Ek het beide hierdie Geeres en Racheltjie de Beer (sic) baie goed nagevors. Hierdie is totaal FIKTIEWE inligting en moet asseblief so gou as moontlik verwyder word! Baie dankie by voorbaat.
Johann Ahlers
Die inligting kan hier verwyder word, maar is dit nie moontlik om dit te verwyder uit al die uitgawes van die "bron" nie. Deur die bewyse hier te plaas dat die inligting "Fiktief" is kan bydra tot "regstelling".
↑ Voortrekkerstamouers 1835 - 1845, Jan C Visagie, Protea Bookhuis,Ed 2, 2011,P122. Feb 2020 by Jaulanne van der Bank
Is Rachel your ancestor? Please don't go away! Login to collaborate or comment, or
contact
a profile manager, or ask our community of genealogists a question.
Sponsored Search by Ancestry.com
DNA Connections
It may be possible to confirm family relationships with Rachel by comparing test results with other carriers of her ancestors' mitochondrial DNA.
Mitochondrial DNA test-takers in the direct maternal line:
Ek het beide hierdie Geeres en Racheltjie de Beer (sic) baie goed nagevors. Hierdie is totaal FIKTIEWE inligting en moet asseblief so gou as moontlik verwyder word!