Project: Suid Afrikaanse Portaal

Categories: Suid Afrikaanse Portaal Project | The Dutch Cape Colony 1652-1806 | South African Roots Project | Global Community Outreach Project | Language Project | Language Resources | WikiTree Help | Projecten


Welkom by die Suid Afrikaanse Portaal

Doel van van die Suid Afrikaanse Portaal Projek is om Wikitree toeganklik te maak vir Suid Afrikaners
deur inligting van Wikitree in Afrikaans beskikbaar te stel
Tuis SA Roots Indeks Lede Bronne Lands Name Hulp Templates Admin G2G
Anglo Boere Oorlog Kampe Kaap de Goede Hoop 1652-1806 South African Roots Project Help English


Belangrik vir Suid Afrikaanse profiele
Asseblief, moenie die Middlenaam veld gebruik nie. Lees meer oor Nuwe Profiele.
Asseblief, gebruik die korekte Landsnaam vir die periode . Lees meer hier.
Asseblief, laai op 'n bron en doen 'n transkripsie van die noodsaaklikste feite.
Asseblief, teken jou naam by jou bydraes. Sien Ondertekening van bydraes.


Contents

Suid Afrikaanse Portaal Projek

Die Suid Afrikaanse Portaal is 'n onderafdeling van die South African Roots Projek
Leiers: André Laubscher, Susanna de Bruyn; Ronel Olivier
Assistent Leier: Bea Wijma (met langdurig verlof)

Die algemene voertaal van Wikitree is Engels omdat Wikitree samewerking eerste stel en wêreldwyd kommunikeer die meeste mense wat internasionaal aktief is in Engels. Die doel van die Suid Afrikaanse Portaal Projek is om Wikitree toeganklik te maak vir Afrikaans sprekendes deur inligting van Wikitree in Afrikaans beskikbaar te stel.

Die Suid Afrikaanse platform is 'n projek vir alle WikiTreers wat belangstel om Suid Afrikaanse profiele en hul nageslag te verbeter. Hierdie projek dien as 'n forum vir navorsers en die nageslag van al die mense wat in Suid Afrika gebore is. Dus almal wat Suid Afrikaanse wortels het.

Op 'n aantal hulp- en inligting bladsye word die mees algemene onderwerpe verduidelik soos begrippe en reëls. Beginners word bekendgestel met die basiese deur middel van 'n aparte gedeelte waar noodsaaklike handelinge behandel word om 'n goeie profiel te maak. Via die forum g2g van South African Roots kan jy in Afrikaans vrae stel en raadpleeg: G2G Tag: suid_afrikaanse_portaal


Indeks Suid Afrikaanse Portaal

Hier kan jy snel en maklik al die onderwerpe vind wat in Afrikaans verduidelik word. As jy nog onderwerpe mis of ook graag daaroor 'n verduideliking in Afrikaans wil sien, plaas dan 'n boodskap hier: South African Roots Help dan kan ons daaraan werk, baie dankie en geniet!


Lede Doelwitte

Die doel van die Suid Afrikaanse Portaal Projek is om Wikitree toeganklik te maak vir Afrikaans sprekendes deur inligting van Wikitree in Afrikaans beskikbaar te stel.


Taaklysie

  1. Meer inligting van Wikitree in Afrikaans beskikbaar stel.
  2. Skakels op datum hou.

Verwante Projekte en Groepe




This page was last modified 08:52, 7 August 2023. This page has been accessed 4,820 times.