Dit kan dalk my neef wees. het jy vir my meer inligting sodat ek kan weet. dan kan ek skryf wat ek weet.

+2 votes
192 views
WikiTree profile: Petro Marais
in Genealogy Help by

3 Answers

+2 votes
Goeie middag, ek is nie 'n neef nie maar seker 'n klein neef. My ouma grootjie was Anna Catarina Marais, haar pa was Barend Gabriel Marais, ek is na hom vernoem. Sy het op kliprivier gewoon met 28 honde, sy is gearristeer in die tweede vryheids oorlog. Sy het'n polisie konstabel doodgeklap wat haar rond gesttot het

Barry meijer
by
+1 vote
Hi daar Petro,

My pa was in Bethlehem gebore en het in Harrismith, Kroonstad en Ficksburg gewoon. Hy is oorlede in Ficksburg in 1987. Ons moet kyk of ons nie die familie stambome kan aanhaak nie...

Groete

Hannes
by Hannes Marais G2G Crew (330 points)
+1 vote

My pa se naam was Petro Marais. Weet nie juis wat jy alles wil weet . Email my dan sal ek jou vrae beantwoord.  sanmarabel@gmail.com

 Dankie

Sandra Marais nou Dekkers

Ek het op My heritage tree die hele Marais familie uiteengesit tot die 1600`s soos wat ek dit kon naspoor. Hoop dit sal help.

by Sandra Dekkers G2G Rookie (230 points)

Related questions

+4 votes
2 answers
+1 vote
1 answer
34 views asked Dec 19, 2020 in Genealogy Help by Carla van der Laan G2G Crew (470 points)
+7 votes
1 answer
+1 vote
1 answer
28 views asked May 12, 2020 in The Tree House by Sandi Charlton G2G Rookie (150 points)
+3 votes
1 answer
70 views asked Jan 26, 2020 in Genealogy Help by Brendan Marais G2G Rookie (220 points)

WikiTree  ~  About  ~  Help Help  ~  Search Person Search  ~  Surname:

disclaimer - terms - copyright

...