Nederduits Gereformeerde Kerk, Riversdal : 25 September 1842
Zwart Berg den 25 September 1842. Jan Tielman Geboren de 30 Mei 1842. Ouders: Cirnelis Brey, Dina Carolina Jacoa Catharina Olivier. Getuigens: Daniel Vrey, Helena Susanna Vrey, Hendrik Jaconus Streydsman, Hermina du Preez Veld/c D Joubert
(dogter van Evert Philip Kleynhans en Elizabeth Hermina Spies)
Die drie seuns van Cornelis Johannes Vrey het die Kaap verlaat om na die Transvaal te verhuis.
Daniel en Cornelis het blykbaar saam getrek na die Transvaal tussen 1860 en 1865. In 1860 is Daniel se seun (Daniel) nog in Ladysmith in die Kaap gebore. In 1865 het Daniel en Cornelis kinders by Krugersdorp gehad. Op 20 November 1865 het Daniel en Cornelis ook saam 'n memorandum onderteken waarin ontevredenheid uitgespreek word oor die optrede van die President van die Uitvoerende Raad en die Kommandant Generaal in verband met die veldtog teen Moshoeshoe en ook ander administratiewe regerings sake. Hierdie memorandum is deur meer as 'n honderd burgers onderteken. Op 19 Januarie 1866 onderteken Daniel ook 'n versoekskrif waarin die regering gevra word om sekere wette en ordinansies voorlopig buite werking te stel totdat die volk die geleentheid gehad het om hulle daaroor uit te spreek (Sien Volksraads notules Deel V 1854-1866). Daniel en Cornelis het op die plaas Holfontein in die Krugersdorp distrik gevestig.
Hulle jonger broer, Jan Tielman, het eers na Natal verhuis, waar hy verskeie jare gewoon het, voordat hy ook na die Transvaal verskuif het om op die plaas Vryheid in die Wakkerstroom distrik te vestig. Van Heerden-335 17:26, 10 May 2019 (UTC)
Sterf
Sterfte Kennis Jan Tielman Vrey : 20 Oktober 1919
Plek: Vrijheid, Wakkerstroom Distrik
Geboorte plek: Ladismith, Kaapkolonie
Vader soos aangetoon op SK: Cornelis Vrey †
Moeder soos aangetoon op SK: Dina Carolina Olivier †
Woonplek: Vrijheid, Wakkerstroom Distrik
Beroep: Veeboer
Gade: anna Johannna Carolina Kleynhans
Plek van Huwelik: Heidelbeg, Kaapkolonie
Kinders:
Elizabeth Hermina Vrey x Marthinus Brits
Dina Carolina Jacoba Catharina Vrey x Izak Johannes Jacobus Joubert
Anna Johanna Carolina Vrey x Dirk Cornelis Lourens
Evert Philippus Kleynhans Vrey - Mondig
Johanna Aletta Vrey X Jacobus Oosthuysen Janse van Rensburg
Susanna Maria Petronella Vrey x Jan Willem van der Poel
Jan Tielman Olivier Vrey- mondig
Cornelis Vrey † (Est 29456)
Kinders:
Dina Maria Vrey
Johannes Tielman Vrey
Andries Naude Vrey - minderjarig
Cornelis Vrey - minderjarig
Geteken te Amersfoort de 1st November 1919 A J C Vrey nagelate echtgenote teegenwoordig by overlyden
Ouderdom ten tye van dood : 77 Jaar 4 Maande 21Dae
↑ 3.03.13.23.33.43.5 Information gathered from the GISA database on the Kleynhans/ Kleinhans families “KLEYNHANS / KLEINHANS _ 201108 [updated 8/11]” Seen and entered September 3, 2016 by Evert Kleynhans
↑ Family search.Probate records, 1869-1958,Authors: Transvaal (South Africa). Master of the Supreme Court (Main Author) Format: Manuscript/Manuscript on Film Language: Afrikaans English Publication: Salt Lake City, Utah : Filmed by the Genealogical Society of Utah, 1982-1990 Physical: on 797 microfilm reels ; 16 mm. Physical: on D.N. 42051 -42098 1919 Ref: 42379 ; 16 and 35 mm. Jan Tielman Vrey. Death Notice Seen and entered October 11, 2016 by Evert Kleynhans
↑ 5.05.15.25.35.45.55.6 Family search.Probate records, 1869-1958,Authors: Transvaal {South Africa}. Master of the Supreme Court {Main Author} Format: Manuscript/Manuscript on Film Language: Afrikaans English Publication: Salt Lake City, Utah : Filmed by the Genealogical Society of Utah, 1982-1990 Physical: on88 microfilm reels ; 16 mm. Physical: on D.N. 73-146 1873-187 148-300 1874-1875 147 1874 Ref: 88 ; 16 and 35 mm.Death Notice Erenst Philip Kleynhans Jan Tielman Vrey]. Seen and entered September 10, 2016 by Evert Kleynhans
Olivier Family Tree. Ref No. BK 31563 Author. Ronel Olivier en Josey Olivier added by Ronel Olivier Nov 07, 2015.
Is Jan Tielman your ancestor? Please don't go away! Login to collaborate or comment, or contact
the profile manager, or ask our community of genealogists a question.
Sponsored Search by Ancestry.com
DNA Connections
It may be possible to confirm family relationships with Jan Tielman by comparing test results with other carriers of his Y-chromosome or his mother's mitochondrial DNA.
However, there are no known yDNA test-takers in his direct paternal line.
Mitochondrial DNA test-takers in the direct maternal line: