Location: South Africa
Surnames/tags: Olivier Olevier Oliviere
This is a One Name Study to collect together in one place everything about one surname and the variants of that name. The hope is that other researchers like you will join our study to help make it a valuable reference point for people studying lines that cross or intersect. Please contact the project leader, add categories to your profiles, add your questions to the bulletin board, add details of your name research, etc.
Since the arrival of the first two Olivier brothers in Cape of Good Hope the family spread all over South Africa. This is an endeavour to collect information on the decendence of these two brothers: Hendrik Cornelissen (Olivier) and Ockert Cornelissen (Olivier) All information regarding the Olivier family tree are welcome and appreciated. Join our tree building project and help make it a tree to be proud of. Brouse through the names follow the links and find your direct family: Contact me to add information, ask for help, or to make corrections to your family information:
Olivier Family Tree Database for Reference and Source's Started and maintained by Ronel Olivier Famielie Wapen : Let asseblief daarop: Olivier familie wapen soos hier aangetoon word slegs gebruik om kleur aan die profiel te verleen en is geensins 'n amptelike Wapen vir die Olivier familie nie. Wapen gevind in Die Wapens van ou Afrikaanse Families 1959 Op p. 129 staan daar die volgende van die Olivier wapen: In blou drie goue vyfpuntige sterre geplaas 2 en 1. Helmteken 'n uitkomende goue leeu. Deklede goud en blou (afb.523)
Contents |
Oudtshoorn
Kannaland Oliviers
- Die stamvader van die Oudtshoorn Oliviers was Ockert Petrus Jacobus Olivier Gedoop te Drakenstein op 10 Augustus 1727 en trou in Mei 1755 met Dirkje Olivier
Uit hierdie huwelik spruit die nageslagte van die Armoed (Volmoed) Oliviers waarvan ons vandag nog nasate te Oudtshoorn aantref. Ander het oor die wyte en breete van die land versprei en 'n nageslag gelaat wat op alle vlakke van die samelewing hulle bydra tot die groei van ons land gelewer het. Hierdie is 'n genelogiese poging om die familie uit een te sit sodat hierdie geskiedenis nie vir die nageslag verlore sal gaan nie.
Naam
- Ockert Petrus Jacobus Olivier
- Gedoop as "Okker" getroud as "Okker" die name Petrus Jacobus kom eers later op dokumentasie voor Van Heerden-335 09:47, 9 May 2019 (UTC)
Gebore
- Ockert Olivier se doop word aangetoon as 10 Augustus 1727
- Hy is dus gebore voor hierdie datum te Burgersfontein, Wamakersvallei.
Drakenstein Distrik. Seun van Jan Olivier en Helena Beurger
Doop
Huwelik tussen Okker en Dirkje Olivier
- Hier volg meer genealogiese besonderhede van Ockert en Dirkje:
- Ockert Petrus Jacobus Olivier = 10.08.1727 en Dirkje Olivier (Sy was die dogter van Johannes Olivier en Cecilia du Preez)
- Kinders van Ockert Petrus Jacobus Olivier (a1b4c6) en Dirkje Olivier
- d1. Hester Cecilia Olivier = 11.04.1756 x Marthinus Gerhardus Oosthuizen xx Johannes Petrus Meintjies
- d2. Johannes Stephanus Olivier * 1759 x Johanna van den Berg
- d3. Ockert Olivier * 1760 x Margaretha Aletta Heyns
- d4. Hendrik Jacobus Olivier = 06.01.1763
- d5. Helena Maria Olivier * 1766 x Jan Dirk Heyns xx Daniel van den Berg
- d6. Philip Lodewyk Olivier= 27.03.1768 x Beatrix Geertruy Fourie
- d7. [Olivier-354|Gerrit Cornelis Olivier]] = 27.03.1771 x Aletta Catharina Engelbrecht xx Aletta Maria Engelbrecht
- d8. Andries Hermanus Olivier *1773 x 29.01.1792 xx Anna Maria Engelbrecht
- d9. Anna Hendrina Engela Olivier = 14.04.1776 x Pieter Jacobus Fourie
Events
- Hier in Armoed langs die vrugbare Olifantsrivier het Ockert hom in die 1700's reeds kom vestig. Soos reeds genoem is die plaas blykbaar van 'n Koi kaptein, Armoeda, aangekoop. Vandaar die naam Armoed. Later jare het die naam die inwoners te veel herinner aan swaarkry en armoede en is die naam mettertyd na Volmoed verander. [1]
- In 1755 betaal Ockert huur "by 't warme water" agter Kogmanskloof saam met Hendrik Schoeman. [2]
- In 1765 het Ockert 'n verlofbrief uitgeneem om op "Armoed onder de Sandplaas dicht aan die Oliphants Rivier agter Attaquas Kloof" te woon. [3]
- Hier volg meer genealogiese besonderhede van Ockert: a1b4c6d3
- Ockert Olivier gedoop 22.02.1761 in Tulbagh en getroud op 04.11.1787 met Margeretha Aletta Heyns gedoop 14.12.1766 [1]
- KINDERS [1]:
- 1. Dirkje Olivier gedoop 10.04.1789 X Johannes Petrus Strydom [1]
- 2. Michiel Olivier * 12.05.1791 X Magdalena Josina Strydom XX Anna Charlotta Vosloo [1]
- 3. Margaretha Aletta Olivier * 29.10.1793 X Hercules Tobias Strydom[1]
- 4. Ockert Olivier * 30.01.1801 X Anna Catharina Strydom XX Susanna Magdalena Ferreira [1]
- Die twee seuns se vrouens was susters terwyl die twee susters se mans broers was. [1]
- Michiel (1791-1847) is in 1821 met Magdalena J. Strydom en in 1829 met Anna Charlotta Vosloo getroud. Laasgenoemde se vader was Wessel Vosloo en haar moeder Johanna M. Strydom, 'n ouer suster van die twee ooms van Michiel se eerste vrou. [1]
- Uit die eerste huwelik is net twee kinders gebore, t.w. Groot Ockert (1823-1906) en Helena Charlotta wat eers met Vermaak en toe met Ackerman getrou het. [1]
- Groot Ockert is in 1850 met Magdalena Josina Strydom getroud en het ag van sy kinders gesien opgroei. [1]
- Die ouste seun, Michiel, het met Dirkie S. Olivier getrou en is in 1894 op die pad na Port-Elizabeth onder 'n wa verongeluk. [1]
- Die tweede seun Hercules Tobias (Klas, 1858-1936) se weduwee is tans die oudste lidmaat van hierdie gemeente. [1]
- 'n Dogter, Dirkie Elizabeth, het met C.F. Olivier getrou. [1]
- Uit Ockert snr. se tweede huwelik spruit daar vier seuns en vyf dogters.
- Die seun, Michiel, (1831-1878) is eers met Margaretha A. Strydom en toe met Hester A.E. Wagner getroud. [1]
- Sy oudste seun was ouderling Michiel Basie (1855-1921) en aan die tweede vrou se voornaam is die bynaam van die Hessie-boere ontleen. [1]
- Die seun Christiaan Frederik is na sy grootvader Wagner vernoem. [1]
- Een van Ockert se dogters, Johanna M.C. is in 1870 met die messelaar van Twee Riviere, George Henry Murry getroud en 'n ander dogter, Dirkie E. in 1868 te Humansdorp met die skoolmeester Dennis Simpson Screiber . [1]
- Die ander seun, Daniel Jacobus, getroud met Agatha C. Vermaak, was die eerste Danie Mof. [1]
- II. Ockert (1801-1860), trou in 1824 op Uitenhage met Anna Catharina Strydom. [1]
- 1. Ockert Jacobus (1826-1874) getroud met Helena C. Kritzinger, die vader van Ockert Jacobus Witperd (1855-1914), getroud 1878 met Christina C. Kritzinger, ouderling onder Uniondale en die eerste leier van die Sabbatariers in die Kloof. Nog 'n broer en suster van hom het ook met Kritzingers getrou. [1]
- Vier van Ockert se seuns het met dogters van J.D.W. Strydom van Krakeel getrou. Hulle was [1]:
- (1) Daniel Jacobus (1832-1885), ouderling onder Uniondale en getroud met Aletta Strydom waarvandaan die Lettie-boere, skoonvader van Giel Bokkie Olivier, snr.; [1]
- (2) Michiel Jacob (1834-1862), vader van Giel Bokkie, snr.; [1]
- (3) Johan Daniel Wilhelm (1836-1906), Ouderling onder Uniondale en vader van die Jans van Twee Riviere;
- (4) Matthys Johannes (1838-1929), hertrou in 1873 met Susanna M. Wasserman, grootvader (uit die eerste huwelik) van Mnre. Thys Bas en Louis Botha Olivier en vader (deur die tweede huwelik) van verskeie kinders vandag nog in lewe. (1957) 'n Dogter van Ockert, snr., Dirkie S., trou in 1875 met Michiel Basie Olivier en Martha Jacoba (1852-1927) met die jeugdige wewenaar M.J.L. Kritzinger. [1]
Afsterwe van Okker
Voor 30 April 1799 op sy plaas Armoed, Aan die Olifantsrivier, Oudtshoorn Distrik.
- In die Nasionale Argief vind ons slegs 'n verwysing na die egpaar se Testament met die verwysing KAB - Source MOOC Volume No 7/1/44 Reference 25. Description Olivier, Ockert, Will. Starting 1788 Ending 1799] : Filed 1799. wat in indikasie van die sterfdatum aandui Die testament dra 'n datum van 30 April 1799 wat ons nader bring aan 'n korekte datum van afsterwe. Gebruik dus voor 30 April 1799 as datum hier . Die inskrywing lees: Vertoond ter weeskamer aan Cabo de Goede Hoop, 30 April 1799
Gesametlike Testament van Ockert Olivier en Dirkje Olivier : Eerste Blad |
Gesametlike Testament van Ockert Olivier en Dirkje Olivier : Tweede Blad en Derde Blad |
Gesametlike Testament van Ockert Olivier en Dirkje Olivier : Laaste Blad |
Die D Geslag
- d1. Hester Cecilia Olivier = 11.04.1756 x Marthinus Gerhardus Oosthuizen xx Johannes Petrus Meintjies
- d2. Johannes Stephanus Olivier * 1759 x Johanna van den Berg
- d3. Ockert Olivier * 1760 x Margaretha Aletta Heyns
- d4. Hendrik Jacobus Olivier = 06.01.1763
- d5. Helena Maria Olivier * 1766 x Jan Dirk Heyns xx Daniel van den Berg
- d6. Philip Lodewyk Olivier = 27.03.1768 x Beatrix Geertruy Fourie
- d7. Gerrit Cornelis Olivier = 27.03.1771 x Aletta Catharina Engelbrecht xx Aletta Maria Engelbrecht
- d8. Andries Hermanus Olivier *1773 x 29.01.1792 xx Anna Maria Engelbrecht
- d9. Anna Hendrina Engela Olivier = 14.04.1776 x Pieter Jacobus Fourie
Sources
- ↑ 1.00 1.01 1.02 1.03 1.04 1.05 1.06 1.07 1.08 1.09 1.10 1.11 1.12 1.13 1.14 1.15 1.16 1.17 1.18 1.19 1.20 1.21 1.22 1.23 1.24 1.25 1.26 Source: Kannaland Oliviers Dank aan Josey Olivier vir die daarstelling en onderhoud van die Olivier Webwerf
- ↑ 2.0 2.1 (NG Kerk Calitzdorp 1873-1973 - Author: H C Hopkins. Publisher: Calitzdorp : Nederduitse Gereformeerde Kerk, 1973.) and (Die NG Gemeente Oudtshoorn 1853-1953 MS Greeff) Seen and Added by [[van Heerden-335|Ronel Olivier] 28 Jun 2016.
- ↑ 3.0 3.1 George - Stigting van Drosdy 1811 Stigting van Gemeente 1813 p 80 Bewaarders van ons Erfenis (George) Added by Ronel Olivier 28 Jun 2016.
- ↑ Die NG Gemeente Oudtshoorn 1853-1953 - MS Greeff
- ↑ and information from Gedenkboek by die Goue Jubileum van die Ned. Geref. Kerk Joubertina 1907-1957. Aan God alleen die eer: 'n geskiedenis van die Nederduitsch Gereformeerde Gemeente, Gedenkboek by die Goue Jubileum van die Ned. Geref. Kerk Joubertina . The NTC (Natal Technical College), 1907 1957: a jubilee history. Natal. Added by Ronel Olivier
- Olivier Family Tree. Ref No. BK 485: Author. Ronel Olivier en Josey Olivier Added by Ronel Olivier March 25, 2016.
Bonnievale
Die Bonievale familie was 'n klein maar hegte groepie: Hierdie spasie is geskep om hulle almal onder een plek uiteen te sit
Wynand Louis is gebore te Oudtshoorn op die 1 Desember 1872. En vertrek saam met sy vrou Magdalena Catharina Fouche na Bonnievale. Hulle het 11 Kinders gehad waarvan almal te Oudtshoorn gedoop is Hier volg die nasate van Wynand Louis:
1: Andries Hermanus Olivier is gebore op 15 April 1893 te Oudtshoorn en sterf te Bonnivale op Sondag 22-01-1950 in die ouderdom van 56 jaar en 9 Maande as rustende boer, en woon te Hoofstraat Bonnievale ten tye van sy afsterwe. Hy was getroud met Anna Geertruida Schoonwinkel en daar is drie kinders uit die huwelik gebore: Sien die Biografie vir verdere informasie.
Swellendam
Swellendam Distrik |
NG Kerk Swellendam |
Aliwal Noord
Aliwal North is 'n dorp in sentraal Suid Afrika gelee aan die Oranje Rivier, Oos Kaap Provinsie. Ook bekend vir sy warm water bronne.
Here's an image. |
Die NG gemeente Aliwal-Noord is die 10de oudste gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in sy Sinode van Oos-Kaapland al was dit die 11de wat in die sinodale gebied gestig is. Die NG gemeente hier is op 19 Mei 1852 gestig. Die eerste konsulent was ds. John Murray van die NG gemeente Burgersdorp, 'n seun van ds. Andrew Murray sr. NG Gemeente Aliwal Noord
- Colesberg, Northern Cape. South Africa.
- Colesberg was named after Sir Lowry Cole – governor of the Cape of Good Hope 1828 – 1833.
- The first people to inhabit the Colesberg district were stone-age hunter-gatherers.
- They were followed in the early 19th century by ‘trekboere’, migrant farmers and missionaries. [6]
Dutch Reformed Church, Colesberg: |
BK 33763 Ancestors of Adriaan Smit
Marriage record Jacobus Hendrik Smit and Margaretha Louw : 1784-04-11 |
- Private Collection Swartland Church:
- [Space:Olivier_Family_Tree|den 4 dito Alewyn de ouders jacobús Smit, en Elizabeth Slabbert, de getuijge Alewyn Smit en Helena Goúws][7]
- [Space:Olivier_Family_Tree|Do: Jacobus Hendrik Smit Alewyn Zoon van Cabo de goede hoop Burger alhier Jelt, met Margaretha Wilhelmina Louw van Cabo voornoemd Jonge dogter.-][7]
- Smit-36) Louw-107
- BK 606
Marraige Record Anna Olivier and Wietse Botes : 1788-02-29 |
- Private Collection Swartland Church:
- [ February 29 Witze Botes van Carbo de Goede Hoop, Burger aan Swellendam Jongman met Anna Olivier Van Carbo Voornoemd Jongedogter]
- (Olivier-488)(Botes-198)
BK 7450 Added to Wiki Tree May 16,2015 Ref. No. BK 7450 Gert Cornelis Olivier [Pg 71: Gebore: 1859-08-16 Gedoop: 1859-10-30 : Gert Cornelis V: Gert Cornelis, M. Susanna Roets, Witness Anna Johanna Olivier: C.J. Roets, van der Merwe.] Birth:: Baptismal records NHK Potchefstroom.:"Gisa, Die Genealogiese Instituut van Suid-Afrika, Stellenbosch: Baptism:: Baptismal records NHK Potchefstroom.:"Gisa, Die Genealogiese Instituut van Suid-Afrika, Stellenbosch: Marraige:: "South Africa, Free State Dutch Reformed Church Records, 1848-1956," index and images, FamilySearch Webpage Death: National Archives of South Africa (NASA) Database: Free State Archives Repository : Webpage (Olivier-970)
BK 13817 DR NG Kerk Cradock p139 nr 555 DG Tjaart Nicolas VEnter Maria Elizabeth VAn Der Walt Jan Albert Venter Anna Maria Venter Veldkornetskap Brakrivier "South African Duch Reformed Church" Transcript of Baptismal records, Dutch Reformed Church, Cradock, made by Glen and Wendy Cuyler. From the Olivier database .Author: Ronel Olivier and Josey Olivier entered on April 07, 2015 by
BK 11647
- Baptism
- Date: 1867-07-28
- Event Place: Dutch Reformed Church, Middelburg
- Child: Anna Catharina Sophia
- Father: Philippus Arnoldus Olivier
- Mother: Susanna Maria Magdalena Trotskie "South African Duch Reformed Church" Transcript of Baptismal records, Dutch Reformed Church, made by Glen and Wendy Cuyler. From the Olivier database. Author: Ronel Olivier and Josey Olivier entered on June 07, 2015 by Ronel Olivier
BK 3069
- Christening:
- Date: 11 MAY 1806
- Event Place: Dutch Reformed Church, Graaff Reinet
- Child: Johanna Alida
- Father: Jan Adriaan Venter
- Mother: Hester Lasya van der Walt [8]
Marriage
Death
- Date: 02.05.1866
- Event Place: Aliwal Noord
- Age: [70j][10]
BK 3232 Baptism
Date: 1823-01-01 Event: Baptism Event Place: Dutch Reformed Church, Cradock Child: Hester Lasya Adriana Father: Johannes Lodewyk Olivier Mother: Alida Johanna Venter[1] 01-01-1832 Hester Lasya Adriana, V: Johannes Lodewyk Olivier, M. Alida Johanna Venter, de getuies, Jan Adriaan Venter,Hendrina Magdalena Pretoruis, Johannes Lodevicus Olivier, Johanna Catharina Van Der Merwe : Veldkornet A Pretoruis. behorend aan Cradock, Wyk Albert.[1] Marriage
Date: 1840-05-03 Event: Marriage Event Place: Dutch Reformed Church, Cradock Groom: Barend Jacobus Viljoen Bride: Hester Lasya Adriana Olivier[1] De 03-05-184 Barend Jacobus Viljoen JM, Wonend Tarka met Hester Lasya Adriana JD van Crodock aldaar[1] (Olivier-996)
Here are open questions about our family. add your questions to the bulletin board, post fuzzy memories you want to clear up, etc.
- Login to request to the join the Trusted List so that you can edit and add images.
- Private Messages: Contact the Profile Managers privately: One Name Studies WikiTree and Ronel Olivier. (Best when privacy is an issue.)
- Public Comments: Login to post. (Best for messages specifically directed to those editing this profile. Limit 20 per day.)
- Public Q&A: These will appear above and in the Genealogist-to-Genealogist (G2G) Forum. (Best for anything directed to the wider genealogy community.)