Frederik Conradie ... Hy was die eerste Conradie wat op die plaas Harmonie in die Koo wes van die huidige Montagu gaan boer het. Die soldaat, wetenskaplike en ontdekkingsreisiger Robert Jacob Gordon het op een van sy reise in 1778 by Frederik op Harmonie aangedoen. Gordon het die aand van 3 Desember in die donker verdwaal, en om 10 uur by "Coenradi" se plaas "Harmonie" uitgekom waar hy die nag oorgebly het. Hy is die volgende dag weer voort na sy wa wat in die veld vasgesit het. Van die boervrou "Coenradi" het hy 'n "regte wilde vark, met snytande in die kaak, soos van die varke in Europa" as 'n geskenk ontvang (duidelik 'n vlakvark). Conradie Familie Vol 1. [5]
↑ 3.03.13.23.3 "South Africa, Dutch Reformed Church Registers (Cape Town Archives), 1660-1970 ," database with images, FamilySearch (https://familysearch.org/ark:/61903/1:1:VRLQ-H6W : 5 August 2017), Fredrik Hendrik Conradi, 06 Aug 1741, Baptism; citing p. , Cape Town, Cape of Good Hope, South Africa, State Archives, Cape Province; FHL microfilm 2,214,107. Bygevoeg deur Bernard Heymann, 21 Mar 2019
Nederduits Gereformeerde Gemeente (NGK), Tulbagh, Western Cape. marriage register, 1744-1839, page 12, entry no 11. Repository: NG Kerkargief, Noordwal-Wes, Stellenbosch, G4 9/1. Transcribed by Trysie Joubert, Marelize Keyter, Marie Greyvenstein and Annatje Erasmus as part of the eGGSA Project, from VC 664, Cape Archives Repository http://www.eggsa.org/cgi-bin/dosearchMarriages.pl
DNA Connections
It may be possible to confirm family relationships with Frederik Hendrik by comparing test results with other carriers of his Y-chromosome or his mother's mitochondrial DNA.
Y-chromosome DNA test-takers in his direct paternal line on WikiTree: