Die oorsprong van die Evert Frederik Potgieter bloedlyn??

+5 votes
269 views
Ek is die seun van Christoffel Johannes Potgieter, gebore in Pietersburg in die 1950's, my oupa was Frederik Evert Potgieter... ek wonder net voe ver die die bloedlyn loop en van waar kom ons almal??
in The Tree House by Johan Potgieter G2G Crew (310 points)

3 Answers

+1 vote
 
Best answer
Hallo Johan

ik kan voor je in de Archieven kijken in Nederland.

Kun je mij in een Private Message wat gegevens sturen?

Date of Birth, Place of Birth, Name wife + DoB/PoB, perhaps his fathers name?
by Martyn Grifhorst G2G6 Mach 2 (23.2k points)
selected by Vincent Piazza
0 votes
Die oudste een wat ek kan sien is GeboreOkt 1760 Getroud met Eva Catharina Kriel
by Johan Potgieter G2G2 (2.5k points)
Ja jy is reg Dit was die eerste Frederik = 1724  Onder die Potgieters waarvan ek ook weet. hy was van die C geslag Sy vader was Johannes en sy grootvader was die stamvader wat in SA aangekom het, Jy sal beslis in die buiteland vir voriges moet soek

Laat weet as jy uitvind watter ander merges hulle van praat. Ek weet ook nie

Groete

Ronel
0 votes

Ons almal in SA stam van ons stampa :

Harmen Jansz Potgieter, SV/PROG 

Birth: circa 1635
Nordhorn, Lower Saxony, Germany
Death: September 1, 1705 (66-74)
Cape of Good Hope

Ons het die lyn al terug getrek tot in die 1400's.  My eie direkte bloedlyn deur my pa en stukke deur my ma het ek sover terug getrek tot in di e 400's

jy kan my email by willa.truter@gmail.com (ek is gebore Potgieter en werk aan 'n global POTGIETER projek en werk ook saam met ander POTGIETER researchers.  Ek sal met liefde vir jou inligting aan stuur

 

Willa

by Willa Truter G2G1 (1.7k points)

Related questions

0 votes
1 answer
+5 votes
2 answers
+5 votes
1 answer
103 views asked Oct 16, 2015 in Genealogy Help by anonymous G2G Crew (310 points)
+4 votes
1 answer
+5 votes
0 answers
+3 votes
1 answer

WikiTree  ~  About  ~  Help Help  ~  Search Person Search  ~  Surname:

disclaimer - terms - copyright

...