| Andries Hermanus Olivier was part of the Anglo Boer War (1899 -1902) Join: Anglo Boer War-Anglo Boere Oorlog 1899-1902 Project Discuss: ANGLO_BOER_WAR |
Andries Hermanus Seun van Philippus Lodevicus Olivier en Johanna Gustava Putter. [1] [1]
Sy moeder en 4 kinders word weggevoer vanaf Niekerkrust, Senekal / Distrik Winburg -plaas van sy oupa Philippus Lodevicus Olivier (1864 - 1922) na Winburg konsentrasie kamp
Volgens Anglo Boereoorlog dokumente was die plaas nie afgebrand
Van Heerden-335 12:52, 11 March 2024 (UTC)
Andries Olivier Kamp Id Nommer : 102352
Naam: Andries Olivier
Gebore in Kamp: Nee
Sterf in kamp: Nee
Geslag:
Ras: Wit
Ongetroude Jongman
Nationaliteit: Vrystater
Kamp Geskiedenis
Winburg RC
Ouderdom met aankoms : 15 jaar
Datum van aankoms l: 06/09/1901
Datum Vertrek: 07/07/1902
Rede vir vertrek: Vrygelaat om na plaas terug te keer
Plaas: Niekerkrust / Niekerksrust
Dorp: Senekal
Distrik: Winburg
Verwantskap : Andries Olivier is die seun van Mev. Johanna Gustava Olivier[2]
Mense op die plaas Niekerksrust, Senekal in die distrik van Windburg
Have you taken a DNA test? If so, login to add it. If not, see our friends at Ancestry DNA.
Featured National Park champion connections: Andries Hermanus is 18 degrees from Theodore Roosevelt, 8 degrees from Stephanus Johannes Paulus Kruger, 18 degrees from George Catlin, 23 degrees from Marjory Douglas, 29 degrees from Sueko Embrey, 16 degrees from George Grinnell, 17 degrees from Anton Kröller, 21 degrees from Stephen Mather, 22 degrees from Kara McKean, 24 degrees from John Muir, 17 degrees from Victoria Hanover and 32 degrees from Charles Young on our single family tree. Login to find your connection.
O > Olivier > Andries Hermanus Olivier
Categories: Bloemfontein, Orange Free State Province | Anglo Boer War-Anglo Boere Oorlog 1899-1902 | Winburg Camp | South African Roots Validated | South African Roots