points)

Ha ha Maggie

Ons ken almal die warboel wat die herhaling kan veroorsaak. 

As jy hulp soek met sekere plekke se doop registers die SA Roots hulp blad het duisende skakels wat mag help. Kyk net onder resources. Anders vra sommer direk, een van ons sit dalk met geheime skakels wink

Sterkte en 

Spring hoog bokke !!

+6 votes
O ja deelnemers, aangesien spoed belangrik is gedurende die Source-a Thon :-D  

Julle sal sien ons vra dat julle jul name moet bysit by die bronne:

Hier is 'n maklike manier om dit te doen: Tik net (vier) ~~~~

As julle ~~~~ na die skakel vir julle bron  in die Bios tik sal WikiTree outomaties julle name en die datum van die inskrywing byvoeg, dan hoef julle nie Added by [[xx-111  bla bla bla ]] ens. ook dadelik in te tik nie en kan julle dit rustig na 'n ''inline reference'' verander wanneer julle nie meer teen spoed werk nie.

Lekker soek
by Ronel Olivier G2G6 Pilot (123k points)
Ek voeg dit nou alreeds in Excel, saam met die bron, dan hoef ek dit nie op die dag te doen nie.

Ek het dit getoets maar sien dit sit net my naam by maar nie die datum nie, doen ek iets nie reg nie?
Esme ek vermoed jy moet save druk voordat dit wys. Het dit so pas op hierdie profiel gedoen as toets en dit werk ten volle

 https://www.wikitree.com/wiki/Van_der_Merwe-2525

Op 'n laptop  gebruik ek windows 10 en werk deur Google Chrome, ek weet dit werk nie vir my in Firefox nie, maar ander ondervind nie probleme met Fire Fox nie. Het nog nooit met 'n tablet of met my selfoon gewerk nie, so kan nie daaroor uitspraak lewer nie, maar ek dink dit behoort tog te werk.  

Kan iemand anders met meer kennis vir Esme raad gee asseblief.?
Het dit - dit werk vir my in Firefox. Hier kom die Bokke!!
Dit is baie goeie nuus.

Ja na vandag kan mens weer met trots sing.  Hier kom die bokke...

Wow die onmoontlike is moontlik, net soos Suid  Afrika die Kiwi's vandag gewen het net so kan ons groot mylpale in die Source a Thon behaal.

Esme jy is vir ons almal 'n inspirasie, om beter te doen. Dankie
+6 votes

Ons 14 de lid het vandag haar nommer ontvang

Elsa van Rooyen No: 397   Dankie Elsa en Baie welkom 

Ons sien uit daarna om saam te werk. 

Go bokke Go !!! 

by Ronel Olivier G2G6 Pilot (123k points)
Hi Welkom Elsa

Jy sal dit baie geniet
+5 votes
Hi members

Read about some  fun stuff for source a Thon here:

https://www.wikitree.com/g2g/691219/will-you-share-a-sourcing-selfie

How cool some can even win a WikTree T shirt !!!

Looking forward to see all your friendly faces on there.
by Ronel Olivier G2G6 Pilot (123k points)
Hi Springbokke

So trots op die mensies wat die tyd gaan gebruik om die SA profiele te verbeter.

Ek sal my bes doen om julle te help en nie teleur te stel nie. Ek het ongelukkig die naweek 'n huis vol mense van heide en verre wat hier is vir my seun se hofsaak more.

Dit gese, julle moet die uitdaging geniet. Onthou dis vir pret!!!
Sterkte vir jou Susan, ons dink aan jou. Ek het so handjie vol bronne vir van jou profiele opgespoor, hoop nie jy gee om as ek dit by las nie.

Die Bokke gaan ons beste geen vir die een!!!!
Susan

Ons dra julle more in ons harte

Dankie dat jy onder die omstandighede nog steeds sal help.

Jy is 'n ster en staatmaker duisend !!

Voorwaar Esme

Ons gaan bronne bylas dat die rook draai.

Ek gaan baie koffie en tee drink en baaaaie tjoklits eet.

Ongelukkig het die wetgewing vir boom plant bietjie laat gekom, my plantjies is nog in die pos devil

+5 votes
by Gordon Mac Rae G2G6 Mach 2 (21.8k points)
How  exciting !!

Go Gordon Go !!!

We in South Africa still need to wait until 2 pm. grrrr.
Almost time to put on my Springbok Rugby Jersey.

The biltong is chopped up - ready to snack on to keep me going. Maybe I must also get some naartjies.!!!

Jip Esme

Die nartjies is vir die dors na die biltong ..enlightened.wink

Ek is nou so opgewonde soos 'n skoolkind.. smiley

Hier kom die bokke, tra la la la la... 

Hi All

I have been tied up with work today so will only be able to join tomorrow - Ronel I will email you to let me know where to start so I don't work on something others are already doing. I hope to join at around lunch time.
It is OK Sharon one can not always predict life,  

Looking forward to work with you tomorrow.
+5 votes
by Ronel Olivier G2G6 Pilot (123k points)
edited by Ronel Olivier
+5 votes

Announcement  

For SA Roots members that does not live in South Africa,
You do not have to start at 2 pm 
Adapt the time according to your own country
Thanks 
by Ronel Olivier G2G6 Pilot (123k points)
+6 votes

SA Springboks Rank 12

Profiles sourced 2.172

Baie dankie bokke julle is sterre !!!

Groot totaal 72.713 in 72 uur Wow net meer as 1000 per uur. Fantasties !!

by Ronel Olivier G2G6 Pilot (123k points)
Well done everyone!!!

Ronel thanks your hard work over the weekend.
+3 votes
Ek wag nog vir my nommer maar ek is in
by Peet Swart G2G6 Mach 2 (22.6k points)

Related questions

+15 votes
17 answers
+11 votes
13 answers
+11 votes
9 answers
+5 votes
10 answers
+6 votes
6 answers

WikiTree  ~  About  ~  Help Help  ~  Search Person Search  ~  Surname:

disclaimer - terms - copyright

...