Witnesses: Jacobus Hercules du Preez, Susara Catharina van der Schijf, Willem Snyman, Willemiena Magdalena Erasmús, Hendrik Johannis du Preez. Susara Susanna Liúz [1][2]
PPP gedaan a.g.v. "LNAB" wat nie standaard is nie Om te voorkom dat dit onwetend verander sal word deur lede wat nie op hoogte is van die protokol nie.
Ek verwyder die "unicode" soos besluit deur groep in G2G
Ek dink die LNAB moet "Dupree" wees. Daar is nie 'n letter in Afrikaans, Nederlands of selfs Duits wat bestaan uit 'n u met twee strepies op nie: die betrokke Unicode-simbool word gebruik in Hongaars. Sulke merkies is in handskrifte gebruik om 'n u van 'n n te onderskei en is nie deel van die van nie.
Dirk die reling wat tussen ons op die projek gemaak is, is dat indien die LNAB verskil van die normale spelling wat ons gebruik die profiel protect word.
PPP is nie 'n roetinesaak nie, dis 'n uitsondering wat om goeie redes gemaak moet word. Hierdie persoon is minder as 200 jaar gelede gebore en is nie beroemd nie. Volgens die amptelike voorskrifte diskwalifiseer dit die profiel van PPP.
Kan ons nie maar die vreemde aksentjies tot die COGH-projek beperk nie? 18-de eeuse Nederlandse handskrifgebruike weergegee deur 21-ste eeuse Unicode-letters in 19-de eeuse Vrystaatse boerekinders se doopname voel vir my na 'n dubbele anachronisme.
Ek verwyder die "unicode" soos besluit deur groep in G2G
Dieselfde geld die strepies in die voorname. Sien bv https://en.wikipedia.org/wiki/Regional_handwriting_variation.