Contents |
Boek oor voormalige viserektor bekendgestel
‘’The place where I worship is the wide open spaces.’’ Dié woorde is dikwels deur prof Calie Pistorius, wyle viserektor van die Universiteit van Pretoria, uitgespreek wanneer hy op oop waters gevaar het of in ’n afgeleë gebied op reis was.
As seun van ’n NG-predikant, het Calie sy kinderjare in Reivilo, Wolmaransstad, Pietermaritzburg en George deurgebring, waarna hy teruggekeer het na sy geboortestad, Pretoria, om sy naskoolse studies aan die Universiteit van Pretoria te begin. Op die jeugdige ouderdom van 29 word hy professor en hoof van die Departement Rekeningkunde aan UP, en in 1984 word hy as Viserektor aan dié Universiteit aangestel. Dis egter die veelkantige persoon van dié geliefde dosent, kollega en familieman wat die verbeelding aangryp: Calie Pistorius was méér as ’n bekwame finansiële bestuurder, strategiese denker, natuurliefhebber en filosoof. Hy was ook ’n beskeie, deernisvolle gesinsman en raadgewer met ’n groot hart vir sy studente. Daarvan getuig die talle kostelike staaltjies in dié boek, asook die binnegrappie onder diegene wat hom goed geken het.
In 'Naand, Prof!' gee sy vrou, Hannie, ’n dieper kykie in die lewe van dié geliefde, veelsydige ‘’karakter’’. Naand Prof! is Hannie Pistorius se eerste pennevrug met die insette van familie, vriende en kollegas.[1]
Thank you to Charles Thomson for creating WikiTree profile Pistorius-21 through the import of Alexander timeline_book.ged on Feb 28, 2013. Thank you to Mary Pistorius for creating WikiTree profile Pistorius-263 through the import of Pistorius RSA Five Brothersfor WIKI.ged on Mar 8, 2013. Click to the Changes page for the details of edits by Mary and others.
Have you taken a DNA test? If so, login to add it. If not, see our friends at Ancestry DNA.
Featured National Park champion connections: Carl is 21 degrees from Theodore Roosevelt, 9 degrees from Stephanus Johannes Paulus Kruger, 22 degrees from George Catlin, 23 degrees from Marjory Douglas, 30 degrees from Sueko Embrey, 20 degrees from George Grinnell, 17 degrees from Anton Kröller, 24 degrees from Stephen Mather, 22 degrees from Kara McKean, 25 degrees from John Muir, 17 degrees from Victoria Hanover and 32 degrees from Charles Young on our single family tree. Login to find your connection.