Sy is van die Queen Alexandra Ouetehuis, Agtstelaan 80, Orange Grove, Johannesburg, toe sy sterf. Haar ouers word nie op haar sterfkennis aangedui nie.
Haar testament word op 31 Augustus 1950 te Germiston opgestel waarin sy alles aan haar dogter nalaat.
Op 2 Junie 1960 is sy van Lucerne Mansions, de Villiersstraat, Johannesburg.
~ID:331-633413W
Sources
*[S16] Nasionale Argief (TAB MHG) en Meester van die Hoër Hof, Pretoria (M/P) - Sterfkennis, Navorser: Tobi Swart, MHG 4013/65.
Man
[S16] Nasionale Argief (TAB MHG) en Meester van die Hoër Hof, Pretoria (M/P) - Sterfkennis, Navorser: Tobi Swart, MHG 9935/70.
Is Annie May your ancestor? Please don't go away! Login to collaborate or comment, or contact
the profile manager, or ask our community of genealogists a question.