Hyman_Heyman_Foto_s.jpg

Hyman/Heyman Foto's

Privacy Level: Open (White)
Date: [unknown] [unknown]
Location: South Africamap
Surname/tag: Hyman, Heyman
Profile manager: Louis Heyman private message [send private message]
This page has been accessed 100 times.

Photo's to be identified

Doop van

"(Dollie se Pa en Ma)

Aan: Mnr Jan AB Hyman
Van JH en LG Esterhuyse gehuwd 1ste Januarie 1917

Lucia Gloudianne Hyman getroud met Johan Hendrik Esterhusyse 1 Januarie 1915


Dis oom hendrik en tan dolly

Oom johan esterhuise sy pa was henrik getroud met dollie...wat oupa suster genoem het. hulle bly in keetmanshoop


Op die foto jammer dis so lig is my oupa Migel ( Michael Johannes Hyman) en OUma Leenie (Goussard) Die foto met die klein seuntjie by is my pa, ons probeer nog besluit wie is die tannie maar ons vermoed een van sy susters, en ook die tannie wat vreeslik oud geword het. Tannie sal sien dat op van die foto's lyk dit vir ons na die selle vrou van jonk tot heel oud.





Collaboration
  • Login to edit this profile and add images.
  • Private Messages: Send a private message to the Profile Manager. (Best when privacy is an issue.)
  • Public Comments: Login to post. (Best for messages specifically directed to those editing this profile. Limit 20 per day.)


Comments

Leave a message for others who see this profile.
There are no comments yet.
Login to post a comment.