"Die ware spelling van deze naam is du Toit, betekende van 't dak." "Volgens overlevering heeft een der Stamvaders een maal den Koning van Frankrijk het leven gered door hem op zijn dak of zolder te versteken waarop de familie in den adelstand verhefen is en in die Belgiese Adelstand erken word met de titel van Burggraaf." "De stamvader der familie in Zuid Afrika is vermoedelik in het jaar 1686 uitgekomen en is denklijk dezelfde die ten Leyden in Holland tijdelik gewoond heeft." [1]
Twee broers, met name 'Francois en Guillaume du Toit, het na die Kaap gekom op die skip Vrijheit. Beide was afkomstig van Ryssel (Lille in Flanderen). Melding word ook gemaak van 'n broer, Bruno, en 'n suster, dog dié het die Kaap nooit bereik nie. Hulle ouers was Pierre du Toit en Marie Rousel(le).[2]
Waar Francois hom aanvanklik bevind het, weet ons nie. Moontlik het hy sy broer met die boerdery gehelp. In 1692 is De Kleine Bos (Kleinbosch) in Daljosafat aan hom toegesê en in 1695 het hy dit as vaste eiendom verkry. Op 12 Februarie 1690 is hy getroud met 'n Hugenotemeisie van Saint Onge, Susanne Seugnet, wat met haar twee susters, Claudine en Jeanne, in 1689 in die Kaap aangekom het. Hy het dus De Kleine Bos kort na sy troue verkry. (die Hugenote Gedenkskool is in 1883 op Kleinbosch in gebruik geneem). Hy het baie eikebome daarop geplant. Honderd jaar later was daar nog van die bome te sien. Hulle was so dik dat vier mans dit nouliks kon omvat. [2]
Let wel volgens Juna Malherbe is die volgorde van die kinders in De Villiers en Pama foutief, Juna het hieroor geskrywe in, "Die Du Toit-familie in SA - nuwe feite oor die b-geslag" Die Bulletin 36 (1999), Hugenote Vereniging van SA. [2]
b1 Helena gebore 23 Julie 1690 en gedoop 6 Aug 1690, sterwe 14 Jan 1714, X Jan Oberholster.
Van hom word vertel dat hy die Goewerneur gevra het om die Dal (wat tans bekend is as Dal Josaphat) aan hom te verkoop, maar omdat oorkant die Bergrivier baie San en Koikoikrale was, het die Goewerneur geweier en gesê dat Du Toit vermoor sou word. Hy het egter volgehou en die Goewerneur het dit eindelik afgestaan, met die woorde "Jy moet jouself verdedig, ek staan nie borg vir jou veiligheid nie." Geen sulke bepalings kom egter op die grondbrief voor nie, die plaas De Kleine Bosch (Kleinbosch) is volgens die standaard voorwaardes uitgegee. [2]
Die Sanmense het Du Toit vreeslik gepla en bitterheid veroorsaak deur voortdurend sy vee te steel. Dikwels het hy en sy bure die rowers agternagesit. Die manne was gewoonlik in twee klompe verdeel en het dan die klowe ingesteek. Wie eerste by die groot bos kom, moes gewoonlik 'n trompetter blaas. Die plek het later bekend geword as Trompettersbos. Omdat die Du Toits die eerste was wat Du Toitskloof deurgegaan het, het dit later dié naam gekry. [2]
Soos sy broer Guillaume het hy 'n belangrike rol in die gemeenskap gespeel. Francois was 'n heemraad vir Stellenbosch en Drakenstein asook ouderling in die gemeente. Met sy boerdery het dit blykbaar heel voorspoedig gegaan, want hy was uiteindelik die eienaar van die plase Schoongezicht en Palmietvallei in Daljosafat, Soetendal (1712) en Lemietrivier (Limiet Rivier) (1715) in Wagenmakersvallei (Wellington). Lemietrivier was aanvanklik 'n weidingsplaas vanaf 1706. Francois het die weilisensie op 7 Desember 1706 verkry. Die weilisensie is na elke ses maande hernu. Op 23 Augustus 1715 het hy die plaas as eiendomsgrond ontvang. Francois du Toit het 'n gemengde boerdery van graan, wingerd en vee be-oefen. Hy was een van die suksesvolste graan- en wingerdboere aan die Kaap, was 'n Heemraad vir Drakenstein. Du Toitskloof, in die Drakensteinberge is na hom vernoem. [2]
Hy was 'n Heemraad vir Drakenstein en Ritmeester van die burgerkommando. Jan Manie en Pierre Viviers het op 3 Maart 1704 verklaar dat hulle op 19 Oktober 1703 by was toe die gekommiteerdes van die landdros en heemrade na die plaas van Jean le Roux de Normandië is om ondersoek in te stel na die bouwerk waarmee hy besig was. Die gekommiteerdes het bevind dat die bouwerk bo die skeiding van die land opgesit is en het hom beveel om dit te staak. Hierop het Jean le Roux vir heemraad François du Toit belaster. In 1706 het François deelgeneem aan die vryburgers se stryd teen goewerneur W.A. van der Stel. Hy was 'n sterk opponent van goewerneur W. A. van der Stel. Hy en Guillaume het 'n lewendige rol gespeel in die opstootjie wat daar geskied het tussen die Goewerneur en die Koloniste oor die klagbrief van Adam Tas. Onder datum van die 20 Desember 1706 vertel Tas dat hy daardie dag by François du Toit die ete geniet het. Dieselfde nag is hy gewek deur die geklop van Abraham Bleusei, wat van Drakenstein gery het, om Tas mee te deel dat vyftien Franse daardie dag aan die huis van Du Toit was en dat die Landdros besig was om die boere te beweeg om 'n geskrif te laat teken ten gunste van die Goewerneur. Eers is hulle met beloftes toegespreek, meld Bleusei, naderhand met dreigemente, maar hulle kon Du Toit nie beweeg nie. Eindelik het die Landdros die deur laat sluit en iemand daar gestel om dit op te pas. Niemand wou egter teken nie. [2]
Sowel Guillaume as François is gevolglik gelas om voor die geregshof te verskyn in verband met die ondertekening van die klagbrief, maar hulle het geweier om aan die versoek te voldoen en het saam met sewe ander burgers na die Vier-en-twintig Riviere gevlug. In hul afwesigheid is die vonnis uitgespreek, nl. dat hulle vir 5 jaar na Mauritius verban word. Elkeen is ook 'n boete opgelê en verbied om ooit weer 'n militêre of politieke pos te beklee. Die Goewerneur het alles in sy vermoë gedoen om die manne terug te kry, maar tevergeefs. Guillaume en Francois het, na dit blyk, vriende gehad onder die dienaars van die Goewerneur en dié het die Du Toits in 'n brief wat hulle aan die manne geskryf het, aangeraai om nie terug te keer nie. [2]
Was Guillaume en François du Toit werklik Hugenote? Of was hulle afstammelinge van Hugenote? Ons weet reeds dat daar vanaf 1605 Du Toits in Leiden was. Is die broers nie maar net die nageslag van hierdie familie nie? As ons die lys van toekennings aan Hugenote hierbo genoem vergelyk, is dit duidelik dat sowel Guillaume as François wel finansiële ondersteuning as Hugenote ontvang het. In 1690 het die broers 'n toelaag ontvang uit die Bataafse Fonds. [2]
(The following is taken from Claude Boisseau's family tree): The correct spelling of the name is du Toit, meaning from the roof. According to family legend, one of the earlier patriarchs saved the life of the French king by hiding him in the roof or loft of his house. The king rewarded him by elevating him to nobility and was naming him du Toit. The name was recognized in the Belgian nobility with the title of Viscount. This happened in about 1310. The family name still exists in France, Belgium and Switzerland. [1]
Francois du Toit, SV/PROG (1664 - 1731) MP: Two brothers, notably François and Guillaume du Toit, arrived in the year 1686 via Leyden in Holland (from Ryssel [Lille], Flandre [French Flanders]) on the ship Vrijheit. [1][2] He came to the Cape amongst the early French Huguenots, together with his brother Guillaume du Toit (the second Hugenot to land at the Cape of Good Hope according to "Theal", Z.A. Tijschrift 1881), whom only had daughters. This makes François du Toit the main patriarch in S.A. [1] Mention is also made of a brother, Bruno, and a sister, but they never reached the Cape. Their parents were Pierre du Toit and Marie Rousel (s). [2]
Where Francois initially began, we do not know. Perhaps he helped his brother with the farming. In he was given title and bought the farm Kleinbosch ("De Kleyne Bos" / Klein Bosch) [4] in Daljosaphat (Dal Josaphat) for 1000 gulden. He later also farmed Soetendal (Zoetendal) and owned Schoongezicht and Palmietvallei – an annex to the Wamakersvallei [Wagon makers valley], and also owned Limiet Rivier on the Compagnies Rivier, Waveren, above the Company’s Old Post [G.C.Botha Map Showing Huguenot Farms]. [2] He became Heemraad and elder of Drakenstein congregation, burger Drakenstein (De Wet Info). [1] .
On February 12, 1690, he married a Huguenotgirl from Saint Onge (Saintes in Saintonge), France. Susanne Seugnet, who with her two sisters, Claudine and Jeanne, had in 1689 arrived in the Cape (he, therefore, bought "Die Kleine Bos" shortly after his wedding). [5][2]
Controversy
Gert du Toit in an email Nov 1 2014: Francois arriveer saam met sy broer in Kaapstad op 23 Junie 1686 van Rijssel (Lille) Sy vrou Suzanne Seugnet, gebore ongeveer 1673 was van die dorpie Saintes aan die Charente ten suide van La Rochelle in die destydse provinsie Saintonge, ‘n ou naam vir die landstreek tussen Bordeaux en La Rochelle op die weskus van Frankryk. Sy is oorlede in 1762. Bogenoemde inligting verskaf deur A C Fuchs en opgeneem in sy boek "DIE DU TOIT’S VAN SUID AFRIKA".
Paul du Toit in an email Nov 1 2014: In die weergawe van die Du Toit-stamboom wat ek gebruik op MyHeritage is Suzanne du Toit (Seugnet) se data soos volg: Gebore 20 Okt 1671 In Saint Onge, Charente-Maritime, Poitou-Charentes, Frankryk Oorlede 1762 Drakenstein, Suid-Afrika Begrawe in Daljosaphat, Paarl. [...] kan ek vir jou snippets stuur uit AJ Fuchs se navorsing/boek/CD 2009 oor die eerste Du Toit's Groete Paul du Toit ...
SENGNET or SEUGNET, There is an entry in the Capetown church books of Glode, Susanna, and Johanna SEVINJET having joined the congregation at Stellenbosch on the 9th April 1689, and having brought with them certificates of membership (attestaten) from Amsterdam. Glode (Glaudine?) married Paul ROUX, of Orange; and Susanne married Francois DU TOIT. Susanne is described in her marriage entry to be ‘of St. Onge’. Seignette? Fenelon s’ attribute la conversion au catholicisme de Elie Seignette, ancien du consistoire de la Rochelle a la Revocation. La famille Seignette encore aujourd’hui protestante, port coupe au le de J. gueules au cygne argent nageant sur une onde d’azur au re d’argent a la bande de sable accompagnee en chef d’une tete de lion, de sable languee de gueules et au pointe d’une rose de gueules. (In the Drakenstein Register as printed in Theal’s History of South Africa, Vol. II, the name is spelt SEUGNET nine times and SEUGNETE once.) [1]
She was married to Francois DU TOIT on 12 Feb 1690 in Drakenstein, Paarl, Cape of Good Hope, South Africa. Children were: Estienne DU TOIT, Martha DU TOIT. [1]
She married Francois du Toit, son of PN du Toit, on 12 February 1690 Nederduitsch Gereformeerde Kerk, (Cape Town), de Caep de Goede Hoop. [10]
Place: Drakenstein, [South Africa] [1] de Caep de Goede Hoop. [10] [Western Cape, South Africa] [8]
Susanna Claudine Seugnet.
Given Name: Susanna Claudine.
Surname: Seugnet.
Married Name: du Toit.
A Given name was found in addition to a first name in the NAME tag.
Died Y.
Jan 24 1744 (1762).
Drakenstein, Daljosaphat, Paarl (Saintes, Frankryk).
Susanna was born about 1660. She passed away about 1750.
[21]
↑ "The farm Kleinbosch was granted in 1692 to Francois du Toit, the Huguenot ancestor of the Du Toit-family in South Africa. At the time this was outside the borders of the Cape Colony as the border was the Berg river. As was the custom of the time, a cemetery was laid out in about 1700 by François du Toit (three of the founders of the "Genootskap van Regte Afrikaners", namely the Rev. S. J. du Toit, D. F. du Toit and P. J. Malherbe, are also buried here" (33°41′25″S 19°00′09″E) Lists of Heritage Sites). It became a true family farm, and in 1792 Guilliam du Toit built the present building on it. The farm remained in the family and in 1882 De Gedenkschoolder Hugenoten was built on it." Seen and entered by Pienaar-305 Nov 1, 2014.
↑ The Huguenot Memorial School came in use in 1883 on ‘Die Kleine Bos’ ). He had many oak trees planted on it. One hundred years later there were still trees to see. They were so thick that four men were needed to surround it.
↑ 6.06.16.2 Jan 14, 2015 by Wilhelm Venter. Source: #S3 Page: Database online. Data: Text: Record for Paul le Roux
↑ Jan 14, 2015 by Wilhelm Venter. Source: #S3 Page: Database online. Data: Text: Record for Pieter le Roux
↑Wapen van Alkmaar ('t Wapen van Alcmaer) belonged to the Chamber of Amsterdam, the captain was Carel Goske. Left Netherlands (Holland), July 27, 1688 with 40 Huguenots on board. At arrival in Table Bay on January 27, 1689, 37 people had died and she had 104 sick people on board.
WikiTree profile Seugnet-8 through the import of Van der Walt Family Tree.ged on Jan 22, 2013 by Rene van der Walt.
WikiTree profile Seugnet-9 through the import of Van der Walt Family Tree.ged on Jan 22, 2013 by Rene Van der Walt.
WikiTree profile Seugnet-13 through the import of Vermaak Family Site - 05 May 2013.GED on May 5, 2013 by Dina Vermaak. User ID: 48DF7459-D11B-4975-885F-8FEB4EFB653D : ID Number: MH:I526 UPD : 15 MAR 2009 15:19:01 GMT+2
Source: Author: Paul Mare Title: Mare/Maree Family in South Africa Text: MyHeritage.com Page: Susanne Seugnet
Source: Author: derick opperman Title: Derick Opperman familie boek Web Site Text: MyHeritage.com Page: Susanna Zeugnet
Source: Author: Carolyn Trezona Title: Trezona Web Site Text: MyHeritage.com Page: Suzanne Seugnet
Source: Author: Isabel du Plessis Title: RSA People Puzzle Web Site Text: MyHeritage.com Page: Susanne Seugnet
Source: Author: Philip Theron Title: Theron's of Rusticana Web Site Text: MyHeritage.com Page: Suzanne Seugnet
Source: Author: Brian Frederick van Wyngaardt Title: van Wyngaardt Web Site Text: MyHeritage.com Page: Susanna Seugnet
Source: Author: Leo van Kruining Title: Kruining Web Site Text: MyHeritage.com Page: Susanne Seugnet Event
Source: Author: Paul Mare Title: Mare/Maree Family in South Africa Text: MyHeritage.com Page: Susanne Seugnet
Source: Author: <unknown> Boisseau Title: Boisseau Web Site Text: MyHeritage.com Page: Suzanne Seugnet
WikiTree profile Seugnet-21 through the import of f92435_505468x3f1i961v209i435 (1).ged on Jul 27, 2013 by Paul du Toit.
My South African Ancestors - the Du Toit Family of Paardeberg, Swartland [22]
WikiTree profile Seugnet-26 was created through the import of GuillaumeduToit.GED on Sep 20, 2014 by Guillaume du Toit.
WikiTree profile Seugnet-31 was created through the import of Venter_2013_2015-01-12_2015-01-1402.ged on Jan 14, 2015 by Wilhelm Venter.
Source: Author: Ancestry.com Title: Public Member Trees Publication: Ancestry.com Operations, Inc.; Location: Provo, UT, USA; Date: 2006;; Repository: #R1 Source Medium: (null) Ancestry.com, Public Member Trees (Provo, UT, USA, Ancestry.com Operations, Inc., 2006). Repository: www.ancestry.com
-* Source: S500004 WikiTree Publication: MyHeritage www.wikitree.com Collection Media: 10109 https://www.myheritage.com/research/record-10109-35004320/-suzanne-seugnet-in-wikitree Certainty: 4 ** Suzanne SeugnetGender: FemaleBirth: Saintes, Saintonge, FrankrykMarriage: Feb 12 1690Death: 1762Husband: ** Francois Du ToitChildren: Pierre (Pieter) Du Toit, b5Andries Du Toit, b1Estienne (Stephanus) du Toit
Sponsored Search by Ancestry.com
DNA Connections
It may be possible to confirm family relationships with Susanna Claudine by comparing test results with other carriers of her mitochondrial DNA.
However, there are no known mtDNA test-takers in her direct maternal line.
It is likely that these autosomal DNA test-takers will share some percentage of DNA with Susanna Claudine:
Could it be that two sister profiles (that of Suzanne and that of Claudine) have been conflated in this profile, seeing the differences in dates / places of birth & death?
A request to one of the current managers to add the Dutch Cape Colony Project as manager to this profile (Click the Privacy tab, enter: [email address removed] and click Add this Person In the Trusted List section, and then select the link for [email address removed] to Add as Active Manager).
The first Pieter le Roux was born about 1704