no image
Privacy Level: Open (White)

Jean Blignault (abt. 1677 - 1753)

Jean "Jan" Blignault
Born about in Amsterdam, Netherlandsmap
[sibling(s) unknown]
Husband of — married 4 Nov 1725 in NG-Kerk, Drakenstein, Cabo de Goede Hoopmap
Descendants descendants
Died at about age 76 in Farm, de Caep de Goede Hoopmap
Problems/Questions Profile manager: COGH Stamouer-Progenitor Project WikiTree private message [send private message]
Profile last modified | Created 1 Apr 2013
This page has been accessed 1,433 times.
boat at sea with people approaching coast of Cape of good Hope
Jean Blignault is a Cape of Good Hope - Kaap de Goede Hoop (1652-1806) Stamouer-Progenitor
Join: Cape of Good Hope - Kaap de Goede Hoop (1652-1806) Project
Discuss: DUTCH_CAPE_COLONY_PROGENITORS
Jean Blignault was a Huguenot.

Contents

Biography

Gebeurtenisse

Jan(Jean) Blignaut (a1) kom in 1723 as soldaat op die skip "Huis ten Assenburg" aan die Kaap. Hy het waarskynlik ook sy ouers Pieter B en Elisabeth Desordes uit Europa laat oorkom aangesien sy moeder as getuie van sy oudste dogtergeteken het. Hy was onder andere besitter van die pragtige plaas "Zion". [1]
Jean BLIGNAUT (vandag BLIGNAULT of BLIGNOOT), het lank na die aankoms van die eerste Hugenote in Suid-Afrika aangekom. waarskynlik ook sy ouers, Pieter Blignaut en Elisabeth Desordes uit Europa laat oorkom, sy moeder is getuie by doop van oudste dogter, skoolmeester vir kinders van Daniel Hugod, dien as heemraad en ook kassier van gemeente Drakenstein, deur sy huwelik word hy eienaar van verskeie plase, maar woon op Bethel, hy was o.a. ook besitter van die plaas Zion. Sy naam kom egter voor onder die Franse vlugtelinge wat behandel word in "Huguenot Families at the Cape of GoodHope". Nadat Jean Holland bereik het, het hy in diens getree van die Vereenigde Oos-Indiese Kompanjie. [1]
Daar word beweer dat Daniël Hugo vir Jean genader het as onderwyser vir sy kinders. Jean was egter nie lank skoolmeester nie, want Daniël is sowat 'n jaar na Jean se aankoms oorlede. [1]
In 7 November 1725 is hy getroud met Anna ROUSSEAU, weduwee van Daniel Hugo en het besitter van verskeie plase geword, onder andere die pragtige plaas Zion. Anna was gedoop 8 July 1694 en was die tweede kind van Pierre Rousseau en Anne Retief. [1]
Volgens een van die bronne waaruit inligting aangaande Jean en sy vrou se eerste man, Daniël Hugo, blyk dit dat Daniël, Jan se ouma, se broer was. Daniël was 40 toe hy getroud is met Anna, terwyl sy 'n meisie van 14 was. Jean het sy ouers uit Europa laat kom, want sy moeder teken as getuie by die doop van sy oudste dogter. Hy was kassier van die Drakenstein gemeente en dien ook op die Drakensteinse heemraad. [1]
Hy was die seun van Pieter Blignault en Elisabeth Desbordes. Hy het verskeie plase besit: Bethel waarop hy gewoon het, Zion en Vleesbank.
Jean het sy naam as Jan begin geskryf kort nadat hy Suid Afrika toe gekom het. 'n Handtekening van hom in 'n kerkraadsnotuleregister, gedateer 1734, van die eerste kerk in die Paarl bevestig dit. Daar bestaan ook verwarring oor die oorspronklike spelling van die van Blignaut. Al die handtekeninge van Jean was geteken Jan Blignaut en nie Blignault soos verkeerdelik vermoed word nie. Daar is wel van Jean se afstammelinge wat die van Blignault gebruik. Die verbuiging is egter beperk tot 'n klein groepie mense. Hulle het 2 seuns en 3 dogters nagelaat. [1]

Events

"Jean Blignault (Blignaut) was born in Amsterdam. He emigrated to South Africa in 1723, arriving long after the bigger parties of Huguenot refugees. He was in the Company's service. It is said that Daniel Hugot had known him in Europe and had sent for him to teach his children. After Daniel Hugot's death, Blignault married his widow Anna Rossouw and so acquired seven farms." [1]

Name

Jan Blignault SV/PROG [1]
Name: Jan [1]
Blignault [1]
Suffix: SV/PROG [1]
Jean [1]
A Given name was found in addition to a first name in the NAME tag. [1]
A suffix was found both in the NAME and in an NSFX tag. [1]

Birth

Date: ABT 1677 [1]
Date: Amsterdam, North Holland, Netherlands

Baptism

Date: 20 SEP 1686 [1]
Place: Monthelon, Amsterdam, North Holland, Netherlands [1]

Death

Date: 2 Mar 1753 [1]
Place: Farm "Bethel", Paarl S[outh Africa] [1]

Occupation

Schoolmaster [1]

Estate

Eie boedel MOOC8/8.5: Jan Blignaut het as ryk man gesterf, Hy het heelwat plase besit. Volgens sy boedel die volgende:
  1. Op 10 Mei word die akte van Bethel, geleë aan Drakenstein uit die boedel van die erfgename van Daniel Hugo. aan hom oorgedra.
  2. DIe transport van Drie Fonteine, Drakenstein word op 16 Maart 1731 uitgereik en voldaan op 24 Nov 1747
  3. Op 'n uijtwijsens transport op 27 Aug 1742 word hy eienaar van Nabygelegen, distrik Drakenstein.
  4. Leeukuil geleë in Swartland word blijkens erfgrondbrief sub dato 12 November 1720 ten behoeve van des oveleedens voorsaat voorn: verleent
  5. Sion word uijtwijsens erfgrondbrief sub dato 1 Augs: 1691 aan meer gem: Daniel Hugot in eijgendom gegeeven
  6. Vleeschbank, distrik Drakenstein word - laatste transport op den 12 November 1744 aan den overleedene gedaan
  7. een opstal gen:t de Harmonie geleegen over de Hexerivier in de Thesie
Volgens die boedel was die egpaar woonagtig te Bethel ten tye van sy dood.
Hy laat ook 5 meerjarige kinders agter: (Reference no.: MOOC8/8.5 Testator(s): Jan Blignault 18 April 1752) "Inventaris van alle soodanige goederen, roerende en onroerende, actien en crediten, als ab intestato sijn naargelaaten en met ’er dood ontruijmt door den oudheemraad Jan Blignault ten voordeele van sijn bij sijn voor overleedene huijsvrouw Anna Rossouw in huwelijk verwekte en naargelaatene vijf kinderen" [1]
Jean(Jan) Blignaut arrived in South Africa in 1723 as Cadet on board "Huis Ten Assenburg". Jean was a schoolmaster for the children of Daniël Hugo and Anne Rossouw.After the death of Daniel he married his widow. Jean was also the owner of the farm Zion. (Geslagsregister van Vroeë Kaapse Families")

Sources


  • WikiTree profile Blignault-6 through the import of export-BloodTree.ged on Mar 31, 2013 by Samantha Botha. Record File Number: geni:6000000000534372446 : Submitter: @I825575@ Prior to import, this record was last changed 07:42:04 10 MAR 2013.
  • Objects included:
Geni.com > Marriage to Anna Rossouw wid. of Daniel Hugo
Geni.com > Marriage to Anna Rossouw wid. of Daniel Hugo Large
Geni.com > Marriage to Anna Rossouw wid. of Daniel Hugo
Geni.com > Drakenstein Marriage register- NG Kerk

  • Van der Bijl, J. “Die Familie Roux” Instituut vir Geskedenisnavorsing, 1978, ISBN0-86965-464-0, Page 5.[2]

  • WikiTree profile Blignaut-68 through the import of Big Show.GED on Sep 7, 2013 by Brian Turner. Prior to import, this record was last changed 5 OCT 2006.

  1. 1.00 1.01 1.02 1.03 1.04 1.05 1.06 1.07 1.08 1.09 1.10 1.11 1.12 1.13 1.14 1.15 1.16 1.17 1.18 1.19 1.20 Mar 31, 2013 by Samantha Botha. Verwysings / Sources:
    • Geslagsregister van Vroeë Kaapse families.
    • German Personlia in South Africa.
    • Cor Pama: Groot Afrikaanse Familie Naamboek
    • Judi Marais-Meyer register
    • 'The Huguenot Story' by Juliet Marais Louw (Page 46).
    • SA Stamouer Webwerf - AM van Rensburg
  2. Added by Esmé van der Westhuizen, 16 Jan, 2015




Sponsored Search by Ancestry.com

DNA Connections
It may be possible to confirm family relationships with Jean by comparing test results with other carriers of his Y-chromosome or his mother's mitochondrial DNA. However, there are no known yDNA or mtDNA test-takers in his direct paternal or maternal line. It is likely that these autosomal DNA test-takers will share some percentage of DNA with Jean:

Have you taken a DNA test? If so, login to add it. If not, see our friends at Ancestry DNA.



Comments: 1

Leave a message for others who see this profile.
There are no comments yet.
Login to post a comment.
Blignaut-68 and Blignault-6 appear to represent the same person because: Same name, same spouse (and other data).
posted by Philip van der Walt