Rudolph was born about 1927. She was the daughter of Petrus Smit and Stoffelina van Vuuren. She passed away in 2015.
Have you taken a DNA test? If so, login to add it. If not, see our friends at Ancestry DNA.
Featured National Park champion connections: Rudolph is 21 degrees from Theodore Roosevelt, 11 degrees from Stephanus Johannes Paulus Kruger, 23 degrees from George Catlin, 23 degrees from Marjory Douglas, 31 degrees from Sueko Embrey, 20 degrees from George Grinnell, 19 degrees from Anton Kröller, 24 degrees from Stephen Mather, 22 degrees from Kara McKean, 24 degrees from John Muir, 17 degrees from Victoria Hanover and 30 degrees from Charles Young on our single family tree. Login to find your connection.
Hy was 'n gimnastiekonderwyser en sportafrigter.
Hulle het baie jare saammet my oupa em ouma by Tshipise vakansie gehou.
Hy was 'n uitstekende pianis. Hy het ook in boereorkeste gespeel.
Sy dogter Marlene is op 17 jaar oorlede. Sy het ernstige angsaanvalle gekry. Sy was 'n uitstekende sportvrou. Oudste seun Pieter het gesing en CD's gemaak. Gee oorsee klas en sterf daar in 'n motorongeluk.
Verhuis na sy eggenoot Wilma se dood na Klerksdorp waar hy hertrou.
Ronelle was baie mooi. Sy het aan skoonheidskompetisies deelgeneem.
Die jonste seun was Hennie