- Profile
- Images
Location: [unknown]
![]() |
Handgetekende Kaart van die Kaapkolonie 1851 |
![]() |
Uitsig oor die tipiese landskap met Towerkop in die verte |
'n Rit deur die agterpaaie na Hoeko, Dwarsrivier and Voorbaai plaas ons binne in vallei omring deur berge. Die Klein Karoo op sy mooiste! Die voel asof ons, ons in 'n geheime vallei bevind , omring deur natuurlike veld. Die geur van bossieveld rondom ons, asook die soet klanke van 180 verskillende voëlspesies in ons ore skep 'n gevoel van vrede.
Dit is hier waar 'n groep Oliviers bevoorreg was om te boer, te leef en gesterf het. Ons bring hulde aan hierdie mense:
Inleiding
Ons kry vandag nog nasate van hierdie "Ladismith Oliviers" in die gebied, maar sommiges het ook weggetrek en heekome in stede en dorp gevind.
Hierdie blad word gewy aan ons Ladismith Voorvaders en hulle lewens verhale soos ons dit deur middel van informasie vanaf familielede, bronne en verhale, kon opspoor Aan elke persoon (te veel om optenoem) ons hartlike dank.
As die leser hiervan belangstel om ons in ons taak te ondersteun, kontak asseblief die profiel bestuurder en help ons hiermee.
Ons eerste Olivier is in die destydse Swellendam distrik gebore en hy en sy gesin moes gedurende sy leeftyd of getrek het of die distrikte het verander, dit is nie bewysbaar watter die werklike toedrag van sake was nie: Die vermoede is dat die Distrikte verander het aangesien die Plaasnaam diesefde gebly het.
Ockert Jonathan Olivier (1796 - 1849) en sy vrou Gesina Maria Beatrix Nel (1800 - 1861)
Nageslag
- O/N1: Gerrit Jeremias Lodewyk Olivier * 06.01.1821 te Huisrivier Ladismith = 15.07.1821 te Swellendam : Doopgetuies Philippus Lodewyk Olivier, Beatrix Fourie, Jeremias Olivier en Sara le Grange [1]
- Hy trou met Susara Hendrina Margaretha van den Berg en saam het hulle ten minste 9 kinders (4 seuns en 5 dogters)
- Hy sterf 12.05.1880 te Opzoek, Ladismith in die ouderdom van 59 jaar [2] en sy eggenoot sterf 25.10.1897 te Opzoek, Ladismith [3]
- Die egpaar kom voor as doopgetuies : Susanna Jacoba van den Berg #37816 Gedoop 05-10-1879 NG Kerk Ladismith en Gert Jeremias Lodewyk Olivier #2616 Gebore 18.01.1880 Ladismith NG Kerk,
- Anna Susanna Maria Olivier x Jacobus Johannes Christiaan La Grange (Datums nog onbekend) Ons weet van een kind nl:
- Jacoba Elizabeth La Grange * 23.04.1879 te Ladismith
- Anna Susanna Maria Olivier x Jacobus Johannes Christiaan La Grange (Datums nog onbekend) Ons weet van een kind nl:
- Ockert Jonathan Olivier
- Daniel Coenraad Olivier
- Gesina Maria Beatrix Olivier
- Susara Hendrina Margaritha Olivier
- Gert Jeremias Lodewyk Olivier
- Jeremias Cornelis Olivier
- Susanna Johanna Cornelia Olivier
- Beatrix Maria Gertruida Olivier *05.05.1823 = Swellendam 05.08.1823 +15.01.1897 Uniondale in die ouderdom van 74 x Johannes Willem van den Berg * 26.08.1814 = 27.05.1815 te Drakenstein + ongeveer 26.03.1857 tree saam op as doopgetuies by haar broer Jacobus Christiaan se seun Willem Johannes se doop op 16 April 1838 en tree weer saam as doopgetuies op, op 24 April 1839 by die doop van Magdalena Catharina Nel Ons weet van sewe van der Berg kinders:
- Gesina Maria Beatrix * 07.11.1838
- Engela Maria Jacoba * circa 1841
- Jeanetta Maria Magdalena Cornelia * circa 1843
- Beatrix Maria Gertruida * 23.07.1846
- Cornelia Johanna Wilhemina Petronella * 19.12.1848
- Jacobus Johannes Willem * circa 1850
- Ockert Jonathan * cirka 1855
- Beatrix Maria Gertruida Olivier *05.05.1823 = Swellendam 05.08.1823 +15.01.1897 Uniondale in die ouderdom van 74 x Johannes Willem van den Berg * 26.08.1814 = 27.05.1815 te Drakenstein + ongeveer 26.03.1857 tree saam op as doopgetuies by haar broer Jacobus Christiaan se seun Willem Johannes se doop op 16 April 1838 en tree weer saam as doopgetuies op, op 24 April 1839 by die doop van Magdalena Catharina Nel Ons weet van sewe van der Berg kinders:
- Magdalena Christina Wilhelmina Olivier
- O/N 2: Beatrix Maria Gertruida (Olivier) van den Berg
- O/N 3: Philip Lodewyk Olivier
- O/N 4: Ockert Johannes Jonathan Olivier
- O/N 5: Jeanetta Magdalena Geesina Cornelia (Olivier) Botha
- O/N 6: Jan Olivier
Sources
- Login to edit this profile and add images.
- Private Messages: Send a private message to the Profile Manager. (Best when privacy is an issue.)
- Public Comments: Login to post. (Best for messages specifically directed to those editing this profile. Limit 20 per day.)