no image

Maria Elizabeth Becker (abt. 1820)

Privacy Level: Open (White)
Maria Elizabeth Becker
Born about [location unknown]
Daughter of [father unknown] and [mother unknown]
[sibling(s) unknown]
Wife of — married [date unknown] [location unknown]
[children unknown]
Died [date unknown] [location unknown]
Profile last modified 14 Sep 2019 | Created 26 May 2019
This page has been accessed 41 times.

Biography

Maria Elizabeth was born about 1820.

Sources



More Genealogy Tools



Sponsored Search




Is Maria Elizabeth your ancestor? Please don't go away!
 star icon Login to collaborate or comment, or
 star icon contact private message the profile manager, or
 star icon ask our community of genealogists a question.
Sponsored Search by Ancestry.com

DNA
No known carriers of Maria Elizabeth's ancestors' DNA have taken a DNA test.

Have you taken a DNA test? If so, login to add it. If not, see our friends at Ancestry DNA.

Comments: 2

Leave a message for others who see this profile.
There are no comments yet.
Login to post a comment.
Vervolg op vorige Comment,

emosionele omstandighede kom daar maklik foute in. Ek weet dit, uit my ma se dood waar my pa die volgende dag die dokter by die hospitaal probeer bel het om regstelligs te doen, hy kon nie die regte persoon in die hande kry nie en het my met 'n brief gestuur om die regstellings aan die regte dokter te gee. Nou los ek die bal in jou skoot en jy moet maar besluit. (foute kan altyd herstel word) Ek wil jou tog graag vra of jy maar nie die gebbrte, doop, huwelik of sterfte inligting en of fotos wil kopier en op die Biography wil paste nie. Dit maak dit soveel makliker vir jou en almal om later op te volg . soos die 'Profiel' nou lees moet iemand anders nou eers jou verwysing gaan oopmaak om te sien wie haar familie is. Baie groete en dankie, Callie.

posted by Carl Scheepers
Hallo Stephanus,

Jy sal sien dat ek 'n "Unmerged Match" gemmk het onder op hierdie bladsy volgens my is dit dieselfde persoon en kan jy gerus maar die 'Merge' voltooi. Haar dogter Anna Hendrina Scheepers is egter 'n probleem, kyk 'n bietjie na al 3 haar dogter se doopinskrywings onder mekaar op die FOTO: https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3QSQ-G9Z5-R7C3?i=70&cc=2155416&personaUrl=%2Fark%3A%2F61903%2F1%3A1%3A7TK2-G8N2 dit kom nie ooreen met haar 'Sterfkennis' nie, waar op die geboorte datums verskil. Hier is twee moontlikhede 1- die een Anna Hendrina is vroeg dood, met nog 'n dogter na haar vernoem of 2- Met 'n sterfte gee die naaste familie lid die inligting aan die dokter en die stuur dan daai inligting aan, wat op die end in die Sterfkennis verskyn en onder die emosi

posted by Carl Scheepers

Maria Elizabeth is 26 degrees from Danielle Liard, 25 degrees from Jack London and 20 degrees from Henry VIII of England on our single family tree. Login to find your connection.

B  >  Becker  >  Maria Elizabeth Becker