↑2018-08-01 16:17 GMT+02:00 Philip van der Walt corresponded: Hi Salome, sterftekennisse in daai dae was nie altyd korrek nie (soms het hulle gewoon almal wat aanwesig was "genoteer" en in my geval was een van my oor-oor-oorgrootmoeders ook verkeerd genoteer). Net soos al die bronne soos SAG, of Heese - hulle was handmatig saamgegestel, viral vir wat betreft die 19e eeu op wat nog oorvertel kon word. Ons kan nou eintlik in die moderne tyd nagaan (met behulp van online digitale data bases en met algoritme), wat reg was of nie. Op die SK wat jy het kan ek sien dat as hy in 1904 op 70 jaar leeftyd gesterf het, dat sy ouers rond 1834 hom verwek het. Dit kom ooreen met https://www.geni.com/people/Daniel-Johannes-Nicolaas-Roux-e6f6/6000000014719113617 - Dus dit lyk asof 'n seun van hom (https://www.geni.com/people/Daniel-Jacobus-Nicolaas-Roux/6000000025013613587) foutiewelik aangeteken was as sy pa (hulle moes baie deurmekaar geraak het met al daai name, viral as hulle dit dag in dag uit moes doen) - Dus dit is goed moontlik dat https://www.wikitree.com/wiki/Roux-908 - en nie jou op verkeerde aannames gemaakte https://www.wikitree.com/wiki/Roux-1079 - sy pa is en dat https://www.wikitree.com/wiki/Van_Wyk-1836 sy ma was. Maar daar begin die probleme al, want jy het al 'n man (26 Jul 2018 09:48: Salome (Smit) Truter removed Daniel Roux as the spouse from Magdalena (van Wyk) Roux. - wat weer getroud was met so te sien 'n duplikaat van sy ma: https://www.wikitree.com/wiki/Van_Wyk-1641 … As jy sien sal jy sien ek het 'n saamsmelting voor gestel - dis baie gevaarlik om relasies sommer te koppel en ontkoppel, viral bestaande lyne want hulle is baie keer ook DNA gekoppel, al moet die spelling en ouer-relasies nog met dooprekords vasgestel word) verwyder, op grond van GENI. Ek gebruik GENI baie keer ook as leidraad, maar alleen as leidraad. Miskien was haar van ook gespel "van Wijk". Soos in https://www.wikitree.com/wiki/Van_Wijk-466 en https://www.wikitree.com/wiki/Van_Wyck-104 (wat 'n seun gehad het https://www.wikitree.com/wiki/Van_Wyk-422 - dit lyk asof daar baie onderling troues plaasgevind het, en ons sukkel nog om al die enorme hoeveelhede Van Wyks (verkeerd gespel - elke nuwe SA WikiTree lid met Van Wyk bloed maak nuwe lyne aan). Dus - dit is goed om te onthou - sterftekennisse is 'n waardevolle bron van informasie, maar dit moet jy saam gebruik met ander primêre bronne soos dooprekords en trourekords.
↑ Entered by Didi Basson, Sunday, February 16, 2014.
↑ Daniel Jeremias
Baptised: 10 Jan 1796
Born: 26 Aug 1794
Father: Johannes ROEX , Jan Zoon
Mother: Elisabeth Catharina GOUS
Source: Nederduits Gereformeerde Gemeente (NGK), Drakenstein, Baptism register, 1786-1799, page 282, entry number 1. Repository: NG Kerkargief, Noordwal-Wes, Stellenbosch, G3 3/4. Image 56 on FamilySearch film no. 008120997. Note: Witness names not transcribed 1786-1799.. Transcribed by Cornel Viljoen, from LDS film 008120997. http://www.eggsa.org/cgi-bin/dosearchBaptisms.pl Bygevoeg deur Bernard Heymann, 3 Aug 2019
Full[citation needed] (including who put this here on what date? Which facts of this profile is validated by what content in this source?)
Is Daniel Jeremias your ancestor? Please don't go away! Login to collaborate or comment, or
contact
a profile manager, or ask our community of genealogists a question.
Sponsored Search by Ancestry.com
DNA Connections
It may be possible to confirm family relationships with Daniel Jeremias by comparing test results with other carriers of his Y-chromosome or his mother's mitochondrial DNA.
However, there are no known yDNA test-takers in his direct paternal line.
Mitochondrial DNA test-takers in the direct maternal line:
Hi, could one of the profile managers also add the project profile [email address removed] as active manager (add to trusted list, save, then activate, then save again) to this profile, please? As soon as the LNAB has been validated with a [transcription of a] baptism [image], we will have this profile Project Profile Protected).