Gesina Maria Beatrix (Olivier) Nel traveled by wagon train from the Cape Colony, seeking independence of British rule. Join: Voortrekkers Project Discuss: Voortrekkers
Geteken te Pietermaritzburg Desember 21 1853 J J Nel
Ouderdom ten tye van dood : 67 Jaar 11 maande”. [3]
Gesina Maria Beatrix neem deel aan die Groot Trek [4]
Woonplek Oos-Rietrivier, Somerset Vertrekdatum: Waarskynlik November 1837 Trekgeselskap: Waarskynlik L J Nel, haar man se neef. Vestig hulle in Natal (Lys 8; Lys48,4/4/1841, no 46; J 182 Opgaafrol Somerset, Oos-Rietrivier 1825, no 12 KAB; De V, p 625; J C Visagie: Die trek uit die Oos-Rietrivier, p 99 ) Jan Visagie Voortrekker Stamouers . Bladsy 331 Haar ses kinders gaan saam op trek
Notas: Volgens oorlewering was Gesina Maria Beatrix Olivier 'n onderwyseres in Uys se laer gedurende die Trek
VOORTREKKER-STAMOUERS 1835-1845 deur Jan C. Visagie. Tweede Uitgawe, derde druk, 2011. ISBN 978-1-86919-372-0 Uitgewer: Protea Boekhuis.
Nasionale Argief, Pietermaritzburg, MSCE 3/7 86/1853 Olivier,Geesje Maria Beatrix 1853-1853 Bygevoeg deur Ronel Olivier 10 April, 2016.
Olivier Family Tree. Ref No. BK 662: Author. Ronel Olivier en Josey Olivier Added by Ronel Olivier April 10, 2016.
↑ 1.01.11.2 Privaat versameling GISA, Stellenbosch, 1743-1800 (G4/7/1) Ook aanlyn beskikbaar by Catalog Record Item Number Film/Digital Note Parish registers for the Dutch Reformed Church at Tulbagh, Cape Province Items 3 - 5 Baptisms 1743-1815 Seen and entered by Ronel Olivier November, 2017.
↑ Privaat Versameling GISA, Stellenbosch, 1801-1824 (G1/13/6) Huweliksregister Kaapstad. Nou ook ongesiteer beskikaar by Huwelik Bygevoeg deur Ronel Olivier Desember, 2020.
↑ 3.03.1 Privaat versameling Nasionale Argief Pietermaritzburg, Voorsien deur Aletta Magerita Quebbemann via GenForum Groot dank aan Rita vir haar diens. Ook aanlyn beskikbaar Skakel voorsien deur Ian McArthur Dank aan Ian The Death Notice of Gesina and some accounts relating to her Estate are available at:
Sterfte Kennis arch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CS7P-KWB2-Y?i=267&cc=2573604 Bygevoeg deur Ronel Olivier Sept. 2020
DNA Connections
It may be possible to confirm family relationships with Gesina Maria Beatrix by comparing test results with other carriers of her mitochondrial DNA.
However, there are no known mtDNA test-takers in her direct maternal line.
It is likely that these autosomal DNA test-takers will share some percentage of DNA with Gesina Maria Beatrix:
The DN includes (in position 2) a child Gabriel Nel, who inherited one-sixth of her Estate.
Gert Cornelius Nel had died, and had a son named Louis Johannes Nel, a minor.
https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CS7P-KWB2-Y?i=267&cc=2573604
The DN includes (in position 2) a child Gabriel Nel, who inherited one-sixth of her Estate. Gert Cornelius Nel had died, and had a son named Louis Johannes Nel, a minor.
edited by Ian McArthur