Hendrik Theodor 'Hennie' Scheepers was gebore op 11 Mar 1878, op die plaas Goedehoop, dist. Ermelo . Hennie was 'n seun van Gert Scheepers en Margaretha Joubert . Hennie (32) het in huwelik getree met Anna Smuts (21) op Dinsdag die 20 ste September 1910 in die Ned.Herv Kerk Ermelo . Uit die huwelik is gebore 8 kinders . : Familieplaas Smuts Klipbank, ge-erf deur Anna, het oorgegaan na Scheepers.
Hennie was op komando gedurende die boere oorlog.
Hy was laat in die oorlog, op sy plaas Spitskop gevang [1] naby die huidige dorpie Sheepmoor nadat hy die aanvoerder van ‘n vyandige Engelse patrollie dood geskiet het. Dit word beweer dat die Engelse hom daar en dan wou doodskiet; maar dat ‘n boervrou hulle dopgehou het, sy het uit die huis geskree " ek sien wat julle doen" en dat dit sy lewe gered het.
Hy is wegevoer as krygsgevangene na ‘n Krygsgevangene kamp in Bhimtal, in die provinsie Uttarakhand, die verste kamp Noord in Indië.
Bimthal waar oupa Hendrik Theodor (Hennie) as krygsgenvangene aangehou is
Na sy terugkoms het hy op die plaas Spitskop naby Sheepmoor geboer (Lived 1919 Ermelo, PK Sheepmore)
Boer later op Klipbank en is ook daar begrawe . Hennie sterf op Sondag die 22 ste Januarie 1939, aan Prostaat Kanker, aan huis te Jansen straat Ermelo. Transvaal Provinsie, Unie van Suid Afrika .
Anglo-Boer War Museum. An agency of the Department of Arts and Culture [1] Added by Carl Scheepers
Die Krygsgevangene Kamp briewe wat hier geplaas word is goedgunstiglik deur Henk Scheepers "Henk" aan my beskikbaar gestel . My oom Jantjie en tant Hiedie Het die oorspronklike briewe op wasvel oorgetik en afgerol vir die familie, Baie dankie . Die briewe is hoofsaaklik tussen Margaretha Elizabeth (Joubert) Scheepers (1850 - 1935) in Volksrust Konsentrasie Kamp en Hendrik haar seun Theodor (Hennie) Scheepers (1878 - 1935) in die Bhimtal Krygsgevangene Kamp, Bhimtal, Bengal, Indië . Sien fotos .
Death
Datum: 14 Oktober 1982
Plek: Ermelo
Oorsaak van dood: Prostaat kanker.
Information of a Death - "South Africa, Transvaal, Civil Death, 1869-1954," database, FamilySearch [3] Added by AR Swanepoel
Death Notice - "South Africa, Transvaal, Probate Records from the Master of the Supreme Court, 1869-1958," database with images, FamilySearch [4] Added by AR Swanepoel
ESTATE / BOEDEL
Boedel / Estate - Hendrik Theodor Scheepers - "South Africa, Transvaal, Probate Records from the Master of the Supreme Court, 1869-1958," database with images, FamilySearch [5] Added by AR Swanepoel
Burried
Grafsteen foto: eGGSA library Gravestones in Klipbank, farm cemetery, ERMELO district, Klipbank 295 IT, Mpumalanga, South Africa - Hendrik Theodor Scheepers 1939-1-22 [6] Added by Carl Scheepers
↑ Marriage
(https://familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-C91J-133J-X?cc=2727134 : 27 September 2019), > image 1 of 1; Citing NARS "Civil registration (marriages - coloureds), Transvaal and Swaziland, 1898-1927." The National Archives and Records Service of South Africa, Pretoria.)
Can you add any information on Hendrik Theodor Scheepers? Please help grow his WikiTree profile. Everything you see here is a collaborative work-in-progress.
WAIVER : No responsibility is accepted for any erroneous or inaccurate information, whether quoted, repackaged or self-written.
Acknowledgments
Is Hennie your ancestor? Please don't go away! Login to collaborate or comment, or contact
a profile manager, or ask our community of genealogists a question.
Sponsored Search by Ancestry.com
DNA Connections
It may be possible to confirm family relationships.
Maternal line mitochondrial DNA test-takers:
Acadian heritage connections:
Hennie is
26 degrees from Beyoncé Knowles, 23 degrees from Jean Béliveau, 22 degrees from Madonna Ciccone, 24 degrees from Rhéal Cormier, 20 degrees from Joseph Drouin, 23 degrees from Jack Kerouac, 24 degrees from Anne Langstroth, 24 degrees from Matt LeBlanc, 22 degrees from Roméo LeBlanc, 23 degrees from Azilda Marchand, 21 degrees from Mary Travers and 24 degrees from Clarence White
on our single family tree.
Login to see how you relate to 33 million family members.
Hi would you be so kind as to also add ABW as manager. Thanks in advance R