Susanna Catherina (Botha) Le Roux is genealogies verbind aan Suid Afrika /is genealogically connected to South Africa
Susanna Catharina Botha (van Kaalfontein) is op 16 jarige ouderdom getroud op 13.12. 1874 te Bloemfontein met Henning Johannes Le Roux.... 'n Boer van die plaas Weltevreden. Hy was 21. My man se grootjies.
Is Susanna Catherina your ancestor? Please don't go away! Login to collaborate or comment, or contact
the profile manager, or ask our community of genealogists a question.
Die doop rekord wat opgelaai is verskil met 10 jaar van die huwelik. Een is Susanna Catharina en een Susanna Catharina Maria. Dit is beslis twee verskillende dames van twee verskillende plekke. Watter rekord bly en watter een gaan?