Rudolf Bekker
Privacy Level: Open (White)

Rudolf Philippus Bekker (1926 - bef. 2012)

Rudolf Philippus "Dolf" Bekker
Born in Dordrecht, Eastern Capemap
Ancestors ancestors
[spouse(s) unknown]
[children unknown]
Died before before age 85 in Pretoria, Gautengmap
Problems/Questions Profile manager: Cheryl Fourie private message [send private message]
Profile last modified | Created 9 May 2018
This page has been accessed 327 times.
This profile lacks source information. Please add sources that support the facts.

Biography

Dolf gaan skool op Dordrect, Hy begin sy senior rugbyloopbaan by Noord Transvaal Rugby Unie. Hy word gekies as Springbok speler en speel in 2 toetes, beide toetse was teen Austuralie, Hy speel regtervleul in beide toetse en druk 'n drie in die eerste toets

Uitreksel uit die beeld 16 Junie 2012 Die 85-jarige Dolf Bekker, wat ná die dood van Willem Barnard verlede week die vierde oudste oorlewende Springbok was, is die naweek in Pretoria oorlede.


Bekker se broers en hul suster het Suid-Afrika almal op die sportveld verteenwoordig.

Jaap en Martiens Bekker het soos Dolf vir die Springbokke uitgedraf.

Op sy beurt het Daan Bekker as bokser by die Olimpiese Spele in 1956 in Melbourne ’n bronsmedalje in die swaargewig-afdeling gewen en dit in 1960 in Rome met ’n silwermedalje opgevolg.

Hul suster, Corrie Lategan, het Suid-Afrika op die atletiekbaan in diskusgooi en gewigstoot verteenwoordig.

Sources

Cheryl Fourie 26 May 2021

Cheryl Fourie 26 May 2021





Is Rudolf your relative? Please don't go away!
 star icon Login to collaborate or comment, or
 star icon contact private message the profile manager, or
 star icon ask our community of genealogists a question.
Sponsored Search by Ancestry.com

DNA
No known carriers of Rudolf's ancestors' DNA have taken a DNA test.

Have you taken a DNA test? If so, login to add it. If not, see our friends at Ancestry DNA.

Images: 1
Dolf Bekker
Dolf Bekker



Comments

Leave a message for others who see this profile.
There are no comments yet.
Login to post a comment.

B  >  Bekker  >  Rudolf Philippus Bekker

Categories: Unsourced Profiles