Categories: South African Roots Project.
Have you taken a DNA test for genealogy? If so, login to add it. If not, see our friends at Ancestry DNA.
On 6 Dec 2018 at 21:59 GMT Johannes Willem (De Beer) de Beer wrote:
Rakende de Beer 1534 (Frank James)sal ek die kinders se geboortedatums eersdaags volledig he . Dan kan mens dit ook laai.
Frank James se laaste seun, Louis Johannes is as tiener in 'n trekker ongeluk oorlede. Sy pa Frank het op die plaas Libanon,Reitz 'n huis gebou rondom sy graf. Frank James is ook later daar begrawe asook sy tweede vrou Aletta Margaretha Fourie. Sy was my Pa , Frans Jacobus se stief ma.
Groete, Johan de Beer
On 3 Dec 2018 at 23:37 GMT Ronel (van Heerden) Olivier wrote:
Ek het uiteindelik tyd gekry om sy doop te laai. Nou moet ek net bepaal watter van die baie Jan Hendrike was sy vader :-D
On 3 Dec 2018 at 01:57 GMT Ronel (van Heerden) Olivier wrote:
On 29 Nov 2018 at 23:54 GMT Ronel (van Heerden) Olivier wrote:
On 3 Nov 2018 at 11:57 GMT Paddick Van Zyl Jnr wrote:
On 30 Sep 2018 at 08:49 GMT Lynette (Botha) Elliott wrote:
On 12 Sep 2018 at 04:26 GMT Ronel (van Heerden) Olivier wrote:
Kom gesels gerus saam op ons kekkelblad; Span Springbokke Sien uit daarna om van jou te hoor !! Groetnis Ronel
On 3 Sep 2018 at 10:56 GMT Ronel (van Heerden) Olivier wrote:
Feel like helping the South African project ?
Here is how - while having a bit of competion and lots of fun :-D
The 2018 Source-a-Thon is coming soon! Save the dates: September 28-October 1.
Registration is currently open Registration Our home page Springbokke wil give you more information
Do join us
Regards
SA Roots Team
On 9 May 2018 at 22:31 GMT Carl Scheepers wrote:
Ek is op soek na die voorgeslag van Willem B. Schepers se oupa Lucasz Bastiaensz, maar daar is soveel kerke in Holand dat ek geen benul het waar ek dit moet gaan soek nie. Het jy dalk enige raad asb. ? Baie dankie, Callie.
On 8 Mar 2018 at 06:28 GMT Nadia (Groenewald) Stols wrote:
Sjoe, jy doen amazing werk hier op Wikitree. Ek het so n klein bietjie bygedra ,maar dit het opgedroog,weet nie verder waarheen nie. Jou deursettingsvermoë is bewonderenswaardig. Doe zo voort! Nadia