no image
Privacy Level: Open (White)

Arend Moelich (1842 - 1923)

Arend Moelich
Born in Rotterdam, Zuid-Holland, Nederlandmap
Son of [father unknown] and [mother unknown]
[sibling(s) unknown]
Husband of — married 20 Mar 1866 in Mosselbaai, Kaapkoloniemap
Descendants descendants
Died at age 80 in Angora, Bonnievale, Kaapprovinsie, Unie van Suid Afrikamap
Problems/Questions Profile manager: Ronel Olivier private message [send private message]
Profile last modified | Created 25 Aug 2020
This page has been accessed 194 times.

Contents

Biography

Moelich kerkfoffie op Angora Bonnievale Tannie Claude gee datum van aankoms in Mosselbaai aan as 1869 Gedurende die politieke en godsdienstige krisisse in Napoleon se tyd gaan soek die jong duitser Arend Moelich , 'n heenkome in Holland. Hier loop hy hom vas in 'n kwaai anti-Duitse klimaat in Rotterdam. Hy besluit op pad te vat en verdien sy pasaat aan bootd van 'n skip na S.A. Onderweg tydens 'n storm, verloor hy sy laaste bietjie besittings. Hier te lande stig hy 'n skooltjie. Met die ywer van 'n volbloed Duitser, werp hy hom deur selfstudie in die onderwys en opvoeding. Oral was hy nuttig; As onderwyser, lekeprediker en sieketrooster te Oudtshoorn aangesien die Moelichs omstreeks 1914 hulle op Angora- aan die suidekant van die Breerivier, regoor Bonnievale, kom vestig het. Voor 1914 boer hy te Hemelrood Herbertsdale/Oudtshoorn : Johannes was wingerdboer op Sonskyn- Moelich plaas tot 1973. Die grond word aan Dawid Fourie (voorsaat van Alwyn Fourie Marietta se eerste eggenoot) verkoop in 1937 en weer aan 1987 verkoop aan P De Wet Uit "Ons wil onthou "1989 geskryf deur tannie Claude [nee Van der Merwe] Odendal vrou van Skoonma Letta se Broer Jannie Odendal

Sterf

Sterfte Kennis Arend Moelich: 12 Februarie 1923
Plek: Angora, Swellendam
Geboorte plek: Rotterdam Holland
Vader soos aangetoon op SK: Arend Moelich
Moeder soos aangetoon op SK: Katharina Weentjes
Woonplek: Angora, Swellendam
Beroep:Afgetrede Onderwyser
Gade: Hester Jacoba Magdalena Claassen
Plek van laaste Huwelik . Mosselbaai
Kinders
Hester Jacoba Magdalena † x S P Fourie (Kinders nagelaat)
Arend Johannes † (Kinders nagelaat)
Gerrit Johannes (mondig)
Catharina Elisabeth x Daniel Hendrik Beneke
Louis Hendrik (mondig)
Nicolaas (mondig)
Johannes Theodorus (mondig)
David Hofmanus (sic) (mondig)

'Petrus Daniel (mondig)

Geteken Robertson, 24 Februarie 1923 H J M Moelich egga teenwoordig by dood
Ouderdom ten tye van dood : 80 Jaar 3 maande [1]


Laaste Rusplek

Sources

  1. Privaat versameling Nasionale Argief, Roelandstraat, Kaapstad Skandering voorsien deur Argief personeel teen vergoeding vir Olivier Familie. Bygevoeg deur Ronel Olivier Aug, 2020




Is Arend your ancestor? Please don't go away!
 star icon Login to collaborate or comment, or
 star icon contact private message the profile manager, or
 star icon ask our community of genealogists a question.
Sponsored Search by Ancestry.com

DNA
No known carriers of Arend's DNA have taken a DNA test. Have you taken a test? If so, login to add it. If not, see our friends at Ancestry DNA.


Comments

Leave a message for others who see this profile.
There are no comments yet.
Login to post a comment.

Connections to Kings: Arend is 27 degrees from Martin King, 23 degrees from Barbara Ann King, 20 degrees from George King, 19 degrees from Philip King, 21 degrees from Truby King, 19 degrees from Louis XIV de France, 18 degrees from King Charles III Mountbatten-Windsor, 22 degrees from Amos Owens, 24 degrees from Gabrielle Roy, 19 degrees from Richard Seddon, 30 degrees from Pometacom Wampanoag and 36 degrees from Charlemagne Carolingian on our single family tree. Login to see how you relate to 33 million family members.