South Africa: Moolman-152. I need some help please.

+1 vote
80 views
Good day. i cannot find either the mother or wife of Hans Jurie Moolman, ID-152.I need to establish whether I have an incorrect ancestor here or not. His father is recorded as Jan Adriaan Janse Moolman and Sara Salomina Las (Loots) ID Las- 6. Their daughter is Dorothea Uys.I have all of Las's information but cannot establish why HJ Moolman, ID-152 is not recorded as  a son but only as a stepson. I feel as if i'm on the wrong track. Thank You. de_Wet-660
in Genealogy Help by Amour de Wet G2G1 (1.0k points)
Hi Amour, ek sal kyk wat ek kan doen. Die tags wat jy op die vraag het is verkeerd. Jy het south_africa in twee tags gedeel south en nog een africa. Jy moet die vraag weer edit en afgaan na tags en daardie twee delete. Voeg dan south_africa by as 'n tag. Jy sal nie reaksie kry op jou G2G vrae nie, as jou tags nie reg is nie. Mense volg tags en die vrae vir die tags verskyn dan op hul My WikiTree blaaie. Laat weet gerus as jy nie regkom nie.
south_africa

I am trying to establish the correct parentage for Moolman-152. I have searched the Internet Archive & believe that he may be the the grandson of

Moolman-249 and de Milander-1

He is currently featured as the son of Moolman-112 and Las-6 which I believe is incorrect.

Please advise, I need to correct the profiles. Thank you.

de_Wet-660

Die tags wat jy op die vraag het is verkeerd

Hi Amour, hierdie groen blokkies is die tags. Jy moet hulle regmaak deur jou oorspronklike vraag bo-aan die bladsy te "edit". Op die edit blad gaan jy dan af tot jy die tags kry by "Surnames/Tags (use underscores for spaces, e.g. van_dam, new_netherland):" "Delete" south , africa en -152. tik dan weer south_africa in die blokkie. Jy behoort ook "Matching tags" te sien net onder die blokkie waarin jy tik waarop jy kan kliek.

1 Answer

0 votes

Hi Amour,

Om te bepaal wat waar gebeur het en wanneer, is dit belangrik om die ouer profiele so goed as moontlik na te vors en dan af te werk na jou profiel toe. Ek het twee dokumente op https://www.wikitree.com/wiki/Moolman-61 gelaai wat jy moet lees. Ek het ook 'n dogter bygevoeg by Jan Adriaan https://www.wikitree.com/wiki/Moolman-415. Ons kan nou min of meer 'n tydlyn begin vorm vir die familie. In Oude Kaapse Familie word doop datums van Moolman-61 se kinders genoem. Hierdie doopregister moet opgespoor word en die dope by die profiele gevoeg word. Die sterftes en huwelike van almal moet ook gedoen word. Die rede is om te bepaal wie hoort waar, en waarheen het almal getrek. Bv https://www.wikitree.com/wiki/Moolman-153 se sterfte toon hom aan as seun van Johannes Albertus Jurie en nie Hans Jurie nie. 

by Louis Heyman G2G6 Mach 6 (61.7k points)

Related questions

+3 votes
2 answers
+1 vote
3 answers
+8 votes
2 answers
+1 vote
0 answers
52 views asked Jul 5, 2019 in Genealogy Help by Amour de Wet G2G1 (1.0k points)
+4 votes
1 answer
+1 vote
3 answers

WikiTree  ~  About  ~  Help Help  ~  Search Person Search  ~  Surname:

disclaimer - terms - copyright

...