African_Flags-63.png

Voortrekkers: Van Rensburgh Massacre

Privacy Level: Open (White)
Date: [unknown] [unknown]
Location: South Africamap
Surname/tag: Voortrekkers
This page has been accessed 525 times.
Voortrekkers Chronologie Bloukrans/Weenen Bloedrivier Retief
Liebenberg Vegkop Erasmus Jagparty Veglaer Stamouers
Wit Umfolozi Trichard Van Rensburg Ithaleni
Please enter the WikiTree id next to the name like this [[Surname-no]]
and on the profile you can add the following for example [[Category:Voortrekker]]
and under the heading ===Voortrekkers===
c15 Julie 1836 [[Space:Voortrekkers:_Van_Rensburgh_Massacre|Voortrekkers : Van Rensburgh Moorde]] :

Van Rensburgh Massacre

c 15 Junie 1836

Die trek is vervolgens langs die regter-oewer van die Limpopo af, tot kart bokant die samevloeiing met die Olifantsnvler. En hier werd hul, begin Julie, oorval deur 'n Zoeloekommando van Manukosie en op hul staanplek tussen die twee riviere om die !ewe gebring, na 'n wanhopige stryd wat die ganse nag deur geduur het tot die oggend, toe hul ammunisie uitgeput was en man, vrou en kind geval het onder dieselfde Zoeloe-asgaai wat sewe maande later ook die N atalse Voortrek tot staan sou bring[1]

Oorlede
  1. Johannes Rensburgh Janse_van_Rensburg-1502
    1. Nota: :Johannes Rensburgh Janse_van_Rensburg-1502 met vrou en vier kinders
  2. S Bronkhorst
    1. Nota:S Bronkhorst met vrou en ses kinders
    2. Nota:Sybrand Bronkhorst met vrou en ses kinders
  3. G Bronkhorst Snr Bronkhorst-161
    1. Nota: :G Bronkhorst Snr met vrou en kind
    2. Nota: Gysbert Bronkhorst met vrou en een kind;
  4. G Bronkhorst Jnr
    1. Nota: :G Bronkhorst Jnr met vrou
    2. Nota: Gysbert Bronkhorst jr. en eggenote
  5. Jacobus de Wet
    1. Nota: :Jacobus de Wet met vrou
    2. Nota: Jacobus de Wet en eggenote
  6. F van Wyk
    1. Nota: :F van Wyk met vrou en twee kinders
    2. Nota: Frederik van Wyk met vrou en twee kinders
  7. P Viljoen
    1. Nota: :P Viljoen met vrou en drie kinders
    2. Nota: Petrus Viljoen met vrou en ses kinders;
  8. H Kraukamp
    1. Nota: :H Kraukamp met vrou en kinders
    2. Nota: Hendrik Croucamp met vrou en drie kinders;
  9. N Prins
    1. Nota: :N Prins met vrou en agt kinders
    2. Nota:Nicolaas Prinsloo 96 ) met vrou en agt kinders;
  10. M Prins
    1. Nota: :M Prins
    2. Nota: Marthinus Prinsloo, 'n vrygesel
Oorlewendes
Twee onbekende kinders het die slagting oorleef

Sources

  1. http://dspace.nwu.ac.za/bitstream/handle/10394/8774/Inleiding.pdf;jsessionid=07900595F181C028D0093F545ECBE0DD?sequence=2

What Links Here





Images: 1
Voortrekker Vlag
Voortrekker Vlag

Collaboration
  • Login to edit this profile and add images.
  • Private Messages: Contact the Profile Managers privately: Louis Heyman and South African Roots Project WikiTree. (Best when privacy is an issue.)
  • Public Comments: Login to post. (Best for messages specifically directed to those editing this profile. Limit 20 per day.)


Comments

Leave a message for others who see this profile.
There are no comments yet.
Login to post a comment.