Louis_Tregard_Gedenktuin_Memorial_Garden.jpg

Tregard Gedenktuin

Privacy Level: Public (Green)

Location: Maputo, Mocambiquemap
Surnames/tags: Trichardt Trichard Triegaard
This page has been accessed 152 times.

Memorial Garden erected on the graveyard of the members of the Louis Tregard-trek Louis Tregard.

Die Gedenktuin is opgerig op die plek waar meer as die helfte van Trichardt se geselskap begrawe is na hul epiese tog wat in 1838 in Maputo geeindig het. Na 'n nasionale fondsinsamelingveldtog geloods deur die Genootskap Louis Trichardt is die grond aangekoop en die Gedenktuin opgerig en oopgestel op 12 Oktober 1968.





Collaboration
Comments

Leave a message for others who see this profile.
There are no comments yet.
Login to post a comment.