Fick, Johan Izak Jacobus, kommandant-generaal van die O.V.S. [1]
1816: Gebore op die plaas Kruisfontein in die distrik Uitenhage op 22 September.
1834:Gaan saam met sy broer op kommando in die Sesde Kafferoorlog.
1840: Kom met sy trek in die Transgariep aan, maar trek verder na Natal.
1847: Keer terug na die Transgariep en vestig horn op die plaas Bezuidenhoutsfontein in die teenswoordige distrik Ficksburg.
1848: Hy neem as veldkornet onder Andries Pretorius deel aan die slag van Boomplaats en word daarna veldkornet onder majoor H. D. Warden.
1851: Trek saam met Warden teen Mosjesj op, maar word by Viervoet verslaan. Deur hierdie samewerking met die Engelse verwek hy die vyandskap van sy medeburgers.
1854: Word veldkornet onder die Republikeinse regering.
1858: Vergesel Paul Kruger na Mosjesj om die goeie verhoudinge tussen laasgenoemde en die Oranje-Vrystaat te probeer herstel.
1865: Word deur die Krygsraad tot kommandantgeneraal van die Vrystaat gekies en speel 'n belangrike rol in die Basoeto-oorloe.
1867: Koop die plaas Paul Ficksburg, so genoem na sy seun, waarop die dorp Ficksburg later aangele is.
1885: Le 'n memorie voor die Volksraad waarin hy op nouere samewerking met die Zuid-Afrikaansche Republiek aandring.
South Africa, Free State Dutch Reformed Church Records, 1848-1956, database with images, FamilySearch Baptism Christiaan Daniel Fick 1862 : accessed 13 July 2015, Free State > Winburg > Christenings 1842-1871 > image 294 of 400; Dutch Reformed Church Synod Centre, Bloemfontein. [4]
Is Johan Izak Jacobus your ancestor? Please don't go away! Login to collaborate or comment, or contact
the profile manager, or ask our community of genealogists a question.
Sponsored Search by Ancestry.com
DNA Connections
It may be possible to confirm family relationships with Johan Izak Jacobus by comparing test results with other carriers of his Y-chromosome or his mother's mitochondrial DNA.
However, there are no known yDNA test-takers in his direct paternal line.
Mitochondrial DNA test-takers in the direct maternal line: