- Profile
- Images
Surnames/tags: van Niekerk van Nieuwkerk van Nieuwkerken
Contents |
This study is solely reserved to the van Niekerk's attached to the South_African_Roots Project and the Cape of Good Hope - Kaap de Goede Hoop (1652-1806) Project
How to Join
Please contact the project leader Gerry van Niekerk or leave a comment at the foot of the page. If you have any questions, just ask. Thanks!
Goals
This study is solely reserved to the van Niekerk's attached to the South_African_Roots Project and the Cape of Good Hope - Kaap de Goede Hoop (1652-1806) Project.
This is a One Name Study to collect together in one place everything about one surname and the variants of that name. The hope is that other researchers like you will join our study to help make it a valuable reference point for people studying lines that cross or intersect.
Development of the surname over time
Op 1 April 1665 wordt er in de protestantse kerk te Nijkerk een Kornelis Gerrits gedoopt zv. Gerrit Aalts en Geertie Kornelis. [1]
Geboortedatum is nie bekend nie. In 1671 het twee broers Dirk en Jakob van Nieukerk na die Kaap gekom in diens van die Hollands Oos-Indiese-Kompanjie. Hulle was vanaf Nijkerk, Gelderland, Nederland. Albei is later terug na Nederland, maar 'n seun (Cornelis) is agtergelaat. Dit is nie bekend wat sy familie verband met een of altwee van hulle was nie.
Sy naam kom die eerste keer op die Muster Rolle voor as Cornelis Gerritsz (1692), maar verskyn die volgende jaar ten tyde van sy huwelik in 1693 in die kerkregisters as Cornelis Gerritsz van Nieukerk. Dit was egter gebruik om beide die name en plek van herkoms te stipuleer. So is sy vrou dus aangeteken as Maria van de Westhuijsen 'jongedoghter van de Caep de Goede Hoop; terwyl hyself as Cornelis Gerritsz van Nieukerk jonghman aangeteken is. Dit wil dus voorkom asof 'van Nieu(w)kerk' slegs n beskrywing van sy herkoms is en dat hy dit dus nog nie as sy van aangeneem het voor 1693 nie.
In die Monsterrol van 1702 "Monsterrol van de vrije luijden opgemaaket 23 Januarij 1702, (Muster roll of the free settlers compiled 23 January 1702) is aangeteken: "Cornelis Gerritsz van Nieuwkerken & Maria van der Westhuijsen 3 k."
Dit is die eerste keer dat sy van aangeteken is as '"van Nieuwkerken'", en ook, die '"3 k'" dui daarop aan dat hulle 3 kinders op daardie stadium gehad het. [2]
Hulle het egter 6 kinders gehad:
- a1b1: Aeltie (van Nieukerk) van Rooyen
- a1b2: Gerrit (van Nieukerken) van Nieuwkerken
- a1b3: Johannes (van Nieuwkerke) van Niekerk
- a1b4: Pieter (Nieúkerk) van Nieuwkerken
- a1b5: Helena (van Nieúkerken) Pleúnis
- a1b6: Bernardús (van Nieúkerken) van Nieuwkerk
Surname variants discovered thus far
- van Nieukerk
- van Nieuwkerken
- van Nieuwkerke
- Nieúkerk
- van Nieúkerken
Sources
- ↑ Netherlands, Gelderland Province, Church Records, 1405-1966, images, FamilySearch (https://familysearch.org/ark:/61903/3:1:3QS7-99WK-54C8?cc=2038506&wc=SMH3-92N%3A1292637101%2C346632801%2C347605002 : 22 August 2014), Nederlands Hervormde > Nijkerk > image 164 of 1017; Gelders Archives, Arnhem.
- ↑ the eGGSA Library, Muster Roll of 1702: Source: Cape Archives Verbatim Copies VC 50.The Muster Rolls (monsterrollen), preserved in the form of transcripts in the Cape Archives as VC 39-55 and 103, were apparently yearly lists of the inhabitants at the Cape, drawn up by Dutch East India Company (VOC) officials, and sent to the authorities in the Netherlands where they were preserved. These are copies done by hand at the end of the 19th Century (to judge from the handwriting), transcriber unknownl, presumably from the records preserved in the VOC archives at The Hague, Netherlands.
- Login to edit this profile and add images.
- Private Messages: Contact the Profile Managers privately: Gerry van Niekerk and One Name Studies WikiTree. (Best when privacy is an issue.)
- Public Comments: Login to post. (Best for messages specifically directed to those editing this profile. Limit 20 per day.)
Ek het nie n onmiddelike antwoord nie, maar sal moet navorsing doen en terug kom na jou toe. Groetnis Gerry
Ek het voorlopig Van_Niekerk-2555 op wikitree gesit. Dit is as gevolg van navorsing wat vir my by GISA gedoen is. Die navorser se epos lui: " . . . . Haar ma was Jacoba Wilhelmina van Niekerk, gebore 14.3.1816, gedoop 19.5.1816. Gebore op Hasekraal (Barrydale) en gedoop in die Paarl."
Het jy enige idee wie se afstameling sy is?
Groete
Gerald Dorrington