no image

Martha Rebekka (Cilliers) van den Heever (1920 - 2004)

Privacy Level: Open (White)
Martha Rebekka (Martie) van den Heever formerly Cilliers
Born [location unknown]
Daughter of [father unknown] and [mother unknown]
[sibling(s) unknown]
Wife of [private husband (1910s - 1970s)]
[children unknown]
Died [location unknown]
Profile last modified | Created 27 Sep 2017
This page has been accessed 31 times.

Biography

Citation from Van Holstein tot ventersdorp added by Maggie van den Heever on 9 October 2017

Andries Phillipus van den Heever is op 3 April 1916 gebore. As jong seun het hy baie gehelp om ons kinders op te pas. Ons het 'n kaskar gehad. Aan die disselboom was 'n lus, wat hy aan sy arm gehaak het en ons oral waar hy loop en voeltjies skiet, saamgetrek het. Soms was ons vas aan die slaap in die kaskar.

Die laaste drie jaar van sy skoolopleiding was hy op Potschefstroom Ambagskool. Met vakansie tye het hy per fiets huis toe en terug gery. Werk was destyds bitter skaars. Hy begin toe werk by Johannesburg Munisipaliteit, eers in die kerkhof en later as busbestuurder.

Op 30 September 1939 trou hy met Martha Rebekka Celliers in Johannesburg. Op 'n stadium in die veertigjare het Piet en Maria by hulle gebly. Met sy aftrede het hy 'n plaas in die Vrystaat gekoop waar hulle 'n paar jaar gelukkig gewoon het.

Hy sterf skielik op 11 Maart 1974 by sy kraal aan 'n hartaanval oorlede. Na sy afsterwe keer sy weduwee terug na Johannesburg waar sy om die beurt by die twee seuns bly. Uit die huwelik is 2 seuns en 3 dogters gebore.

Ter viering van Martie se 75ste verjaarsdag is 'n familie byeenkoms in Johannesburg gehou.


Children

Uit die huwelik is 2 seuns en 3 dogters gebore.


Born 18 MAR 1920.

Died 17 APR 2004.

Buried Johannesburg, South Africa.

Sources

  • Source: S1 Elnita van Jaarsveld van Jaarsveld Web Site MyHeritage.com family tree Family site: van Jaarsveld Web Site Family tree: delange Media: 142736581-2 Smart Matching Martha Rebekka (Marthie) van den Heever [Cilliers] Event: Smart Matching Role: 2003517 17 MAR 2015 Added by confirming a Smart Match Certainty: 3


More Genealogy Tools



Sponsored Search




Sponsored Search by Ancestry.com

DNA
No known carriers of Martie's ancestors' mitochondrial DNA have taken an mtDNA test and no close relatives have taken a 23andMe, AncestryDNA, or Family Tree DNA "Family Finder" test.

Have you taken a DNA test for genealogy? If so, login to add it. If not, see our friends at Ancestry DNA.



Collaboration

Martie is 43 degrees from Graham Chapman, 22 degrees from Janet Wild and 21 degrees from Henry VIII of England on our single family tree. Login to find your connection.

C  >  Cilliers  |  V  >  van den Heever  >  Martha Rebekka (Cilliers) van den Heever

Categories: South African Roots Project Needs Birth Record