Die Geskiedenis van die Meirings – AJC Meiring pub 1987
Die Worcesterse Meirings staan lankal bekend as die predikante-familie. So het ds. Arnoldus Mauritius dan in die voetspore van sy vader gevolg. As iemand wat net ‘n paar maande in sy Irene-gemeente(Johannesburg-Oos) was, het ek hom vlugtig leer ken as ‘n man van weloorwoë menings en matige teregwysings. Toe ek ruim 40 jaar gelede voor hom staan as die bruidegom en hy bevestiger, skud hy my hand met die woorde: “As julle vanaand feesvier, doen dit dan op so ‘n manier dat dit die Here sal behaag.” Skaars 2 maande voor sy oorlye in 1984 het hy in ‘n brief aan my sy seen uitgespreek oor hierdie projek in wording.
Na Irene was hy predikant in Heidelberg en Pretoria en ook moderator van sy kerk in Transvaal.
Is Arnoldus Mauritius your ancestor? Please don't go away! Login to collaborate or comment, or contact
the profile manager, or ask our community of genealogists a question.
Sponsored Search by Ancestry.com
DNA Connections
It may be possible to confirm family relationships with Arnoldus Mauritius by comparing test results with other carriers of his Y-chromosome or his mother's mitochondrial DNA.
However, there are no known yDNA or mtDNA test-takers in his direct paternal or maternal line.
It is likely that these autosomal DNA test-takers will share some percentage of DNA with Arnoldus Mauritius:
Die Worcesterse Meirings staan lankal bekend as die predikante-familie. So het ds. Arnoldus Mauritius dan in die voetspore van sy vader gevolg. As iemand wat net ‘n paar maande in sy Irene-gemeente(Johannesburg-Oos) was, het ek hom vlugtig leer ken as ‘n man van weloorwoë menings en matige teregwysings. Toe ek ruim 40 jaar gelede voor hom staan as die bruidegom en hy bevestiger, skud hy my hand met die woorde: “As julle vanaand feesvier, doen dit dan op so ‘n manier dat dit die Here sal behaag.” Skaars 2 maande voor sy oorlye in 1984 het hy in ‘n brief aan my sy seen uitgespreek oor hierdie projek in wording. Na Irene was hy predikant in Heidelberg en Pretoria en ook moderator van sy kerk in Transvaal.