Pieter Mauritz Retief
Privacy Level: Open (White)

Pieter Mauritz Retief (abt. 1780 - 1838)

Pieter Mauritz "Piet" Retief
Born about in Wagenmakersvallei (Wellington), de Caep de Goede Hoopmap
Ancestors ancestors
Husband of — married 4 Jul 1814 (to 6 Feb 1838) in Graaff Reinet, Kaapkoloniemap
Descendants descendants
Died at about age 57 in Umgungundlovu, Zululandmap
Problems/Questions Profile manager: Ronel Olivier private message [send private message]
Profile last modified | Created 10 Jan 2013
This page has been accessed 2,597 times.
{{{image-caption}}}
Pieter Mauritz Retief traveled by wagon train from the Cape Colony, seeking independence of British rule.
Join: Voortrekkers Project
Discuss: Voortrekkers

Contents

Biography

Pieter Mauritz Retief, beter bekend as Piet Retief, was 'n Voortrekkerleier wat op 12 November 1780 op die plaas Welvanpas naby Wellington, in die destydse Kaapkolonie, gebore is.
As jongman verhuis hy na die Oos-Kaap en vestig hom op die plaas Mooimeisjesfontein. In 1814 trou hy met Magdalena Greyling, weduwee van veldkornet Abraham Greyling van Albanie. Na sy huwelik het Retief hom permanent aan die oosgrens van die Kaapkolonie gevestig en is hy beskou as die rykste man in die distrik Albanie. Hy ervaar baie wisselvallighede in boerdery én sake. Hy veg in die grensoorloë en word in 1822 aangestel as veldkommandant van die distrik Albanie. Na 'n mislukte besigheid in Grahamstad het hy in die Winterberg gaan boer, waar hy die nie-amptelike leier en die algemene voorspraak van die hele boeregemeenskap by die Regering was. Na die grensoorlog van 1834/’35 het hy as pleitbesorger opgetree van die verarmde grensbewoners teenoor luitenant-goewerneur Andries Stockenström.
word woordvoerder vir Trekkers in krisis wat uitloop op die Groot Trek en word een van hulle leiers. Hy reik 'n geskiedkundige manifes uit op 22 Januarie 1837 om die doel van die Groot Trek te verduidelik. Drie maande later is hy en sy geselskap by die ander Emigrante tussen Thaba ’Nchu en Vetrivier. Gerrit Maritz en Hendrik Potgieter was toe pas terug van die strafekspedisie teen Silkaats; dog ondanks die gewig wat hierdie prestasie in die skaal gewerp het en die feit dat Retief se geselskap nie die grootste was nie, is hy tot Goewerneur van die Emigrante gekies. Sy eerste taak was om vrede te maak tussen Potgieter en Maritz, wat intussen nie meer so goed met mekaar oor die weg kon kom nie. Daarna het hy verdrae van vrede en vriendskap gesluit met die naburige inboorlingkapteins soos Moshesh, Maroko, Tawane en Sikonyella. ’n Tydperk van besluitloosheid het nou gevolg, daar dit nie ’n maklike taak was om die toekomstige tuiste van die Emigrante te kies nie. Hy sou daarheen gaan en van die Zoeloekoning Dingaan ’n stuk grond vir sy mense ruil. Intussen het hy briewe aan luitenant-goewerneur Stockenström gerig om die planne van die Trekkers uiteen te sit en hul onafhanklikheid te beklemtoon. Hy skryf onder andere: “Ek het my geboorteland nie verlaat om in duisternis te leef met die Britse Regering of met diegene van my medeburgers wat agtergebly het nie; dit is my sterk begeerte om ’n vrye verkeer met hulle te handhaaf.” Ondanks alles wat hy en sy landgenote in die Kolonie moes verduur, is hy te grootmoedig om enige gevoel van vyandigheid te koester. In Port Natal is Retief baie hartlik deur die Engelse nedersetters aldaar ontvang, wat hom ook ’n adres aangebied het.[1]

Naam

Pieter Retief [2][3] Seun van Jacobus Retief Debora Joubert

Birth

Date: about {guess} 1780 [2] / 1780-11-12 {guess} [3]
Place: Wagenmakersvallei [Wellington], de Caep de Goede Hoop, Dutch Cape Colony [3]

Doop

Nederduits Gereformeerde Kerk, Drakenstein  : 13.05.1781

Pieter V: Jacobus Retif. M: Debora Joubert. G: Fransooijs (sic) Du Toit, Maria Retief, Gideon Joubert, Anna Joubert.

[4]

Marriage

Nederduitse Gereformeerde Kerk, Graaff Reinet : 4 Julie 1814

Petrus Retief Jacobuszoon met Anna Magdalena de wet, weduwe Wijle den Veldcornet Johs. Christoffel Grijling

[5]
Magdalena Retief (De Wet-732) [3]
Date: 1814-07-04 [3][6]
Place: Albanie, Cape Colony [3]

Death

Sterfte Kennis Pieter Mauritz Retief: 1838 Day unknown
Plek: Was Murderd by the Zulus near bloodriver in the district of Natal
Geboorte plek: Stellenbosch, Cape Colony
Vader soos aangetoon op SK: Jacobus Refief
Moeder soos aangetoon op SK: Debora Joubert
Woonplek:
Beroep: Commendant of the emigrant Boers
Gade: Married with the Widow Magdalena Johanna Greyling born Dewet (deceased)
Kinders
Debora Jacoba retief x Marthinus Wessel Pretorius
Magdalena Margaretha Retief x M J Viljoen
Jacobus Francois Retief died and left no issue
Pieter Corneluis Retief murdered with his Father and left no issue
Geteken deur Martienes Wessel Pretorius Zoon
Ouderdom ten tye van dood : 58 Jaar
[7]
Nota: Sterfte kennis is eers op 7 Mei 1863 geliaseer Van Heerden-335 18:11, 19 January 2022 (UTC)

Afskrif van die verdrag tussen Retief en Dingane

'Verdrag tussen Retief en Dingane 1838

Hierdie verdrag is 10 maande later in 'n saalsak naby Retief se stoflike oorskot gevind.

Unkuginsloave 4 Februarie 1838.- Neem almal hiermee kennis dat aangesien Pieter Retief, Goewerneur van die Hollandse Emigrante Suid-Afrikaners my vee terugbesorg het wat Sikonjela gesteel het, welke vee reeds vermelde Retief nou aan my oorhandig - sertifiseer en verklaar ek, Dingaan, Koning van die Zoeloes dat ek dit goed geag het om aan die reedsvermelde Retief en sy landgenote (as vergoeding vir bovermelde diens) die gebied bekend as Port Natal tesame met al die omliggende grondgebied, af te staan, te wete van die Dogeela tot aan die Omsoboebo Rivier weswaarts en van die see noordwaarts so ver as wat die land bruikbaar mag wees en in my besit en wat ek hiermee afstaan aan hulle as hul Ewigdurende eiendom.- :Die Merk XX van die Koning Dingaan

As getuies M. Oosthuijse A.C. Greyling B.J. Liebenberg
As getuies Kwana Groot raadslid Juliwanco ditto Manondo ditto
E.F. Potgieter se Sertifikaat is later hierby gevoeg:
Certiviseere dat deeze omschreevene contrakt is gevonden door ons ondergetekende by die gebeente van wijlen den heer P. Retief in Dingaansland op den 21 dag van December 1838 in een leedere Jager Zak in die vereischt zyn wy bereid dat met solemneete Eede te staaven.E.F. Potgieter
[8]
Date: Feb 6, 1838 [2][3]
Place: Umgungundlovu, Zululand [Natal] [3] [9]
https://commons.wikimedia.org/w/index.php?curid=33727086

Notice

Disconnection of father profile Jacques Retief (Rétif-11) and mother profile Deborah (Joubert-303) Retief who could not realistically have been his parents having been born more than a century earlier (as well as his "sister" Anne Retief). Van der Walt-440 00:34, 1 November 2015 (EDT) Re-connection with father profile Jacobus Retief-25 and mother profile Deborah (Joubert-253) Retief. Van der Walt-440 02:15, 6 March 2016 (EST) [3]

Note

https://www.wikitree.com/wiki/Space:Voortrekkers

Sources

  1. Wikipedia contributors. (2022, January 6). Piet Retief. In Wikipedia, The Free Encyclopedia. Retrieved 16:16, January 19, 2022, from https://en.wikipedia.org/w/index.php?title=Piet_Retief&oldid=1064146530 by Ronel Olivier
  2. 2.0 2.1 2.2 WikiTree profile Retief-64 created through the import of vanderWalt-Nel 8 01 2013.ged on Jan 9, 2013 by Ilze Nel.
    Ancestry.com Title: Ancestry Family Trees Publication: Online publication - Provo, UT, USA: Ancestry.com. Original data: Family Tree files submitted by Ancestry members. Page: Ancestry Family Tree Data: Text
  3. 3.0 3.1 3.2 3.3 3.4 3.5 3.6 3.7 3.8 https://nl.wikipedia.org/wiki/Piet_Retief (Seen and added by Philip van der Walt March 7, 2016.)
  4. Private photo collection: Photo taken by R. Olivier (2005) : Page 85 Image 85 : Source: Verbatim Copies VC 644: Cape town repository Original registers located at Dutch Reformed Church Archive, Noordwal-Wes, Stellenbosch as G3 3/1 Seen and entered by Ronel Olivier Jan, 2022
  5. Catalog Record, Item Number, Film# 008121025/Digital Note: Parish registers (baptisms, memberships, marriages), Nederduitse Gereformeerde Kerk, Cape Province. Memberships and marriages - Graaff-Reinet. -- I. memberships, 1935-1941. -- II. marriages, 1806-1829. -- III. marriages, 1806-1839. -- IV. marriages, 1839-1851. -- V. marriages, 1851-1859. Information provided: membership records - (early records) names only; (later records) date, name, age, place of residence, date of confirmation, date of proposal, place of origin and arrival date, departure date and place moved to, name of person confirming (occasionally); marriage records - names, date of marriage, ages, status. Records often contain alphabetical indexes.Huwelik Bygevoeg deur Ronel Olivier Jan, 2022.
  6. 'Marriage record' added on 25/05/2019 by Stephanus Scheepers
  7. "South Africa, Cape Province, Probate Records of the Master of the High Court, 1834-1989," database with images, FamilySearch (https://familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSQF-X9RM-J?cc=2517051&wc=WV44-SZ5%3A1598082374 : 27 April 2020), 007844941 > image 1570 of 2198; Pietermaritzburg Archives (Formerly Natal State Archives), South Africa. Bygevoeg deur Ronel Olivier Jan, 2022.
  8. This work is in the public domain in its country of origin and other countries and areas where the copyright term is the author's life plus 70 years or fewer. Wikipedia contributors. (2022, January 6). Piet Retief. In Wikipedia, The Free Encyclopedia. Retrieved 16:16, January 19, 2022, from https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/b/bc/Verdrag_tussen_Retief_en_Dingane_1838.jpg by Ronel Olivier Jan, 2022.
  9. "Find A Grave Index," database, FamilySearch (https://familysearch.org/ark:/61903/1:1:QVLX-CLNQ : 13 December 2015), Pieter Mauritz Retief, 1838; Burial, , Zululand District Municipality, KwaZulu-Natal, South Africa, Retief; citing record ID 94429402, Find a Grave, http://www.findagrave.com. Jan 2020 by Jaulanne van der Bank




Is Pieter Mauritz your ancestor? Please don't go away!
 star icon Login to collaborate or comment, or
 star icon contact private message the profile manager, or
 star icon ask our community of genealogists a question.
Sponsored Search by Ancestry.com

DNA Connections
It may be possible to confirm family relationships with Pieter Mauritz by comparing test results with other carriers of his Y-chromosome or his mother's mitochondrial DNA. However, there are no known yDNA or mtDNA test-takers in his direct paternal or maternal line. It is likely that these autosomal DNA test-takers will share some percentage of DNA with Pieter Mauritz:

Have you taken a DNA test? If so, login to add it. If not, see our friends at Ancestry DNA.



Comments: 3

Leave a message for others who see this profile.
There are no comments yet.
Login to post a comment.
Hi Ilze, could you add the project profile [email address removed] as active manager to this profile, please? As soon as the LNAB has been validated with a [transcription of a] baptism [image], we will have this profile Project Profile Protected).
posted by Philip van der Walt
Error data base says: Warning: Check the data.
  1. A birth date (Retief-64 born 12 Nov 1780) should not be within eight months of a sibling's birth date (Retief-174 born 13 May 1781) unless they are twins born within a day of each other.
posted by Philip van der Walt
Error data base says: Warning: Check the data.
  1. A birth date should not be within eight months of a sibling's birth date unless they are twins born within a day of each other.
posted by Philip van der Walt

R  >  Retief  >  Pieter Mauritz Retief

Categories: Groot Trek | Voortrekker | Voortrekker Leaders